Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lied in My Hart
vetseunvetseunvetseunvetseun
film DVD 92min . MNETDVD-043 1970/2008 PRIMEDIA/KAVALIER FILMS/M-NET

met Gé Korsten, Mitsi Stander, Min Shaw, Pietie Meyer, Tony Jay, Mary Ann Johnston, Jacques Loots, Pieter Hauptfleisch, Patrick Mynhardt, Alexis Retief, Gideon Roos, Nellie du Toit, Lulu Krüger, produseer, Tommie Meyer, Elmo de Witt, Ben Vlok, regisseur, Ivan Hall
vetseun
Gé Korsten speel die rol van 'n singende dominee, Paul Murray, wat baie gewild is sy myndorp-gemeente is. Hy is bevriend met Linda, die orreliste, wie se broer, Parra, hoop sy trou met die dominee. Maar dan verskyn die beeldskone Estelle Beukes, dogter van die mynbaas, op die toneel en begin 'n verhouding met die dominee. Toe Parra hiervan uitvind, steek hy Estelle se sportmotor aan die brand en gaan kruip in die kerktoring weg waar hy deur Paul gered moet word. Paul trou met Estelle en die gemeente wil haar nie aanvaar nie. Hy sing Ave Maria in 'n Rooms Katolieke kerk en die gemeente is in vervoering. Uiteindelik vertrek hy en Estelle na Weenen waar die singende dominee deur middel van 'n kontak van Estelle in die operawêreldbeland, maar nie voordat daar 'n intrige of twee is met 'n skelm agent en 'n slinkse adelike nie. Intussen is daar 'n ongeluk by die myn en Parra smeek Paul per brief om terug te kom huis toe. -

"'n Toegewyde predikant kom tot 'n moeilike keuse te staan: moet hy in die bediening bly of sy droom najaag om 'n sangloopbaan te volg." - mnet.co.za

"Beloved South African tenor Gé Korsten impresses in the lead role of Paul Murray, a singing dominee, adored by his mining-town congregation. Preacher Paul is hotly pursued by the church's young and attractive organist, who makes no secret of her amorous feelings for him. But when the sexy daughter of the town's mining boss befriends the spiritual leader, all the righteous townspeople are up in arms.
The brother of the scorned organist takes it upon himself to redress the situation and sets fire to the young woman's car. The arsonist, however, is forced to seek refuge in the church's bell tower. Undeterred by the fiery intervention, Paul marries the mining boss's daughter and leaves for Vienna, where he pursues a career in opera. But when a terrible mining accident hits the town, Paul returns to attend to the spiritual needs of the people of his former congregation." - mnetcorporate.co.za

vetseun
Lied In My Hart kompilasie . CDGSP 119 2006 GALLO
- Min Shaw; Gé Korsten; Mitsi Stander -
1. Lied In My Hart () (Korsten, Lockwood)
2. I Believe () (Drake, Graham, Stilman)
3. Hasie (Min, Pietie) (N. Carstens, De Waal)
4. The Greatest Love (, Min) (Stewart, Langley Hiller)
5. Herinneringe (, kinders) (Gilkyson, D. Miller)
6. Die Keiserwals () (J. Strauss, Verwerking, Con Lamprecht, G. Roos)
7. Die Quela Pira () (Verwerking, Con Lamprecht)
8. Die Mooiste Dag () (May Neubach)
9. Song In My Heart () (Korsten, Lockwood)
10. Seeman () (Scharfenburger, Busch, Lee)
11. Children, Children () (Ron Rose, Ken Kahn)
12. Ave Maria () (Bach, Gounod, Verwerk, Pretorius)
13. Lank, Lank Gelede (Min) (Con Lamprecht, D. Kirsten)
14. Daar Onder Die Ou Jakarandaboom (, studente) (W. Gebauer, W. Gabriel, S. Richter-Reiter)
15. Drinking Song from "La Traviata" (, N. du Toit) (all Con Lamprecht)

vetseunvetseun
Lied In My Hart klankbaan LP . BR. 258 1969 BRIGADIERS MUSIEK
- Min Shaw; Gé Korsten; Mitsi Stander -
Kant 1:
1. Lied In My Hart () (Korsten, Lockwood)
2. I Believe () (Drake, Graham, Stilman)
3. Hasie (Min, Pietie) (N. Carstens, De Waal)
4. The Greatest Love (, Min) (Stewart, Langley Hiller)
5. Herinneringe (, kinders) (Gilkyson, D. Miller)
6. Die Keiserwals () (J. Strauss, Verwerking, Con Lamprecht, G. Roos)
7. Die Quela Pira () (Verwerking, Con Lamprecht)
8. Die Mooiste Dag () (May Neubach)
Kant 2:
1. Song In My Heart () (Korsten, Lockwood)
2. Seeman () (Scharfenburger, Busch, Lee)
3. Children, Children () (Ron Rose, Ken Kahn)
4. Ave Maria () (Bach, Gounod, Verwerk, Pretorius)
5. Lank, Lank Gelede (Min) (Con Lamprecht, D. Kirsten)
6. Daar Onder Die Ou Jakarandaboom (, studente) (W. Gebauer, W. Gabriel, S. Richter-Reiter)
7. Drinking Song from "La Traviata" (, N. du Toit) (all Con Lamprecht)

DIE OORSPRONKLIKE KLANKBAAN / THE ORIGINAL SOUNDTRACK

Gé Korsten Mitsi Stander vetseun
gassterre Min Shaw en Nellie du Toit
Pietie Meyer as "Padda"
KAVALIERSFILMS Eastmancolour

Regisseur/Director: Ivan Hall
Musiekdireksie/Musical Director: Con Lamprecht
Bykomende musiek/Additional music: Mike Simpson
Fotografie/Photography: Louis de Witt
Vervaardig deur/Produced by: Tommy Meyer, Elmo de Witt, Ben Vlok
Plateproduksie/Record Production: Albie Venter-Henk Oosthuysen
Hoof Klankingenieur/Chief Sound Engineer: Boet Pretorius

met Gé Korsten, Mitsi Stander, Min Shaw, Pietie Meyer, Tony Jay, Mary Ann Johnston, Jacques Loots, Pieter Hauptfleisch, Patrick Mynhardt, Alexis Retief, Gideon Roos, Nellie du Toit, Lulu Krüger, regisseur, Ivan Hall : imdb.com


skakels : imdb.com












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)