Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hou Die Blinkkant Bo
vetseunvetseunvetseun
film DVD 85min . MNETDVD-056 1960 M-NET

met Al Debbo, Trudi Rossouw, Taffy Kikillus, Emsie Botha (Schoeman), Sarah Sylvia, Willie Herbst, Douglas Fuchs, produseer, Emil Nofal, Jamie Uys, regisseur, Emil Nofal

Die arme Klaas Haasbroek het dit maar moeilik by die werk - 'n maatskappy waar speelgoed getoets word. Hoewel hy hom goed van sy taak kwyt, 'steel' sy kollega, Herman Engelbrecht, sy voorstelle oor die speelgoed en is die bestuurders onder die indruk dat Herman verantwoordelik is vir die maatskappy se fi nansiële suksesse. Klaas het egter nie die selfvertroue om sy base die waarheid te vertel en Herman aan die kaak te stel nie. In sy losieshuiskamer begin sy spieëlbeeld op 'n dag ernstig met hom gesels oor sy lamsakkigheid. Dié beeld, wat sy ego en ambsie verteenwoordig, sê hom hy sal die bul by die horings moet pak as hy van 'n nuwe werk 'n sukses wil maak. Die temperamentele regisseur Jaco Theron gee hom werk as fi lmakteur en hy word 'n ster. Hy maak geld soos bossies en speel teenoor sy gunsteling aktrise Linda Engelbrecht (Herman se vrou). Nou is hy skielik kaatjie van die baan en hy stry met sy spieëlbeeld, so erg dat hy die spieël breek. Einde van sy geluk, einde van sy fi lmsterstatus. Maar gelukkig vir hom kom Herman se oneerlikheid by die speelgoedmaatskappy aan die lig en hy word gevra om sy plek te vul. Hy vra terstond sy sekretaresse om met hom te trou.

"Alter egos and mirror images are eminent in this tale of woe and success starring the irrepressible Al Debbo in his prime. Klaas Haasbroek is a successful toy tester but is unable to convince his bosses that it is his uncanny predictive abilities that are responsible for the success of their products. His bosses, believing that it is his colleague Herman Engelbrecht who is doing all the good work, fire Klaas.
It is now that Klaas's mirror image begins motivating him. Be confident and believe in your abilities, it instructs. By chance, Klaas meets temperamental movie director Jaco Theron, who turns him into a movie star. Making lots of money, and full of self-importance, Klaas argues with his mirror image and splinters it. Bad luck ensues, and his acting career takes a dive. But Herman's dishonesty is exposed and when Klaas is reinstated he celebrates by proposing to his secretary Elsie." - mnetcorporate.co.za

vetseunvetseunvetseun
Stadig Oor Die Klippe/Hou Die Blinkkant Bo DVD 175min . M-NET


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)