Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Voëlvry boek - Pat Hopkins + DVD
vetseunvetseunvetseun
DVD dokumentêr . SHIFTDVD 001 2003/2006 SHIFTY RECORDS
Almal Moet Gerook Raak - Gereformeerde Blues Band (Rabie)
Ry - Gereformeerde Blues Band (Rabie)
Sit Dit Af - Gereformeerde Blues Band (Rabie)
AVBOB - Gereformeerde Blues Band (Rabie)
Wat 'n Vriend Het Ons In PW - Gereformeerde Blues Band (Rabie)
Energie - Gereformeerde Blues Band (Rabie)
Donker Donker Land - Gereformeerde Blues Band (Rabie)
Bar Op De Aar - André Letoit (Letoit)
Bomskok Babelaas - André Letoit (Letoit)
Ontug In Die Lug - André Letoit (Letoit)
Boer In Beton - André Letoit (Letoit)
Hou My Vas Korporaal - Bernoldus Niemand (James Phillips)
Snôr City - Bernoldus Niemand (James Phillips)
Frog Jive - Jive Mixup (Winston Nyanda)
Jol - The Kêrels (Gary Herselman)
Is Jy 'n Moegoe? - Koos (M van Heerden/KOOS)
Die Struggle - The Genuines (Mac McKenzie)
Sy Leer My Om Te Jodel - Bles Bridges (Emmerson/Roberts)
vetseun (geleen)
Produksie - Shifty Studio 2006
Kamera, direksie, regie - Lloyd Ross
Navorsing - Pearlie Joubert
Vertaling - Gary Herselman

ook dankie aan:
Doxa Productions (Craig & Joelle)
kykNET

verdere argiewe:
SABC
Steve Hilton-Barber
Terry Norton
Lloyd Ross
Michael Cross

CDs met betrekking tot die DVD:
Bernoldus Niemand - Wie Is.Bernoldus Niemand? (SHIFTCD007)
André Letoit - Ver Van Die Ou Kalahari (SHIFTYCD21)
Koos Kombuis - Niemandsland (SHIFTCD35)
Gereformeerde Blues Band - Eet Kreef! (BANDCD016)
Voëlvry (SHIF 001)
Voëlvry: Die Toer (SHIF 002)

DVDs met betrekking tot die DVD
Voëlvry DVD (SHIFTDVD 001)
James Phillips - Famous for not being famous DVD (SHIFTDVD 002)

Pat Hopkins by Struik
Koos Kombuis oor die DVD by Rapport

vetseun review:
Eerstens shot X vir die boek/DVD oorbring, sal myne binnekort aanskaf, dis 'n moet vir enige aanhanger van die "Alternatiewe beweging" van die laat tagtigs. Karma dat ek dit by jou kry, rocker.
Die ding begin sommer met ikoon rock nommers en is deursaai met klanksnitte van lewendige interpretasies van die mees geniete musiek in ons versameling. Johannes en Koos, Bernoldus en The Kêrels, Hillbrow en Boer In Beton, Snôr City en Donker Donker Land ... Nie 'n beat word gemis nie, nie 'n mens ongenoem.
Met deurlopend gefragmenteerde onderhoude met Dagga-Dirk Uys, Willem Möller, Hanepoot van Tonder, Gary Herselman, plus 'n opvoeringrige onderhoud met Koos Kombuis word mens saam met die videosnitte agter die skerms toegelaat. Ook Max du Preez en dele van Stellenbosche beheerliggaam gee insigte oor die nuusberigte, invloede en gevolge van die Toer.
Koerantberigte, foto's en allerlei informasie wat met die Toer te doen het flits onophoudend saam met videogrepe van die Noodtoestand en PW se vinger om mens sommer maklik terug te voer na tye waar die aanslag hoogty gevier het. Alles bydraend tot 'n revolusionêre gevoel wat miskien teen die tyd in 2006 effe afgewater is ...
Sê maar weer, 'n moet vir enige kranige ondersteuner van die gevoel, JK aanhangers, Koos Kombuis fans, musiek liefhebbers en all round rockers, dankie.

"A group of South African musicians rebelled against the autocratic dictates of the apartheid government and allied themselves around the GBB (Gereformeerde Blues Band). In 1988 a concert called "Die Eerste Alternatiewe Afrikaans Rock Concert" was organised in Johannesburg as a show of solidarity for the liberation of Afrikaans from political fetters. The GBB album "Eet Kreef" was released in 1989 but nearly all the songs were banned from airplay by the SABC. Voëlvry, a nationwide tour of campuses followed.
The tour was almost cancelled when it became clear that Broederbond-controlled campuses were paranoid about the concerts. Freedom of speech became an issue and tough battles were fought by students who rebelled against the bans and organised alternative venues. The Voëlvry album was considered to represent a real protest music culture. Young Afrikaners were very unhappy with the social order bequeathed to them by their parents." - lib.uct.ac.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )