Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wysdiman Gig/Flyer-blad

20xx 10 30 - Die Heuwels Fantasties, Wysdiman, Rumours Lounge
vetseun

20xx - Rocking For Rhinos Fundraiser: State Society, Octainium, Wysdiman, Gunslinger, Burning Blue, Son Of The Gun, Luke Jon Shearer (Australia), Nighthawk, Mad Ashlynn, Planes Of Tomorrow,, MC: Ray Harrison, Rumours Lounge, 16:00, R50 Get you in, all funds go to Rhino Conservation - www.facebook.com/rockingforrhinos www.rockingforrhinos.org
vetseun

2013 07 17 - Jägermeister, Music Connection, Monster Energy bied aan: Van Coke Kartel saam met Wysdiman, Thundermerwe, Die Mislukte Rebellie, Kinky Robot, Rumours Lounge, Weltevreden Park
vetseun

20xx 01 25 - Thundermerwe, Wysdiman, Bittereinder, Rumours, R60
vetseun

20xx 12 08 - Wysdiman, Rumours, 21:30 - Jack Daniel's
vetseun

2010 05 15 - Van Diens Af, Gevoel Van Veiligheid, Wysdiman, Shivas Rock, R30
vetseun

2010 05 22 - Wysdiman, Hansie Slim, Skin & Bones, Rhine Park 4x4 Club, Rayton, R30
vetseun

2010 06 19 - Wysdiman, Lizelle's Croc Rock Birthday Festival, Crocodile Cradle Waterfront, Hartebeespoortdam
vetseun

2010 03 20 - Wysdiman, De Dors, Cry Out Riot, Henry van Stof, Back2Basix
vetseun

2009 07 25 - Alter Route Soweto: Fashion, Music, Art & Food Expo: Dub Rui from the 340ml fame, The Layders, Wireless G, Meet The Veggies, PlayKayStat, Wysdiman, Est 1912, 1912 Gumede Straat, Rockville, Soweto, Johannesburg, 10:00, R50
vetseun

2009 06 01 - Wysdiman Kuns kompetisie, Wen R2000 + R500 Reader's Den Comic Winkel koopbewys. Moedertong Rockers Wysdiman is opsoek na voorbladkuns vir hulle opkomende uitreiking, die kortpsler Taximan. Inligting en spesifikasies by: www.myspace.com/wysdiman taximan.art@gmail.com. - Kreators - Wysdiman - Reader's den Comis Shop
vetseun

2009 04 18 - Moonprint - Concerts For The Earth: Piet Botha, Dan Patlansky, Die Kaalkop Waarheid, Josie Field, Wysdiman, Gian Groen, Shap Shap, Albert Meintjes, Tidal Waves, Stean van der Walt, The Black Cat Bones, Andries Bezuidenhout, Rethabile, Steak & Ale, Botha Ave, Lyttelton, 15:00 - www.moonprint.co.za
vetseun

2008 08 09 - Rock Like Kings: Gustav, Benedikt Sebastian, Zaberstadt, Wysdiman, Rock Palace, 19:00, R30 - Siel Musiek - benedikt.co.za
vetseun

2008 04 26 - Rumble In The Jungle: Wysdiman, Wake To Wonder, The Greenies, Café Arc, 20:00, R30 - Rocking S.A
vetseun

2008 04 21 - Prop & Speel: Akoestiese Aand: Waar Afrikaans bo is vir die Mense: Wysdiman, Henry & River van Stoff, Die Springbok Bar, Op die hoek van Hilda en Prospect straat, Hatfield, 20:00 - Rocking SA
vetseun

2009 04 04 - Death Sokkie: Wysdiman featuring Cry Out Riot, Back2Basix, 18:00, R40 - myspace.com/wysdiman
vetseun

2009 03 07 - Artists Unite: Fighting Against Cancer: Wysdiman, Glass Angels, Elivery, Judith, 27A 4th Avenue, Melville, R30
vetseun

2009 02 14 - Valentine's: Wysdiman & An'gel, Live @ Back2Basix, 20:00
vetseun

2009 01 16 - Wysdiman En NuL, Back2Basix, R40
vetseun

2008 12 04 - Wysdiman with special guest Albert Frost, Back2Basix, R30
vetseun

2008 11 22 - Camel Festival: Ion, Boabab, Wysdiman, Martin Hugo, Exit Stranger, Wadada One, Action Thrillers, Chokinghazard!, Son Of A 1000 Blues, Pennies From Heaven, DJ Simpleton, R20
vetseun|

2008 11 08 - Death Sokkie: Wysdiman, Benedikt Sebastian, Neon Tetra, Swart Skaap, Far Beyond Driven, Rock Palace, 18:00, R30 - myspace.com/wysdiman
vetseun
vetseun

2008 10 13 - Happiness by the Kilowatt: Groundstar, Wysdiman, Swart, Lyst, Hokum, The Black Dahlia, Boksburg
vetseun

2008 09 26 - Tswaiing Crater 0908: Wysdiman & Bloedskande
2008 09 27 - Tswaiing Crater 0908: NuL & Thys Nywerheid, R240 vir een Befokte Krater Party - http://www.nul.com.sg/
vetseun
vetseun

2008 09 25 - Volksrus Moederskip Gemeente bied met trots aan: Heerlike Lente Dans: Wysdiman, Thys Nywerheid, R30
vetseun

2008 08 01 - Wysdiman, Schiva's Rock, Pretoria

2008 08 07 - éF-éL, Wysdiman, Glaskas, 18:00, R30 - ujfm 95.4
vetseun

2008 07 23 - Benedikt Sebastian en Wysdiman, Back To Basix, R30 - benedikt.co.za - myspace.com/wysdiman
vetseun

2008 06 11 - Wysdiman, Die Kaalkop Waarheid, Back2Basix, 20:00, R30 - myspace.com/wysdiman - www.diekaalkopwaarheid.co.za
vetseun

2008 05 21 - Wysdiman, Die Kaalkop Waarheid, Back2Basix, Johannesburg

2008 05 10 - Wysdiman, Café Arc, Pretoria

2008 04 26 - Wysdiman, Café Arc, Pretoria

2008 04 25 - Wysdiman, Schiva's Rock, Pretoria

2008 04 21 - Wysdiman (Akoesties) Springbok Bar, Hatfield

2008 04 10 - Die Rebellie en Wysdiman, R30 - www.myspace.com/dierebellie - www.myspace.com/wysdiman
vetseun

2008 03 22 - Choking! Hazard, Wysdiman, Die Rebellie, Schiva's Rock, Lynnwood, 21:00, R30
vetseun

2008 03 19 - Wysdiman saam met Johnathan Martin & No Quarter, Steak'n'Ale, Botha Laan 66, Lyttelton

2008 03 15 - "Nag van die Ongekende" Wysdiman saam met NuL en Bloedskande, The Bohemian, 5 Park Road, Richmond, JHB

2008 03 14 - Wysdiman, Gently Scar'd, Crossing Out Jane, The Black Dahlia, 192 Trichardts Str., Boksburg
vetseun

2007 12 08 - Wysdiman, Schiva's Rock, Lynnwood, Pretoria

2007 12 06 - Wysdiman, Back2Basix, Westdene, Johannesburg

2007 12 05 - Wysdiman, An'gel, Back2Basix, Westdene, Johannesburg, 20:00, R30
vetseun

2007 10 31 - Wysdiman, Dacq's, Menlyn, Pretoria

2007 10 24 - Wysdiman, Boabab, Nica, Steak 'n Ale, Centurion
vetseun

2007 10 18 - Wysdiman, The Bunker, Hatfield

2007 09 28-30 - Opening van Die Withuis: Afrocentric, Die Mavrick, Swartskaap, Sonsteek, Wysdiman, Ben Dover, Rooibaardt, Kombikraal Blues Band, 7Stukke Silwer, All Will Fall, L.A. Cobra, Aphonia, Guenica, Braen Theory, Few And Proud, Foco, GString, R30-R120
vetseun

2007 09 01 - Wysdiman, Die Stal, Hartebeespoortdam

2007 08 31 - Wysdiman, Roseko Pub, Benoni

2007 08 27 - Wysdiman, Monsoon Lagoon, "Night of the seconds", gratis

2007 08 24 - Wysdiman, NuL, Schivas Rock, R20

2007 08 09 - Wysdiman, Rock 'n Roll In Die Taal, 2 Sets: Akoestiek & Elektries, Back2Basix - Vrouedag, R20-R30 - www.myspace.com/wysdiman
vetseun

2007 06 30 - Wysdiman & Effenzef, Shiva's Rock, R20, 20:00
vetseun

2007 06 16 - Stoff + Wysdiman, Café Barcelona, Pretoria, 20:00
vetseun

2007 06 02 - Wysdiman, Die Waenhuis Teater, Bethlehem, 20:00, R20 - www.myspace.com/wysdiman - www.planetcrossing.co.za
vetseun

2007 04 12 - Wysdiman "Dagman Nagman EP" LAUNCH saam met SwartSkaap, Back2Basix, R30
vetseun
Ons doen sommer die gig en die CD saam, want dis alles rukkend beyond repair. eerstens is dit die coolste CD wat ons sover besit, soos die Battery 9 een met daai swart plastiek sign voorop, en soos die NIN Downward Spiral boksie, maar eintlik presies soos daai Rambo III game wat ek gehad het, met die swart DVD boksie, plus lirieke blad ...
Begin met die Dagman Nagman anthem, 'n heerlike stukkie rock, besingende aan die skisofreniese in elkeen van ons, vraend aan die waarheid ... " ... Nagman gaan slaap as die son ontwaak ..."
Nog 'n anthemerige een in Suip!, effens rustiger, erkenning van alles wat gebeur.
vetseun

2007 03 24 - Wysdiman, Waenhuis Teater
2007 03 31 - Wysdiman, Shiva's Rock, Pretoria, 20:00 - www.myspace.com/wysdiman
vetseun

2006 12 06 - Wysdiman, SwartSkaap, Stoff, Back2Basix, 20:00, R30
vetseun
'n Aand van note, een wat jou asem sal wegslaan as jy nie deur 'n filter asemhaal nie ... Die bruinsakkersies en asbakweerkaatsing gee Back2Basics 'n nimmereindigende rustig laidback gevoel, en met die klankbaan kan jy nie verkeerd uitdraai (tot later) nie.
Eerste aan die woord is die manne van Swartskaap, met boerebaarde en dreads verteenwoordig hulle 'n nuutgevonde gevoel van vryheid wat in baie van ons se are bruis. Die musiek verskuif ook tussen ballades en meer ernstige rocksongs, met die mikrofoon wat tussen André Duister en Fritz Blitz gedeel word. Sulke songs wat mens oor en oor wil hoor, die deuntjie neurie en die koor saam sing. Binnekort meer Swartskaap info ...
Volgende aan die beurt is Stoff, 'n groep musikante wat nie net die verhoog volsit nie, maar met die mooiste klanke en wysies vorendag kom. Meeste baie rustig en sagter, maar snyend en klouend, dat mens die gesprek waarmee jy besig was oor aardverhitting moet stop en aandag gee. Daar's saam met die dromme vier kitare, akoesties en elektries, en 'n weird soort van keyboard-kitaar-move, wat nog eksistensialistiese geluidjies by die alreeds vol klank verleen. Defnitief een band wat ons sal navolg, kaalvoet oor die Wesrand ...
Dit bring Wysdiman aan die woord, 'n spasieuse vokale klankpedaal gee dit 'n amper katedraal, amper vegvliegtuig gevoel. Poison op lead, Generaal bas, die Sir op tromme, plus 'n fok ernstige dude met die Bleed van kom haal jou bewussyn sommer uit daai meisie se oë ...
Hulle skop af, wen die bal uit die losskrum, laat loop en druk dadelik in die hoek. Soos ons geleer se het, stukkende huis. Dit word met elke song net meer intens en oordrewe lirieke en angs is heel aanvaarbaar, die bier loop vry, maar help nie veel nie.
.......... " en ek loop en ek loop en ek loop, soek 'n vakansie oord .. "
Die klank was miskien nie opgewasse teen so 'n aanslag nie, maar hey, as jy uitmaak wat gesê word op Ek Weet Jy Kan, wat meer wou jy hê? Min bands is teen die tyd nog so lus soos die ouens, die pefekte mengsel van innerlike refleksie en byvoeglike naamwoorde vir buitentoe, kitaar ,skreemo voorman en ritme.
Oja en jy kan t-hemde kry, 3D met internet konnektiwiteit, ons moes miskien daai blond se nommer gevat het, lanklaas vir 'n blond iets gegee ...
Kyk uit vir Wysdiman goed, dis oppad!!! Luister solank die songs op myspace, sien julle by die volgende een!!!
vetseunvetseun

2006 09 01 - Lentedag met Swartskaap, Wys Die Manne, Stoff, R30
vetseun

20xx - Cyberboer bied aan Wysdiman, Interview en free tunes by cyberboer.co.za
vetseun
vetseunvetseun



skakels :

















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)