Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kaalgat Tussen Die Daisies
vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 94min . MNETDVD-160 1998 V R Entertainment, C-Films/STER-KINEKOR/M-NET

rolverdeling: Frank Opperman, Soli Philander, Zack du Plessis, Charl Engelbrecht, Marco van der Colff, Willie Esterhuizen, Tolla van der Merwe, Gys de Villiers, Jackie Steyn, André Roussouw, Dawie Maritz, Dirk de Villiers, André Roothman, Gerrit Snyman, Margot Luyt, produksiespan: Koos Roets, Dirk de Villiers, Stephanie Coetzee, regisseur: Koos Roets, vervaardiger: Dirk de Villiers

"'n Ongelukkige voorval met die Weskus se dronkgat tandarts, veroorsaak dat Ds. Izak Meiring uit die kerk geskop word.
Wat doen 'n mens as jy "geretrench" word, veral as hy nog 'n W.A.M. ("White Afrikaans Male") is? Jy vat maar die "jobbie" wat jou aangebied word. In dië geval, bestuurder van 'n Mansklub waar daar gedobbel, gestrip en gedrink word.
"'n Paradys vir 'n predikant" sê Sakkie se assistent, klein Kareltjie Rautenbach. "Waar anders kry jy so 'n konsentrasie van siele wat gered moet word?" Kareltjie maak vir die predikant 'n outfitjie" met 'n ou testamentiese tema sodat hy soos Potiphar van ouds kan lyk. Die rede? Sodat se gemeente hom nie sal herken nie.
Neef, die aardskurk wat die Klub Kafee Paradys besit, sien hier 'n goudmyn en betrek Kareltjie (erg teen sy sin) ook as 'n stripper.
'n Lekker storie van infiltrasie en teeninfiltrasie (vir Neef net "plain" irritasie) liefde, hebsug en katoolsgeid, met 'n moord of twee ingegooi, net vir die smaak.
En dis 'n konsolprent ook, veral as Potiphar wegtrek met sy hemelse gesang!"

"After a dispute with a local dentist, a minister is thrown out of his church, and finds himself an unemployed White Afrikaner Male. Desperate for work, he accepts a job as a manager in a men's club, which allows gambling, stripping and drinking - by the customers.
In an attempt to avoid his old congregation recognising him, he dons a costume straight out of the Bible. To make matters worse, the club is run by his cousin, who is also a gangster. Throw in some love, lust and murder and you have your typical South African comedy..." - mnetcorporate.co.za


skakels :















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )