Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Mooi-Meisies-Fontein
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 89min . 1978/2004 vetseunELMO DE WITT FILMS

"SNAAKSE DINGE GEBEUR AS PA EN SEUN DIESELFDE MEISIE JAAG!"

met Will Roberts Pieter Pieterse, Janet du Plessis, Hal Orlandini, regisseur, Elmo de Witt, Jamie Uys

'n Komedie met Will Roberts as die seun Hal Orlandini as die pa, wat op dieselfde nooi verlief raak.
Die engelse onderwyser, gespeel deur Janet Du Plessis, beland op 'n skooltjie op die plattelandse dorpie, Mooimeisiefontein, as gevolg van 'n uitnodiging deur die skoolhoof, Hal Orlandini. Die problem is egter dat die seun hierdie einste meisie op die trein ontmoet terwyl sy op pad na Mooimeisiefontein is. Will is onmiddelik smoorverlief op haar en sê hy gaan met haar trou.
Die seun, 'n boer met harde baard, besluit om weer skool toe te gaan om sy matriek te maak, net om naby die Engelse onderwysser te wees! Dit veroorsaak natuurlik baie botsings tussen pa en seun, wat baie komiese insidente tot gevolg het.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )