Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Laaste Tango


vetseun
vetseunvetseunvetseunvetseun
film DVD ........................ 2013 NU-METRO

- "Die dans van haar lewe. Hy dans met die dood."

met Louw Venter, Antoinette Louw, Marius Weyers, Stian Bam, Ilse Oppelt, Heino Schmidt, Loukmaan Adams, Rob van Vuuren, Gerhard Odendaal, Stephanie Badenhorst, Lize-Marie Swart, Wessel Pretorius, redigeerder, Ronelle Loots, musiek Goe Hoehn en Karien de Waal, met musiek van Anton Goosen en Lize Beekman, draaiboek, regisseur, Deon Meyer, uitvoerende vervaardiger, Diony Kempen

De Wet, 'n 34-jarige, werkverslaafde speurder, stel 'n lokval vir Basson, die psigopaat wat nege vroue grusaam vermoor het. En wanneer hy hom vang, rand hy die reeksmoordenaar in woede en haat s erg aan dat hy drie jaar se uitmergelende werk en 'n skuldigbevinding in ernstige gevaar stel. De Wet se baas stuur hom na Loxton, 'n afgele dorpie in die Bo-Karoo, om af te koel en te wag dat die omstredenheid te oorwaai. Hier ontmoet hy vir Ella, die mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. De Wet se enigste doel is om die tyd te verwyl sodat hy sy pligte as speurder kan hervat, en die verlammende verveling te beveg. Ella se wens is om nog een laaste keer te tango. De Wet is aanvanklik huiwerig om te leer dans, maar Ella se lewenslus en skoonheid en sy eie begeerte na heling laat hom al hoe dieper betrokke raak by di uitsonderlike vrou. Intussen ontwaak Basson in die hospitaal, en beplan sy wraak teen De Wet. Hy slaag daarin om te ontsnap, en sy bloedspoor lei na die Bo-Karoo. Op die nag van die laaste tango, daag die reeksmoordenaar in Loxton op ...

vetseunvetseun
klankbaan ................. CDRPM 3021 2013 RPM
1. Vir Ewig - Geo Hoehn
2. Die Spaanse Tango - Karien de Waal
3. Waaksaam - Geo Hoehn
4. Kom Ons Dans - Lize Beekman
5. Seedans - Karien de Waal
6. Die Voorlaaste Tango - Goe Hoehn
7. Die Laaste Tango - Anton Goosen
8. The Golden Tango - Annake de Villiers
9. Nana - Zanne Stapelberg & Kathleen Tagg
10. Troefkaart - Geo Hoehn
11. Die Begin - Geo Hoehn
12. Tohuwabohu - Geo Hoehn
13. Tango Tango - Geo Hoehn
14. Skoonskip - Geo Hoehn
15. Vergeet - Goe Hoehn
16. Seer - Geo Hoehn
17. Bloed - Geo Hoehn
18. Deon Meyer Tema - Geo Hoehn


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)