Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Vos Broers
vetseun
So Het Hulle Gesing: Die Vos Broers . CDTGE 34 2000 GALLO
1. Konstand En Berdina met Chris Botha
2. Magdalena
3. Huweliksklokke
4. By Die Kis Van My Liefling
5. Die Swartomlynde Brief
6. Goudstad Ligte
7. Die Armband Van Goud
8. Hoe Groot Is U
9. Een Vir Een
10. Vaarwel.Jim Reeves
11. Wat God Kan Doen
12. Sal Ons Oor Die Rivier Gaan
13. Seker
14. Jy Sal Nooit Jou Moeder Mis Voordat Sy Sterf
15. God Bly Met U Tot Ons Weer Ontmoet
16. Moeder, Roos Van My Hart
17. Vriende Van Eergister
18. Oorkant Die Water
19. Die Lig In Die Venster
20. Ledig Is Die Plek Liewe Moeder
21. Die Outydse Halssnoer
22. Haar Graf Onder Die Wilgerboom
23. Sy Is Weg
24. Vallei Van Vrede
25. Die Brief
26. Die Leë Wiegie
27. Marie Lief

vetseun
Liedjies Van Eensaamheid LP . BON 231 BONUS
Kant Een:
1. Roos Van Mooirivier Se Vlakte
2. Huis In Die Berge
3. Voel Jy Ook Eensaam
4. Die Saal Aan Die Muur
5. Ver In Die Vrystaat
6. In Die Wapad
Kant Twee:
1. Liefdeskeiding
2. Huis Op Ons Plaas
3. Eensaam Ruiter
4. Ou Ryperd
5. Die Laaste Keer
6. Vryperd

Baie sangers het al probeer om die liede van Die Vos Broers uit te voer, maar sonder sukses. Die gevoelvolle vertolkings van hierdie twee uitstaande sangers kan net nie na gedoen word nie.
Baie van hierdie populêre liedjies is nie meer op plaat verkrygbaar nie, en ons het dus nuwe hoë kwaliteit opnames daarvan gemaak. U sal dit dus nog meer geniet as voorheen. Hier het u nou twaalf bekende populêre liedjies wat vir ons altyd nuut sal bly - luister lekker! - omslag

vetseun
Tere Bloeisels LP ................... KLS 165 KRISTAL
Kant Een:
1. Kleine Maat
2. Die Twee Wesies
3. Ek Mis My Vader
4. 'n Seun Se Beste Vriend Is Sy Moeder
5. Solank Die Boom Sal Bloei
6. Mooirivier Se Maan
Kant Twee:
1. Grysaard Vader Van My
2. Die Egskeiding
3. Ses Voet Onder Grond
4. Die Swart Omlynde Brief
5. Oktobermaand
6. Liefde So Trou

Alleen 'n hart van steen sal nie geroer word deur die gevoelvolle liedjies op hierdie plaat nie. Die twaalf liedjies is die beste wat nog ooit deur Die Vos Broers op plaat gestel is.
vir elkeen wat gevoel het, vir elkeen wat 'n traan kan stort, bring ons u nou TERE BLOEISELS deur Die Vos Broers. - omslag

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard

vetseunvetseun
Hoe Groot Is God! LP ............ KLS 146 KRISTAL
Kant Een:
1. Hoe Groot Is God!
2. My Vader Weet
3. Geen Silwer Of Goud
4. Jesus Gaan Nou Hier Verby
5. Langs Die Heuweltoppe Kom Daar ...
6. My Heiland Eerste
Kant Twee:
1. Soos Hy Is
2. God Is Nog Op Die Troon
3. Soet Vrede, Gawe God
4. Laat My Wandel Aan U Sy
5. As Die Rol Afgelees Word
6. God Bly Met Jou!

Opname en Produksie: Pierre J. Lombard

vetseunvetseunvetseunvetseun
Afsaal LP ................ BON 250/KLS 135 BONUS/KRISTAL
- "Cowboy Liedjies" deur die Vos Broers met Betsie Pretorius -
Kant Een:
1. Die Saal Aan Die Muur (Carson-Rob)
2. Ver In Die Vrystaat (Kennedy-Carr)
3. Huis In Die Berge (Onbekend)
4. Voel Jy Ook Eensaam (Brown-DeRose)
5. Roos Van Mooirivier Se Vlakte (Trad.)
6. In Die Wapad (Kennedy-Carr)
Kant Twee:
1. Huis Op Ons Plaas (Tradisioneel)
2. Vryperd (H. Vos)
3. Liefdesskeiding (H. Vos)
4. Eensaam Ruiter (N. Luboff)
5. Ou Ryperd (Kennedy-Carr)
6. Die Laaste Keer (Hill)

Opname en produksie: Pierre J. Lombard

vetseun
Die Oorspronklike Vos Broers Sing LP . KLS 130 KRISTAL
Kant Een:
1. Moeder Roos Van My Hart
2. Vriende Van Eergister
3. Die Armband Van Goud
4. Wat God Kan Doen
5. Die Lig In Die Venster
6. Een Vir Een
Kant Twee:
1. Goudstadligte
2. Jy Sal Nooit Jou Moeder Mis Voordat Jy Sterf
3. By Die Kis Van My Liefling
4. Magdalena
5. Huweliksklokke
6. Seker

vetseun
Jim Reeves En Ander Treffers LP . TRL-A 3043 TROUBADOUR

vetseun
Die Weg Na Waarheid LP . TRL-A-3033 TROUBADOUR

vetseun
Goudmyn Hiernamaals LP . TRL-A-3006 TROUBADOUR

vetseunvetseun
Die Weg En Die Waarheid LP ............. TROUBADOUR
Kant Een:
1. Geen Vriend Soos Jesus
2. Hoe Groot Is God
3. Sal Ons Oor Die Rivier Gaan
4. Ek Sien 'n Poort
5. Kom Tot Die Heiland
6. Die Heiland Is Gebore
Kant Twee:
1. God Is Liefde
2. Tel Jou Seëninge
3. Gaan My Nie Verby, O Heiland!
4. Oorkant Die Water
5. Daar Wil Ek Gaan
6. Kom En Aanbied Hom

Die VOS BROERS is seker ons bekendste Afrikaanse sanggroep vandag.
Hulle het geen bekendstelling nodig nie, aangesien hulle al sedert 1945 een treffer na die ander vrygestel het. Almal van ons is bekend met hulle uitstekende "Goudstad Ligte", "By Die Kis Van My Liefling", "Hoe Groot Is God" (wat ook op hierdie langspeel pragtig hernu is) en andere.
Hierdie langspeel bevat van die allerbeste geweide liedere wat meesterlik gesing word, soos alleen die VOS BROERS dit kan doen. U sal saamstem dat hierdie langspeel een van die beste VOS BROER opnames is van alle tye.

Toesig: H. VAN VUUREN
Ingenieur: BOET PRETORIUS

vetseunvetseun
Maanskyn En Rose / Net Soos 'n Rosie 7" . SK 35 KRISTAL
Kant Een:
1. Maanskyn En Rose (Le Marq)
Kant Twee:
1. Net Soos 'n Rosie (Wenrich-Mahoney)

vetseunvetseun
Goudstad Ligte / Die Armband Van Goud 7" . SSU.614 UNIKA
Kant Een:
1. Goudstad Ligte
Kant Twee:
1. Die Armband Van Goud (Little Band Of Gold)


ook op:
Niemand Soos Moeder kompilasie LP - 'n Seun Se Beste Vriend


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)