Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Yoti
vetseun
Speel Bouzouki .................................. 2001 EMI
1. Goeiemôre
2. Speel Bouzouki
3. Ek Verlang Vanaand Na Griekeland
4. Aphrodite
5. Liewer Arm Met Jou
6. Ster Van Mykonos
7. Die Geheime Van Die Liefde
8. Voel Jy?
9. Polystipos
10. My Nooi
11. Mooi Griekeland
12. Un Disco Di Yoti (Isabella)
13. Zorba

vetseun
Treffers ................................................ 1997 DECIBEL
1. Die Griekse Boertjie
2. Jy Leef In My
3. Die Wit Angelier
4. Ek Is Lief Vir Jou
5. Sagapo
6. Melodië Van Verlange
7. Verushka
8. Die Wiel Bly Draai
9. Boemerang
10. My Eie Melodie
11. Hopa Zorba
12. Mooi Griekeland
13. My Ilana
14. Tromme In Die Verte
15. My Liewe Mariaan
16. Lente In Athene
17. Sonskynkind
18. Wie Sal Weet
19. Ossewaman
20. In Bethlehem

vetseun
My Eie Melodie LP ............................ 1992 DECIBEL
Kant Een:
1. Jy Leef In My
2. Wie Sal Weet
3. Sê My Of Jy Ook Verlang
4. Die Wiel Bly Draai
5. Speel Tog Ons Liedjie Weer
6. Lente In Anthene
Kant Twee:
1. My Eie Melodie
2. Vergeet My Nie
3. Bouzouki
4. Ek En Jy
5. My Dans
6. 'n Lied Vir Elke Dag

Yoti die Griekse Boertjie se sesde langspeler, My Eie Melodie, is pas uitgereik.
Dit spog met liedjies soos Jy Leef In My, Sê My Of Jy Ook Verlang, Speel Tog Ons Liedjie Weer, Lente In Anthene en Ek En Jy.
In 1983 is Yoti deur die Griekse regering na Griekeland genooi vir die Musical Festival of Athens. Met sy liedjie My Liewe Mariaan het hy die prys gewen vir die beste komposisie deur 'n buitelandse Griek.
Hy is ook in 1988 na Griekeland genooi vir die Musical Festival of the Foreign Greeks. - Beeld

vetseunvetseun
Griekse Boertjie Maak 'n Plan . SMMPCD 836 2000 SCORPIO MUSIC

Yoti spog met 'n nuwe klank

Yoti, of die Griekse Boertjie soos hy alom bekend staan, wil vanjaar groot hoogtes met sy musiek bereik. Sy tiende album, 'n Griekse Boertjie Maak 'n Plan, is pas uitgereik. Dié album is in meer as een opsig 'n eerste vir Yoti dit is die eerste keer dat al die liedjies op 'n CD van hom Afrikaans is en dit is ook die eerste keer dat Yoti 'n album uitreik waarvan hy al die liedjies geskryf het. Die CD het 'n nuwe, moderne popklank wat met behulp van rekenaars verkry is. Yoti het ook 'n ander vervaardiger (Miles Shannon) genader om met die produksie en die klank te help en 'n paar nuwe verwerkers ingespan. Die album spog met uiteenlopende musiekstyle. Daar is byvoorbeeld twee langarm-diskonommers wat by tieners aanklank sal vind en ook 'n vrolike (maar baie eentonige) kinderliedjie, Hop Hop Spinnekop. En oudergewoonte sorg Yoti vir Griekse nommertjies (wat hy dié keer in Afrikaans sing) op die album. Die drie liedjies wat hy hierdie keer gekies het, is baie meer ritmies as dié op sy vorige albums. Yoti se musiek is egter nie vir puriteine nie. Sy diksie en intonasie is soms baie irriterend en helaas oorskadu dit vele kere die melodieë van sy liedjies. Die laaste nommertjie op die CD, Skakelbord (oor 'n ou wat bel en knaend en tevergeefs probeer om by die regte afdeling uit te kom), hoort eerder op 'n Leon Schuster-album. Scorpio Music (SMMPCD 836) - Beeld

vetseunvetseun
Yoti Die Griekse Boertjie II LP . DCB (BL) 213 1989 DECIBEL
Kant Een:
1. Hopa Zorba (Yoti Loisoz)
2. Senorita Tequiero (Joey Louw)
3. Katerina (Spiros Papavasiliou)/Lakis Teazis/Yoti Loisoz)
4. Sagapo
5. Op Vlerke Van Geluk (Mariaan Venter)
6. Ek Sal By Hom Spook (Die Griekse Boertjie II) (Yoti Loisoz)
Kant Twee:
1. Sirtaki (Yoti Loisoz)
2. Mademoiselle De La France (Joey Louw)
3. My Balaika (Dawie Beukes/Yoti Loisoz)
4. Sproetgesiggie (Yoti Loisoz)
5. Dis 'n Feit (Yoti Loisoz)
6. Janita (Yoti Loisoz)

Regisseur: Lois Carstens
Ingenieur: Alli Heyns
Verwerkings: Mauritz Lötz

vetseunvetseun
Yoti - It's Christmas Day / Yoti met Die Abraham Kriel Kinderhuis Koor (Langlaagte) - In Bethlehem 7" . YOTI 1989 DECIBEL

vetseunvetseun
... / Kushkarim 7" ............... TRS 380 1982 PLUM

vetseun
Greatest Hits / Grootste Treffers LP . 1970 YOTI STEREO RECORDS

vetseun
Yoti Die Griekse Boertjie LP ................. DECIBEL
Kant 1:
1. Die Wit Angelier
2. Melodie Van Verlange
3. Boemerang
4. Anderkant Nêrens
5. My Liewe Mariaan
6. Ek Is Lief Vir Jou
7. Die Griekse Boertjie
Kant 2:
1. Tromme In Die Verte
2. Laat Ek Jou Weer Aan Liefde Glo
3. Verushka
4. Sonskynkind
5. Ek Sing 'n Lied Vir Jou
6. Ek Is So Gelukkig
7. Die Griekse Boertjie (Instrumenteel)


ook op :
Potpourri Van Afrikaanse Treffers Vol. 2 kompilasie - Die Wit Angelier
Afrikaanse Treffers kompilasie - Voel Jy? (1998)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)