Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Alles Sal Regkom
vetseunvetseunHIRE / HUURvetseun
film DVD 84min . MNETDVD-086 1951 PRIMEDIA/M-NET

met Al Debbo, Frederik Burgers, Jan Jourdan, Fanie Bosch, Hendrik Susan, regisseur, Hyman Kirstein, produseer, Pierre de Wet

Mnr. Spog en Mnr. Poel het nou wel snaakse maniertjies, maar hulle het groot harte, en hulle doen alles in Spoggenpoelville. As iemand 'n skaap wil laat skeer, doen hulle dit - en die skaap lyk soos 'n Franse poedel daarna!. As iemand se skuur afbrand, is hulle die brandweermanne wat eers alle papierwerk afhandel voordat hulle op hul noodtog vertrek. Hulle is ook die versekeraars, 'n die burgemeester sowel as die onderburgemeester. Maar wanneer twee ontwikkelaars hul vreedsame leefwyse kom versteur, moet Spog en Poel wys waartoe hulle regtig in staat is. Hoe sal hierdie twee goedhartige maar dom stadsvaders vaar?

"This slapstick comedy in Afrikaans hails from the black-and-white heyday of pop-eyed South African funny man Al Debbo. It's spirit is captured by the title, 'Everything will turn out all right'. We are in the fictional town of Spoggenpoelville, where Mr. Spog and Mr. Poel (Debbo) rule supreme. Though not particularly bright, they run and own everything. To boot, they are the town's mayor and deputy mayor.
But one day two men from Johannesburg throw a spanner in the works. Mr. Brand and Mr. Borelli want to buy a piece of Spoggenpoelville, complete with mineral rights. Spog and Poel say no. To retaliate, the two speculators decide to run for mayor and deputy mayor. Suddenly Spog and Poel must learn how to become politicians, charm the ladies and outwit the villains, all the while trying to evade a clown-like figure who wants to sell them a goldmine." - mnetcorporate.co.za

vetseun vetseun
Alles Sal Regkom/Dis Lekker Om Te Lewe DVD . M-NET


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )