


















Die Vlindervanger



film DVD . MNETDVD-193 1976 FLIP BEZUIDENHOUT/STER-KINEKOR/M-NET

met Chris du Toit, Marié du Toit
Gebaseer op Marlene le Roux se "Die Vlindervanger" (1973 TAFELBERG).
"Toe die weduwee Benade en haar beeldskone dogter, Marina, by die Grootkrans Ontspanningsoord aankom, stel nie net die jongmans en ongehudes belang nie, maar die Vlindervanger kry sy nette gereed vir die mooiste vangs. 'n Onopgeloste moord kort van tevore in 'n spogbuurt hou nie dadelik verband vir die speurdiens toe die oord ook geskud word deur 'n moord nie. Skielik is die oord onveilig - almal verdink almal en motiewe word voor die deur van ieder en elk gevind. Die spanning word onuithoudbaar en wanneer vrees eindelik paniek veroorsaak, kry die speurders die nodige "Vlindervanger". 'n Spannende riller wat boei tot aan die einde."
skakels : storiewerf.co.za