


















Wilde Als (Ark)


Anderkant Van Blou CDS ................. 2020


Holo Man CDS ................................... 2020


Sister Mister CDS .............................. 2020


As Maar Net CDS .............................. 2018
2018 10 - 18 jaar gelede, ('n goeie nommer), het Wilde Als by Sunset Recording Studios 'n album opgeneem - Samsara Jiva. Die band het bestaan uit Jürgen von Wechmar (ax), Tertius van der Merwe (ax, vocals), Pedro von Wielligh (bass) en Pieter Heyns (dromme). Ons het een gig gedoen in die Hidden Cellar en daarna het die band pretty much dormant geraak. Dit was 'n great gig BTW, maar ja, ons lewens het basies net oorgeneem... Vandag herrys Wilde Als weer uit die as, (soos ons logo nog altyd aandui), in 'n effense nuwe format: Tertius van der Merwe (ax, vocals), Gustav Franzsen (bass, vocals & percussion) en Cristelle van der Merwe (percussion). >>> lees verder op facebook




Samsara Jiva ................................ AFRI18 AFRIMUSIK
1. Wonderaar
2. Silwer Wiel
3. Die Droom In 'n Bos - MP3 >>>
4. Siener
5. Magnetiese Vrou
6. Silwer Dans In Die Sterre Stof
7. Lied Van Die Herinnering
8. Vuur
9. Suidwes Toe
die stem en woorde van Tertius van der Merwe, bygetsaan deur Pieter Heyns op perkussie en Pedro von Wielligh en Jürgen von Wechmar met kitare. sien Jürgen von Wechmar ook by Mondmusiek en sonvanger. . kry lirieke en info by afrimusik..samples en meer foto's by jiva.co.za
ook op :
Maiden Voyage kompilasie - Die Droom In Die Bos
Afrikaanse met Attitude - Die Droom In 'n Bos

skakels : jiva.co.za : afrimusik.com : Mondmusiek
2020 01 25 - Wilde Als feat Igar Johannes, Blues & Roots Session, Biervrou

2020 01 04 - Biervrou Blues & Roots Twenty Twenty: Gerald Clark, Basson Laubscher, Wilde Als, Hugo Veldsman, Delvera R44, R80, R100, Biervrou - @biervroublues


2019 12 01 - Wilde Als, Trumpet Tree

2019 11 03 Acorn Acoustic sessions presents Sunday Session: Celine, Wilde Als, Henk, Justin Versfeld, Hugo Veldsman, Ian Neethling, Aandklas

2019 10 18 - Wilde Als, The Yard, Cafè Roca

2019 10 11 - Wilde Als, Cafè Roca Speakeasy

2019 09 01 - Shades of Blues feat Justin Versfeld, Ian Neethling, Blue Jeans, Old Mike Titi, Wilde Als, Hugo Veldsman, Aandklas

2019 08 23 - Wilde Als, Cafè Roca, Franschhoek

2019 06 - Wilde Als, Cafè Roca, Franschhoek

2003 10 24 - Die Meltert Kommissie "Volroom" CD LAUNCH met Valiant Swart en Jürgen von Wechmar, Hidden Cellar, Stellenbosch - saklank.com
