Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Man In Die Donker
vetseun
film DVD ..................... 1963/2017 RAND FILMS

met Dawid van der Walt, Babs Laker, Cor Nortjé, Elsa Fouché, Douglas Fuchs, Willie Steyn, skrywer, regisseur, Truida Pohl
Eerste film deur vrou geregisseur.

"Dr. Beyers, gespeel deur Dawid van der Walt, se praktyk en huwelik word bedreig deur naamlose briewe, geheimsinnige telefoonoproepe en 'n listige skinderveldtog. Sy senuweeagtige en gespanne vrou (Babs Laker) sien soms 'n persoon wat in die donker om die huis sluip. Dr. Beyers besluit om sy probleme self op te los eerder as om na die polisie toe te gaan en verloor byna sy lewe in die proses." - mnet.co.za

'n Johann Schutte vrystelling


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)