Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Boland!
vetseun
film DVD 85min . MNETDVD-209 1974 M-NET

met Chris du Toit, Wena Naudé, Annamey Brink, James White, Cobus Robinson, dirigeer, Oscar Burn, regisseur, Bertrand Retief

"'n Jong wynboer is dolverlief op 'n rykmans dogter.Terwyl hy op sy wittebrood is stel hy 'n plaasbestuurder aan en raak mettertyd verlief op haar. "

"Daar is 'n land by die see wat my alles kan gee,
dis 'n land wat vreugde bring,
bo van die berge tot in die vallei.....
dis die werêld net vir my....
dis my land, my land, die Boland vir my,
dis die land waar ek liefde kry......."

"Bertrand Retief se rolprent, gebaseer op 'n kortverhaal deur I.D. du Plessis en met Jack Trombey se "Eye Level' treffer temalied van die Britse televisiereeks "Van Der Valk' ~ hier deur André Viljoen en Dave Pollecutt as "Die Lied Van Die Boland" in Afrikaans verwerk ~ vertel die verhaal van Pieterjan van Yssen, die aantreklike eienaar van die wynplaas "Meerlust', wie op die punt staan om te trou met die ryk en bedorwe Melodie, tot sy Tant Em se groot ergenis. Dan, op 'n dag kom 'n nuwe tydelike bestuurder die plaas bedryf terwyl Pieterjan en Melodie op wittebrood is. Die bestuurder is hoog opgely en is hoogs bekwaam maar hy is eintlik 'n sy wat alles omvêr gooi. Die arme Pieterjan moet dus besluit tussen sprankelende mooigeid of bedorwe, maar, plankerigheid. Wat 'n besluit... "

"Handsome young Cape wine-grower, Pieter-Jan van Yssen, wants to marry his rich, spoiled girlfriend and go on honeymoon, so he hires someone he has never seen to run the estate while they are away.
But when Jakobus Johannes Lodewikus du Toit literally crashes into Pieter-Jan's engagement party, the wine-grower is shocked to find his new farm manager is a woman named Kobie. Van Yssen tries to treat Kobie like a man, but finds it difficult when she gets so prettily tipsy during wine-tasting sessions, and when she hops naked into his bed by mistake.
By the time he realises that Kobie is the woman he wants, Kobie is engaged to his best friend Mike - and Pieter-Jan's wedding day has arrived. Will Kobei and her employer stop their verbal sparring in time to find true love? This frothy romance has a fine theme song and a beautiful setting in the Boland highlands." - mnetcorporate.co.za


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )