Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Abraham vetseun
vetseun
film DVD ............................. 2015

"As almal maar niemand hoor jou nie, almal kyk maar niemand sien jou nie."

'n Jans Rautenbach film

met Hannes Müller, Franci Swanepoel, Jill Levenberg, Frans Lucas, DJ Mouton, regisseur, Jans Rautenbach

In sy eerste film in 30 jaar vertel Jans Rautenbach van Abraham, 'n beeldhouer van Vlakteplaas naby Oulap, Rautenbach se plaas. Die beeldhouer probeer 'n jong Rautenbach beïndruk met sy kuns met verreikende gevolge. Abraham is Rautenbach se mees persoonlike projek, 'n uiters sensitiewe en roerende blik op mense aan die rand van die samelewing, die krag van die kreatiewe proses, die versugting om gehoor te word en menslike verhoudinge in al hul skakeringe. Dit is 'n liriese blik op die drome van die kunstenaar ten spyte van 'n ongenaakbare werklikheid.

vetseun

Abraham - Die Oorspronklike Klankbaan
vetseunvetseun
klankbaan ........................ VONK317 2015 VONK MUSIEK
- Deur Riku Lätti
1. Treinspoor
2. Elke Tree
3. Lyperplant
4. Fyntrapriel
5. Bergwind
6. Springbok
7. Stofpadriel
8. Triomftog
9. Twee Paaie Riel
10. Na Die Berge
11. Tyd Vir Kuns
12. Leeu Innie Sitkamer
13. Sy Bloed
14. Olifant
15. Niemand Wat My Hoor
16. Katie Se Byl
17. Abraham Temalied
18. Waai
19. Heilig Is Die Lewe
20. Op Na Die Berge (BONUS)


skakels :








2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: Films: Dis Ek, Anna, Sink, 'n Man Soos My Pa, Faan Se Trein, Ballade Vir 'n Enkeling, Abraham - ATKV - Fopspeen Filmverse, A.K.A Awards: Beste film - Sink, Beste dokumenter - Between The Devil And The Deep, TV-produksies: 'n Ander Wêreld met Coenie, Ruk En Riel, 'n Song Vir Emily, Afrikaaps, Literatuur: Antjie Krog, Ingrid Winterbach, Bettina Wyngaard, Ena Jansen, Emma Huismans, Marita van der Vyver, Fanie Olivier, Nicol Stassen, Joost Nijsen (Podium Uitgevers), Tom Lanoye, Christine Otten, Charles den Tex, Anneloes Timmerije, Poetry Circle Nowhere; vertalers, Robert Dorsman, Karina van Santen, Martine Vosmaer, Rob van der Veer, Titia Palthe, Ingrid Glorie, ook Michael le Cordeur, Tertius Kapp, Anne-Marie Beukes, Joris Cornelissen, Jaap Goedegebuure, Eep Francken, Harry Wels, Bart Bouwman, Bart Luirink, Pieter Muysken, André P. Brink-herdenking, Poetry Circle International, Compagnietheater, Amsterdam
vetseun

2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: "Die Kaap Kom Amsterdam Toe" A.O Jack Parow, De Likt, Leslie Javan, Theatergroep Flint, Trippie, Abraham, Dis Ek, Anna, Antjie Krog, Trantaal Broers, Poetry Circle Nowhere, Afrikaaps, Tribal Echo, Francois van Coke, Majozi, Laurinda Hofmeyr, Die Heuwels Fantasties, Emo Adams, Kaap-Maleis Koor, HemelBesem, YOMA, Tom Lanoye, Marita van der Vyver, Ingrid Winterbach, Ronelda Kamfer, Christine Otten, Deon Maas, Bettina Wyngaard, Charles den Tex, Tertius Kapp, Sandile Magbu, Bart Luirink, Ena Jansen, Sonneblom, Stille Water, 'n Song Vir Emily, Faan Se Trein, Sink, 'n Man Soos My Pa, Ballade Vir 'n Enkeling, Compagnietheater, Zuid-Africahuis, Melkweg, Rialto - www.aka.festivalvoorhetafrikaans.nl
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)