Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Paljas
vetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 119min . SVVS 005/SVVD-005 1998 NEXT VIDEO/STER-KINEKOR/VIDEO VISION ENTERTAINMENT

"'N KATINKA HEYNS FILM"
"Hoe maak jy 'n stukkende wêreld heel? Jy toor als reg met die Paljas."

met Marius Weyers, Aletta Bezuidenhout, Ian Roberts, Ellis Pearson, Jan Ellis, Liezel van der Merwe, Larry Leyden, Regardt van den Bergh, fotografie, Koos Roets, musiek, Sue Grearly, redigeer, Ronelle Loots, Avril Beukes, uitvoerende vervaardigers, Chris Barnard, Sudhia Pragjee, Leon Rautenbach, Sanjeev Singh, toesighoudende vervaardiger Helena Spring, mede-vervaardiger, Genevieve Hofmeyr, Katinka Heyns, draaiboek, Chris Barnard, vervaardiger, Anant Singh, regisseur, Katinka Heyns (Erepenning vir Rolprentkuns)
VIDEOVISON ENTERTAINMENT/DISTANT HORIZON/SONNEBLOM FILMS

"Paljas is 'n storie van 'n gewone familie wie se lewens deur 'n wonderwerk verander word. Die wonderwerk draai om die verhouding tussen 'n nar en 'n jong seuntjie en betower stadig maar seker die individuele lede van die gesin om hulle te verander en heel te maak.
Van Katinka Heyns die vervaardiger van "Fiela se Kind".
"This is the story of an ordinary family whose lives are changed by a miracle. The miracle centres around the relationship between a clown and young boy and slowly but surely works its magic to heal and change the individual members of the family."

"Paljas won the Medal of Honour from the South African Academy for Science and Arts, after being accepted as the first official entry from South Africa for an Oscar in the category "Best Foreign Film". In an unusual mix of realism and whimsy, this masterful South African drama takes an inspired approach to the question of prejudice in small town communities. The once-normal McDonald family is now isolated and nine-year-old Willem has stopped talking. When a circus train full of animals is left behind at the town railway station, the McDonald's lives change as Willem begins a secret friendship with a clown who has stayed behind. Paljas takes its title from the word for "magic," in the sense of making things right. It is this rough allegory for the state of South Africa as a country that makes this poetic movie not only prescient, but humane."

vetseun
Paljas & Die Storie Van Klara Viljee: Die Filmdraaiboeke (Digbundel) - Chris Barnard . 1998 TAFELBERG
ISBN: 9780624036418

Lorna Ferreira
vetseun
Letterkunde Studiegids: Paljas .
- 'n Ondersteunende en maklik-om-te-gebruik studie gids
- Gr 12
ISBN: 9780636086203

Die studie gids bevat Opsommings vir elke hoofstuk of toneel help leerders om die storielyn te verstaan Omvattende notas bou leerders se begrip en stel hulle in staat om die vrae oor taal en styl te beantwoord Esamenvrae en antwoorde bied leerders die geleentheid om die vaardighede wat hulle nodig het om te slaag, te oefen.


skakels : movies2.nytimes.cominfo : imdb.com













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )