Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bakgat!


film voorskou

met musiek van Glaskas, eF-eL, Melktertkommissie, Straatligkinders, Shaun V, Albert de Wet & Quentin Prinsloo





vetseunvetseunHIRE / HUURvetseun
DVD film 97min ............. 2008

The young production team behind the Afrikaans teen film, Bakgat!, represents a new breed of filmmakers that have arrived on the local movie scene. That's according to writer and director Henk Pretorius. The film is about Wimpie Koekemoer, the biggest geek in the school, who is constantly embarrassed by his conservative mother and his strange father, especially in front of girls. Wimpie dreams of being popular, a wish that may come true when he is suddenly befriended by the most popular girl in school.

vetseunvetseunvetseun
klankbaan ....................... F1001313 2008 BOWLINEvetseunvetseun
1. Bakgat - Albert de Wet en Quentin Prinsloo
2. Beter Boodskap - éF-éL
3. Lyf - Albert de Wet
4. Formule - éF-éL
5. Engel - Die Melktert Kommissie
6. Verloor Myself - Glaskas
7. Kind Nie - éF-éL
8. Verander Die Wêreld Deur By Jouself Te Begin - Straatligkinders
9. Pronk - Die Melktert Kommissie
10. Ek Wil Jou Hê - Glaskas
11. Not Human - Shaun V
12. Elegie - éF-éL
13. Jaap Vlooi - Glaskas
14. By Jou - Carlé

Op 11 April 2008 het die eerte Afrikaanse tiener fliek op die groot skerms begin draai. Wimpie is die skool se grootste "nerd" en sy drome van populariteit begin lyk soos 'n moontlikheid wanneer hy skielik vriende raak met die skool se populêrste meisie. Die fliek mik om insae te lewer oor die tipiese dag tot dag lewe vanhedendaagse Afrikaanse tieners in 'n soortgelyke styl van iets soos "Roadtrip". Juis omdat die fliek 'n tiener komedie is, is daar besluitdat die musiek van die klankbaan ook gemik moet wees op 'n jong en energieke gehoor. Die resultaat is 'n mengsel van Afrikaanse "pop" en "punk rock" deur dieinspirerende jong groepe wat huidiglik die "trendsetters" is. Die klankbaan het snitte op van die Die Melktert Kommissie, Glaskas, éF-éL, Albert de Wet, Straatligkinders, Shaun V en Carlé Dit is ook die eerste plaaslike fliek wat trots kan sê dat drie van die snitte op die klankbaan oorspronklike snitte is wat spesiaal vir die fliek geskryf is. Die liedjies is Albert de Wet se "Bakgat" wat hy saam met Quentin Prinsloo opvoer, "Not Human" van Shuan V en "By Jou" van Carlé.

Daar is 'n duidelike alternatiewe gevoel aan die klanbaan met reeds populêre snitte soos "Engel" van Die Melktert Kommissie, "Verloor Myself" van Glaskas en "Formule" van éF-éL.

Al die snitte op die klankbaan beloof egter om nog groot treffers te word!
vetseunvetseunvetseun
Moenie uitmis op die Bakgat klankbaan nie!

vetseun
Bakgat! / Poena is Koning 2DVD .


skakels : myspace.com/bakgatfliek : facebook













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )