


















Diamant en die Dief




film VHS/DVD 100min . MNETDVD-182 1980/2010 SCHOLTZ FILMS/FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET
"'n Sjarmante swendelaar en 'n fraai geoloog in 'n skitterende rolprent van romanse en bedrog."
met Hans Strydom, Sybel Coetzee, Zack du Plessis, Bill Curry, Regardt van den Bergh, produksie, André Scholtz, tegnici, Paul Marais, Johan Lategan, Leon Nel, draaiboek, regisseur, Jan Scholtz
Die prettige verhaal van 'n sjarmante swendelaar (Hans Strydom) se ontmoeting met 'n pragtige geoloog (Sybel Coetzee) aan wie hy vals diamante probeer verkoop. Sy is egter nie onder 'n kalkoen uitgebroei nieen uiteindelik bevind die swendelaar hom met 'n ongewensde vennoot. Hulle vertrek na Johannesburg waar hulle met behulp van nog 'n groter swendelaar (Bill Curry) hulle swendestreke voortsit.
skakels :