Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Banneling
vetseun
film VHS 90min ......... 1971 RPM

met Francois van Heyningen, Dirkie van den Bergh, Don Leonard, Marié du Toit, musiek, Michael Hankinson, skryf, Adrian Steed, Willie van Rensburg, regisseur, David Millin (Radiovervolgverhaal)

Francois
vetseunvetseun
Die Banneling LP ...... SCXJ 11219 1971 COLUMBIA
Kant 1:
1. Dit Reën En Reën En Reën (Regen, Regen, Regen.)
2. Die Banneling-Tema
3. Moskounagte (As die aandwind van heimwee sing.)
4. Dit Is Die Liefde (Van die groot Karoo.) (South of the Border.)
5. Wolgalied Uit "Der Zaremitsch."
6. Mr. Casanova
Kant 2:
1. Dans Met My (Tanz mit mir.)
2. Waar Is Die Reën?
3. Die Ou-Ou Lied (Das alte Lied.)
4. Laat My Nie, Nie, Nie Meer Alleen (Lasz mich nie, nie, nie wieder allein.)
5. Daar Waar Die Son So Skyn (Island In The Sun)
6. Daar In Die Lobau (Drun't in der Lobau.)

Produksie deur: Joe Nofal
Rangskikking: Robin Netcher
Opname Ingenieur: Leo Lagerwey

Die lewe van 'n kunstenaar is nie maanskyn en rose nie. Mens moet voordurend verbeter of ten minste probeer om te verbeter en dit is nie altyd so maklik nie. Een van die moeilikste take vir enige sanger, is ook om uit te vind watter soort liedjie sy of haar stem die beste pas. Hierdie keuse word so dikwels beinvloed deur persoonlike smaak of die bewondering vir 'n ander kunstenaar. Ook moet daar voortdurend gewaak word teen nabootsing van ander kunstenaars. Daar moet dus gestrewe word na 'n eie identiteit en om dan daarop voort te bou.
Een van my jonger bewonderaars het 'n tydjie gelede aan my gesê: "Ek dink jy is vertraag. Hoekom sing jy net hierdie "square" goed. Jy is agter die tyd. Die Iewe staan vir jou stil. Maak jou oë oop en kyk wat om jou aangaan. Het jy al ooit van die Beatles gehoor? En van Simon en Garfunkel? En van oues soos Glen Campbell, Tom Jones en Udo Jurgens? Dit is mos sangers daai.. Want hulle sing "beat." En hulle skreeu. Dit is wat ons wil hê."
Ek was verslae. My sangloopbaan en ideale was in flarde. So het ek gedink. Maar toe besluit ek: "Word "mod" man. Sing "beat." Moenie so "vertraag" wees nie." En daar kruip ek uit my dop. En siedaar - 'n hele langspeler verskyn en ek ontpop as 'n sanger van "pop" sonder om rerig 'n popsanger te wees. Ek voel-voeI so en ek proe aan REGEN, REGEN, REGEN en haai! Dis mos lekker om die ou liedjie te sing. En net daar raak en vreeslik entoesiasties en DIT REEN EN REEN EN REEN word gebore. Ek het eers vreeslik geskrik vir al die tromme en snaakse raserige instrumente, maar nou kan ek seker nie rneer daarsonder klaarkom nie. Maar, meer as dit waag ek nog nie. So lank ek net nie vertraag is nie. - Francois van Heyningen - omslag


skakels : imdb.com















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )