


















Plekkie in die Son





film VHS/DVD 89min . MNETDVD-280 1979 FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET
met Magda Beukes, Estelle Bohnen, Johnny Bohnen, Jan Bruyns, Jana Cilliers, Regardt van den Bergh, Tobie Cronjé, Sann de Lange, Carel de Wet, Hermien Dommisse, Paul Marais, Dana Niehaus, Rina Nienaber, Elma Potgieter, Eckard Rabe, Ina Rowles, Danie Schoerie, Dulcie van den Bergh, Regardt van den Bergh, Annelize Weiland, Flip Theron, produseer, Flip Bezuidenhout, Hans Kuhle, regisseur, William Faure, draaiboek, De Waal Venter, fotografie, Hans Kuhle, musiek, Zane Cronjé, klank, Tony Keyser, Eddie Pearse, produksie man, Sven Forsell
"'n Gevreesde siekte verwoes Karen Viljoen se lewe as gelukkig getroude rykmansvrou. Die Ontdekking dat sy melaats is, is maar die begin van haar swaarkry. Vir die siek Karen word die stryd te veel toe haar man ontrou word en haar seuntjie van haar weggeneem word. Haar wreedste oomblik kom toe sy besef genesing van melaatsheid is maar 'n klein deeltjie van haar stryd...

Terwyl Karen in die Westford-hospitaal met haar siekte worstel, begin dit sleg gaan met haar man, Otto. Die storie oor Karen se siekte lê die dorp vol en die mense begin Otto vermy. Hy soek vertroosting by sy sekretaresse. Sy en Otto raak verlief en Otto besluit om Karen om sy

Die nuus bring Karen tot by die randjie van 'n senu-instorting. Haar geneesheer, Dr. Tertius Louw, keer net betyds. Maar Dr. Louw se liefde en toewyding bring net ellende. Sy kollega, Dr. Sandra Hough, is verlief op hom en jaloers op Karen. Sy probeer op allerande maniere keer dat Tertius Karen gesond maak.
Maande later word Karen ontslaan. Van melaatsheid is sy genees, maar van die verskriklike stigma kan sy nie wegkom nie. Die gemeenskap aanvaar haar nie. Sy word 'n verstoteling. Otto se moeder probeer haar seuntjie hou en Otto self is 'n afsydige vreemdeling. Sy besluit om na Westford terug te keer - na Tertius en haar Plekkie in die Son." - flipbez.co.za
A terrible disease destroys Karen Viljoen's life as a happily married woman. The discovery that she has leprosy is but the beginning of her trouble. She ostracised by her community. Her husband cheats on her and she loses custody of her son. She nearly has a nervous breakdown and her doctor's girlfriend is jealous and interferes with her treatment.

'n Plekkie In Die Son / Huisie By Die See 7" . BCP 1495 1984 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. 'n Plekkie In Die Son (Zane Cronjé/De Waal)
Kant Twee:
1. Huisie By Die See (Zane Cronjé/M. van Rensburg)
Sangeres: Joanna Field
Regiseur: Zane Cronjé
Flip Bezuidenhout Prod.
Joanna Fields


'n Plekkie In Die Son / Huisie By Die See 7" . BR. 3165 1979 BRIGADIERS FILMS/EMI
Kant Een:
1. 'n Plekkie In Die Son (Z. Cronjé/De Waal) (Flip Bezuidenhout Prod.)
Kant Twee:
1. Huisie By Die See (Z. Cronjé/M. van Rensburg) (Leeds Musiek)
skakels : safvs.co.za