Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Professor en die Prikkelpop / The Professor & The Beauty Queen
vetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD .......... 1967/2006 MIMOSA FILMS/STER-KINEKOR vetseun

met Jamie Uys, Gert van den Bergh, Tani de Lange, Reinette Maasdorp, Bernadette da Silva, Erica Rogers,Wynand Uys, Genevieve Waite, Gordon Mulholland, Carike Keuzenkamp (Timothy), Liezel Bosman, skryf, regisseur, Jamie Uys

"Die Professor en die Prikkelpop is die storie van die verstrooide professor Hans Botha, gespeel deur Jamie Uys, wat betrokke raak by 'n skoonheidswedstryd as een van die beoordelaars. In die spanningskomedie word die professor se seun ontvoer. Die kykers beleef die onderliggende nydigheid en gevegte onder die deelnemers, die paaiende "chaperone" en dan saam met dit alles die onbeholpe professor wat al die verkeerde dinge op die regte tyd doen. Almal probeer help en beland dan in die moeilikheid.

Ander hoofspelers in die rolprent was Bernadette da Silva, Genevieve Waite (Suid-Afrika se antwoord op "Twiggy" van Brittanje), Reinette Maasdorp, Gordon Mulholland, Carike Keuzenkamp wat die treffer liedjie "Timothy" in die rolprent sing, Erica Rogers, Liezel Bosman en Tani de Lange met haar eerste rolprent optrede.

Die Professor en die Prikkelpop is 'n gesinskomedie met 'n goeie spanningslyn en 'n gelukkige einde."

vetseun
Jamie Uys Collection #1 DVD . 10221DVD
The Gods must be Crazy DVD
Die Professor en die Prikkelpop DVD

Carike Keuzenkamp
vetseunvetseun
Timothy / Beautiful Girls 7" . DSA 749 1968 COLUMBIA
Kant Een:
1. Timothy (As sung in the film "The Professor & The Beauty Queen") (J. Erasmus)
Kant Twee:
1. Beautiful Girls (J. Erasmus)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )