


















Daar Kom Tant Alie!

film DVD ........................ 2016 RAND FILMS
'n Johann Schutte vrystelling
Daar kom tant alie is based on the famous radio story of mike heine, and is all about tant alie that can't handle it alone on the farm. She decides to go stay with her daughter in town

film VHS ...................... 1975 FLIP BEZUIDENHOUT

met Wena Naudé, Marius Weyers, Tobie Cronjé, Wilna Snyman, Pietie Meyer, produseer, Tommie Meyer, regisseur, Koos Roets
"Wat gebeur as die grênd familie skielik kom kuier... dit kan net komiese gevolge hê." - mnet.co.za
"Wena Naudé in een van haar onvergeetlike optredes. Gebaseer op die radioverhaal van Mike Heine."
Daar Kom Tant Alie (woorde, tradisioneel, musiek, S.A. Volkswysie, verwerk, Chris Lamprecht) hier
Daar Kom Tant Alie, tant Alie, tant Alie,
Daar Kom Tant Alie, tant Alie om die draai.
En tant Miena kook stroop van die meboskonfyt,
van die Wellingtonse suiker teen die trippens die pond,
en tant Miena kook stroop van die meboskonfyt,
van die Wellingtonse suiker teen die trippens die pond!
skakels :