Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Wolmaransstadse Sekondêre Tegniese Skool
vetseun
Die Drie Astertjies LP ......... BCP 1301 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Dis Darem Lekker
2. Die Lewe Sonder Jou
3. Suikerbossie
4. Sound Of Silence
5. Guitar Boogie
6. Pepito
7. Liza
8. Rambling Boy
9. Die Drie Astertjies
Kant Twee:
1. Die Môre Na Die Aand Tevore
2. Dorpie Van Drome
3. Ek Is Jaloers
4. Met 'n Glimlag En 'n Gaap
5. Die Lied Van Die Berg
6. Ek Sê Vir Jou
7. Ou Moeder Hande
8. Wil Jy My Hê
9. Lewe In Vrede
10. As Die Liefste Sagste Hande
11. Margoley
12. As Twee Hartjies Klop
13. Wanneer Die Skaduwee Val

Om 'n operette op die planke te bring is voorwaar nie 'n geringe taak nie. As daar liefde vir sang en musiek is kry ons tog daardie gewillige hande wat bereid is om die reuse taak met liefde aan te pak en deur te voer. "Die Drie Astertjies" die pragtige operette van Olaf Andresen was vanjaar deur die skool aangebied. Onder leiding van mnr. Arthur de Villiers sluit die operetteprogram met optredes voor verskeie gehore op 13 September op 'n baie hoë noot af. 'n Baie gelukkige tyd in ons skool se geskiedenis. Hierdie plaat getuig andermaat van die omvangrykkheid van die opvoedingsprogram by ons skole.
Ons glo die aanbieding van die opname ons kultuur sal versterk en elke toehoorder sal bestel tot die meer blywend.
Ons wil veral die personeel hierby betrokke en veral die nie direk verbonde aan die skool, die koor en orkes van harte bedank vir hulle besieling in die taak.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)