Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Erfgoed is sterfgoed
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD . MNETDVD-302 1976 FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET

"As die spook van tant Sophie begin lol... raak dinge skreeusnaaks"
vetseun
met Francis Coertze, Albert Botha, Mariëtta Ferreira, Gaby Getz, Francois de Bruyn, Tobie Cronjé, Sanet Breytenbach, musiek, Fernando Lamy, regisseur, Jan Breytenbach

"Die verhaal van Jasper Oberholse wat onverwags die erfgenaam van 'n fortuin word. Voordat hy egter die geld in ontvangs kan neem, moet hy eers homself as waardig bewys." - mnet.co.za

As die spook van Tant Sophie begin loop, lol, pla, skrik maak en in liefdesverhale inmeng, is daar perde en 'n mens wil sommer The Ghostbusters om hulp ontbied. Die arme tante wou gaan rus en na jarelange swoeg op die aardbol het sy gevoel sy verdien die ruskans. Maar toe sy van anderkant af kyk om na haar neef om te sien, besluit sy om treug te kom en hand te gee.....maar nie almal wil so gehelp of gespook word nie.....

Lamy
vetseunvetseun
Sha Na Na / Come To My Pad Tonight 7" . BT.220 1975 BUTTERFLY
- From the film "Erfgoed is sterfgoed"; Produced by Jan Breytenbach
- Thanks to the Bonanza Show Band; Recorded in the Gallo Studios
- by Robin Ritchie


skakels :















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)