Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bakgat! 2




vetseunvetseun
film DVD ............................. 2010

met Ivan Botha, Cherie van der Merwe, Andrew Thompson, Ciske Kruger Botha, Neil Sharim, Lelia Etsebeth, Altus Theart, Solomon Cupido, Bradley Olivier, Steve Hofmeyr, Kaz McFadden, Hanna Grobler

Unitas o/21 rugbyheld, Wimpie Koekemoer, word 'n kontrak aangebied om in Engeland te gaan Rugby speel. Katrien oefen vir 'n toneelstuck met outistiese kinders, terwyl sy all in haar vermoe doen om Wimpie in die land to hou. Fanie sukkel om gewoond te raak aan Christie se plomp post-hoerskool-lyfie en Japie kan nie gemeenskap met Liezl he nie, omdat hy nie groot genoeg is waar dit "regtig" saak maak nie. Spiertier, Werner "Killer" Botha, sluit by Unitas se seerste span aan en bedrieg Wimpie se plek in die o/21 rugbyspan. Werner het intussen sy crush op Hermanus verruil vir 'n obsessie met Katrien en volg haar oral waar sy gaan.
Werner word in Wimpie se plek getoets en oortref homself. Wimpie beplan oom Katrien te vra om te trou, sodat hulle altwee na Engeland toe kan verhuis agter sy rugbyloopbaan aan. Intussentyd is Japie en Fanie besig met hulle alewige manewales en beland in meer moeilikheir as wat hulle kan hanteer. Wimpie en Werner se haat vir mekaar vererger soos hull kompetier vir die spanposisie en vir Katrien se liefde.
Intussen is Wimpie se ma, Ester Koekemoer, vas oortuig dat haar kind erge emosionele pprobleme het en beraam 'n plan om hom uit die kloue van die duiwel te red.
Bakgat! 2 is 'n pot vol pret met 'n positiewe Suid-Afrikaanse tema en 'n hele paar verrassings!
Oos Wes Bakgat Bes!

vetseun
klankbaan ........................ SF 008 2010 SUPRA FAMILIAS
1. Doodgewone Aand - Die Heuwels Fantasties
2. Gewonde Standbeeld - Straatligkinders
3. Voor Ons Stof Word - Van Coke Kartel
4. Die Verlore Seun - Gazelle
5. Golflengte Verkeerdom - Glaskas
6. Talking To Myself - Jax Panik
7. Hyg Duiwel - Die Heuwels Fantasties
8. Word Wakker - Marsmoeras
9. Sindikaat - éF-éL
10. Oktober - Ryno Velvet
11. You - Simon Schofield
12. Stille Waters - Cherie van der Merwe
13. Bring Maar Nog - Glaskas
14. Rolmodel Mode - Die Seks
15. Nostalgie Tref - Suzzi & The Swanz
16. Pille Vir Kersfees - Die Heuwels Fantasties
17. Die Here Weet - éF-éL

vetseun


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)