


















Daar Doer in die Stad




film DVD 70min . MNETDVD-069 1953 AFRICAN FILM PRODUCTIONS/M-NET
met Jamie Uys, Hettie Uys, Marietjie Uys, Jurg du Preez, Louis Pienaar, Elize Loubser, regisseur, vervaardiger, Jamie Uys

"Toe sy vrou sterf, verloor 'n wewenaar belangstelling in sy plaas en hy en sy dogter trek stad toe waar hy 'n grondbonemasjien probeer bemark. Hy word egter deur 'n swendelaar in die nek gekyk en gaan uiteindelik terug plaas toe." - mnet.co.za
"An early South African comedy in which a young Jamie Uys reprises his roles from Daar Doer in die Bosveld, playing producer, writer, director and star. Uys is Hans Botha, a farmer married to the ex-teacher Martie (played by Hettie Uys, Jamie's wife). Tragically, Martie dies after being bitten by a snake.
Hans and their daughter Marietjie (played by Uys's young daughter, also named Marietjie) go to Johannesburg to patent his peanut-sorting machine so he can make enough money to return to the farm.
In the big city he falls in love with a social butterfly, who has no interest in children and just wants to go out every night. To keep his new girlfriend happy, Hans leaves Marietjie with a neighbour, who eventually tells him to send the child home to her grandparents. After Hans dies, loneliness sets in, and he returns to Marietjie and the farm they both love." - mnetcorporate.co.za
Hans bly doodgelukkig op sy plaas saam met sy vrou Hettie en hul dogtertjie, Marietjie. Maar toe 'n slang Hettie pik en sy doodgaan, en Hans se geld opraak, is hy genoodsaak om stad toe te gaan om sy grondboontjiemasjien te patenteer. Hans en Marietjie sukkel aanvanklik om in die stad aan te pas, maar dan raak Hans verlief op 'n stadsmeisie wat elke aand net wil rinkink. Die verliefde Hans skeep klein Marietjie af, en wanneer 'n buurman hom hieroor oor die vingers tik, besluit hy om haar terug te stuur plaas toe, waar haar ouma en oupa haar kan oppas. Die verlange aan beide kante word egter te groot en die storie het 'n gelukkige einde as pa en dogter op hul geliefde plaas verenig word.


Daar Doer In Die Bosveld/Daar Doer in die Stad DVD . M-NET
skakels :