Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hoor my Lied
vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 90min . MNETDVD-045 1967/2008 KAVALIER FILMS/STER-KINEKOR/M-NET

met Gé Korsten, Helga van Wyk, Martin Pols, Lindie Roux, Min Shaw, Ruth Watts, Charles Stodel, regisseur, Elmo de Witt
vetseun
"Ná 'n motorongeluk waarin 'n wewenaardokter sy sig verloor en sy enigste dogtertjie verlam raak, wy 'n verpleegster haar aan die versorging van die kind toe...en raak dan op die pa verlief. Met pragtige sang deur Gé Korsten, Min Shaw en 'n bloedjong Lindie Roux, en genoeg intrige en romanse, is hierdie fliek 'n goeie voorbeeld van sy genre en bly dit 'n genotvolle kykervaring." - mnet.co.za

Die beroemde Suid-Afrikaanse sanger, Gé Korsten speel die hoofrol in hierdie roerende, half onwerklike verhaal van die mag wat musiek het on wondere te verrig. 'n Singende sjirurg, Dr. David Retief en sy dogter, Marietjie is betrokke in 'n ernstige motorongeluk, waarna Marietjie verlam is. Haar pa se kopbeserings bring mee dat hy binne twee jaar blind sal wees. Lydia de Graff, 'n verpleegster by die hospitaal waar Retief konsulteer, was deels verantwoordelik vir die ongeluk. Skuldgevoelens dryf haar om 'n steunpilaar te wees vir beide pa en dogter, em wanner Retief hoor dat sy dogter gespesialiseerde hulp in die VSA nodig het, vergesel Lydia hulle na NewYork. Retief besef hier dat sy sig versleg, maar sy dogter baar groter sorg. Ten einde geld in te samel vir Marietjie se behandeling, begin Retief konserte gee. Gedurende een van die opvoerings staan Marietjie op en loop weer. -

"Popular Afrikaans musical starring opera singer Gé Korsten as Dawid Retief, a widowed medical doctor who loses his eyesight in a motor vehicle accident. This same accident paralyses his only daughter. A generous nurse dedicates herself to caring for the child who remains relentlessly cheerful throughout.
The only solution seems to be to fly to New York to consult the experts in the field. Dawid realizes that the cure will not be instant and that they will be forced to survive in the Big Apple for months without money. But Dawid is a brilliant singer and decides to make his way as a singer in New York. Of course, it does not hurt that Korsten was an internationally renowned opera singer in real life, and if the story is a bit old, the arias are as beautiful as ever." - mnetcorporate.co.za

Hear My Song
vetseunKOOP/BUY
film DVD 88min ................. 1967 KAVALIER FILMS

met Gé Korsten, Min Shaw, Martin Pols, regisseur, Elmo de Witt

"Celebrated South African singer Gé Korsten plays the lead in this touching if somewhat fanciful tale about the power of music to work wonders. A singing surgeon, Dr. David Retief, and his daughter Marietjie are involved in a serious motorcar accident that leaves Marietjie paralysed. Her father faces blindness within two years, as a result of injuries to his head.
Lydia de Graaff, a nurse at the hospital where Retief consults, was partly to blame for the accident. Guilt drives her to become a support for both father and daughter, and when Retief is told that his daughter needs specialised help in the United States, Lydia accompanies them to New York. Here, Retief realises that his sight is deteriorating, but it is his daughter who is of greater concern. To raise money for Marietjie's treatment, Retief starts giving concerts. During one performance, Marietjie stands up and walks again." - mnetcorporate.co.za

vetseun
Hits from Hear My Song / Treffers uit Hoor My Lied LP/CD/DVD
..................... . BR. 200/CDGSP 109 1967/2008 BRIGADIERS FILMS/GALLO/KAVALIER FILMS
oorspronklike klankbaanopname/original sound track recording
1. Hear My Song (G. Korsten) (O. Andersen, R Martin)
2. Die ABC (G. Korsten, L. Roux) (E. Oosthuizen, E. Meyer)
3. Die Heidelied (G. Korsten, M. Shaw) (O. Andersen)
4. M'Appari Tutt' Amor (G. Korsten) (Flotow)
5. Onse Vader (G. Korsten en Koor)
6. So Deep Is The Night (G. Korsten) (Chopin, Miller, Melfi)
7. Als Flotter Geist (G. Korsten) (Strauss)
1. Funiculì, Funiculà (G. Korsten) (L. Denza)
2. Bonsoir Mademoiselle (G. Korsten, Girls) (R. Mc Kuen)
3. Stille Nag (G. Korsten, L. Roux) (Verwerking, Con Lamprecht)
4. Green Grow The Lilacs (G. Korsten) (Verwerking, Con Lamprecht)
5. Bonkie Se Donkie (L. Roux) (O. Andersen)
6. Boeretuintjie (Kleurling en L. Roux) (Trad. Verw. Con Lamprecht)
7. Questa O Quella (G. Korsten) (Verdi)

met Gé Korsten, Min Shaw en Lindie Roux


skakels : blockbusters.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)