Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Willie en die Wenspan .co.za
vetseun
Supersterre Vir Jesus DVD . WOWDVD015 2016 WOW DISTRIBUTION
1. Supersterre Vir Jesus
2. Jesus Het My Mooigemaak
3. Ha, Ha, Hallelujah
4. Jy Moet Die Here Jou God Liefhê
5. Kom Ons Sing
6. Jesus Ek Loof U
7. Ek Buig My Knieë
8. I Have Decided
9. Tiek Tok
10. God's Not Dead
11. I Like The Way You Smile
12. Heart To Change The World

vetseun
Supersterre Vir Jesus . WOWCD002 2015 WOW DISTRIBUTION

vetseun
Wenners Vir Jesus - Volume 2 DVD .
1. Ek Is 'n Wenner
2. Niemand Soos Jesus
3. Angs Sal Verdwyn
4. Boelies
5. My God Is So G-O-E-D
6. Dit Is Cool
7. Ek En My Huis
8. Aanbid Die Heer
9. Hoe Groot Is Ons God
10. My Kind
11. Groot En Geweldig
12. Jesus Is My Hero

vetseun
100% Vir Jesus DVD .....
- 'n "Live" DVD opname!!

vetseun
100% Vir Jesus ............... MARD 500 MARANATHA

Een ding is verseker, sodra Willie en die Wenspan se nuwe CD begin speel, begin jou voete te jeuk, jou hande wil net in die lug gaan en jou hele lyf wil net dans om Jesus te loof. Hierdie produksie is 100% om kinders opgewonde te maak oor Jesus, maar het ook 'n ernstiger sy om hulle te leer om Hom te aanbid, sowel as God se Vaderhart te verstaan. Fuzz het homself oortref met die produksie om Willie en die Wenspan na hor hoogtes te vat. Mag hierdie CD kinders se lewens verryk en hulle nader aan Jesus bring.

vetseun
Woema Vir Jesus ................ MARD 454 MARANATHA
Dankie Heer
Heer Onse Heer
Stem Vir Jesus
Leeu Van Juda
Angs Sal Verdwyn
Ek Maak Elke Dag Tyd
My God Is So G-O-E-D
Groot En Geweldig
Woema Vir Jesus
Niemand Soos Jesus
Jesus Kom Op Die Wolke
Dissipels Van Jesus

Met Woema Vir Jesus, bied die welbekende groepe Willie en die Wenspan weer 'n wenner album! Opgewekte saamsing liedjies wat die jongspan sal laat sing en dans vir Jesus!

vetseun
Wenners In Jesus - Kinders Vir Kinders . WWSCD1001 2007 MARANATHA
1. Ek Kies Jesus
2. Wenners In Jesus
3. Boelies, Pas Op
4. Ek Is Spesiaal
5. Die Here Sal My Oppas
6. Soldate Vir Jesus
7. Jy Kan Oorwin
8. Gee Jou Lewe
9. Kom Ons Gaan Vertel
10. Ek Het U Nodig
11. God Sal Jou Red
12. Lees Jou Bybel
13. Dis So Lekker Om Die Here Te Dien
- plus 5 begelydingsnitte! -
14. Boelies, Pas Op
15. Ek Is Spesiaal
16. Soldate Vir Jesus
17. Lees Jou Bybel
18. Dis So Lekker Om Die Here Te Dien

met Erich Posthumus
vetseun
Om die wêreld / Around The World DVD .

vetseun
Around The World with ........................

vetseun
20 Top Treffers DVD .......

vetseun
Die Verjaarsdagpartytjie ....................

vetseun
In Die Dieretuin ..................................
Die Verlore Skapie Liedjie
Arende
Die Blinde Man
Die Miertjie Liedjie
Ek Is 'n Soldaatjie
Die Tiekiedraai Liedjie

vetseun
Hou Kersfees ......................................
Dit Is Kersfees
Joy To The World
Geseënde Kersfees
plus meer

vetseun
Gaan skool toe ..................................
Make A Melody In My Heart
Ek Is "Cool"
Ek Is 'n Wenner
plus meer


skakels : willieendiewenspan.co.za









vetseun
2008 02 16 - ATKV Liertoekenning: Retief Burger, Jan Hoogendyk, Jannie du Toit, Rina Hugo, Mervis van der Merwe, Die Straatligkinders, Anne-Marie van Heerden, Cornel Driessen, Willie en die Wenspan, Mosaïek, Johannesburg



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)