Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Iemand Soos Jy
vetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 81min . 1976/1994 ELMO DE WITT FILMS

"'n Liefdes driehoek met 'n hartstollende kinkel ..."

met Hans Strydom, Janet du Plessis, Anneline Kriel, Danny Keogh, Milla Louw, Lourens Odendaal, Isabel Pienaar, Jan Bruyns, Don Leonard, regisseur, Elmo de Witt, Jamie Uys

IEMAND SOOS JY is die verhaal van Katrien, gespeel deur Janet du Plessis,wat in die tronk beland as gevolg van die moord op haar vriend, Willem (Danny Keogh). André (Hans Strydom), 'n vriend van Katrien, werk vir Erika (Milla Louw), eienaar van 'n suksesvolle sakeonderneming, wat alles moontlik probeer sodat haar dogter, Roelien (Anneline Kriel), 'n ernstige verhouding met André aanknoop. André tree as Katrien se prokureur in die moordsaak op, en sy word vrygespreek. Ná die hofsaak gaan hul paaie egter uitmekaar en Katrien besluit om 'n nuwe lewe saam met haar seun, Willempie, te begin. Vyf jaar later, met die begrafnis van André se ma, sien hulle mekaar weer.
Iemand Soos Jy is 'n pragtige, boeiende liefdesverhaal van lief en leed, hoop en deursettingsvermoë. Ander bekende spelers is Don Leonard, Jan Bruyns..


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )