


















Winterstasie .com
Winterstasie - Platoniese Liefde VID >>> (2012) - BLIMP FILMS



Klanke Van Die Antieke . CDEMIM 385 2011 EMI
1. Helde Oorlog
2. Fluister Gedagtes
3. (On)Regverdigheid
4. Die Balk In Jou Oog
5. Los My
6. Platoniese Liefde
7. Beter Kant Remix
8. Donker Geheime
9. Môrester
10. Leë Antwoorde


Antimaterie ................... CDLME012 2009 MAROELA MUSIEK
1. Die Beter Kant
2. Kontaminasie Beleid
3. Slaap
4. Moedelose Gebrek
5. Wie Is Jy
6. Skuldgevoelens
7. My Wêreld
8. Outokrasie Van Die Hart met Bouwer Bosch
9. Swartskaap
Winterstasie se musiek handel oor die gevoelens en emosies van misvertroue en mispersepsies in lewe en liefde. Alhoewel ons ons musiek lig en vloeiend probeer hou, is daar agter elke sin wat gesing word 'n baie swaar waarheid wat tien-teen-een al met elkeen wat hier lees gebeur het, of dit nou 'n teleurstelling is in liefde of 'n vriend wat oorlede is, ons skryf ons musiek om mense wat dit hoor se pyn meer verdraagbaar te maak deur om die boodskap deur te gee dat hul nie alleen is nie. In elke liedjie is daar 'n deel wat die persoon daarin verligting en uitkoms kry, en sodoende word die probleem wat ondervind word aan die luisteraar oorgedra as 'n probleem wat wel 'n oplossing het.
skakels : winterstasie.com
2012 11 - Winterstasie - Platoniese Liefde Musiek Film deur BLIMP FILMS
