


















White Trash

Homegrown ........................................ 1997 TRIPPY GRAPE
1. Sarcastic Solo
2. By Haar
3. Madiba
4. Green Cloud
5. Homegrown
6. Cancer August
7. In Die Stof
8. Night My Love
9. Flippie
10. Pink Bossa
11. Hit Me
12. Incredible Machine
13. Sad Times
14. PMS Junkie
15. The Plough
16. Gardenbonemantra
Rupert Rau, Jaap Yspeert, Annette Moolman (bass), Nicole Holm (vocals), Petri Coetzee (didgeridoo) and Peter Francis (drums) 'n kollaborasie band en cd. White Trash het vir 'n tyd in die laat negentigs rondom die wes-kaap gegig ens. hulle is by Wingerd Rock 1 gefeature en later ingesluit op die CD songs uit die bos. soos die ander uitgawes op dagga-dirk uys se trippy grape label bly mens nie onaangeraak nie, en "By Haar" is dit sommer vinnig gemaklik. afrikaans en engels word gemeng deur die afgewisselde stemme gelei deur die nou bekende Nicole Holm. Inheemse pop-rock met daardie potente stellenbosch geur, lekker reguit en kliphard tong in die kies.
ook op :
Wingerd Rock 1 - Monkey, Burgundy File
skakels :
1998 04 02-08 - Vyfster Jolkol: Koos Kombuis, Valiant Swart, Piet Botha, Honeymoon Suites, Raaskopleef!, Government Car, Blues Broers, White Trash, Dorp, Drain, Elke aand 3 bands by die Ryterbossaal, Polisie Kollege, Oudtshoorn - Klein Karoo Nasionale Kunstefees - Martell - TRIPPY GRAPE RECORDS
