Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wiehahn Francke
vetseun
Sy ....................................... WFCD01 2010
1. Sy
2. Sonder Jou
3. Rooi
4. Liefde
5. Al Gee My Hart My Weg
6. Hoe Sou Dit Wees
7. As Ek My Hart Vertrou
8. Drome Is Bedrog
9. February Song
10. Ek Het Jou Lief Gehad
11. Somebody To Love
12. Dragonfly

Wiehahn se styl word bestempel as kontemporêre, melodieuse luistermusiek met 'n ligte klassieke-pop aanslag. Die album bied 12 snitte waarvan die meerderheid in Afrikaans is. Dit is musiek wat sag op die oor val en jou lus sal maak om saam te sing. Die drie toonvenstersnitte is Sy, Liefde en Rooi. Hy bied ook op hierdie album twee Engelse snitte wat tot uiteenlopende musieksmake spreek: February Song wat oorspronklik deur Josh Groban uitgevoer is, en ook die alombekende Somebody To Love van Queen wat op 'n unieke en vars manier verwerk is deur die bekende Christa Steyn.
Dan verras Wiehahn verder op die album met 'n sewe-stemmige acapella lied genaamd Dragonfly wat geskryf is deur Christo Burger, een van Suid-Afrika se vooraanstande koor dirigente en komponis.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)