Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Vanzylsrus-Laerskool
vetseunvetseunvetseun
Sing LP ..................................... EL 1062 ELECTROCOPY/ANCORE-PLATE
Kant Een:
1. Kom Almal Dank Die Here (Gruger Bach)
2. A Song Of Joy (Miguel Rios)
3. Awend Klokke (Franz Abt)
4. Soel En Sag (J. Barnby)
5. Begroeting (F. Mendelssohn)
6. Slaapliedjie (Jan Bouws)
7. The Wooden Horse
8. Chirpy Chirpy Cheep Cheep
Kant Twee:
1. He Told Her He Loved Her
2. Leise Rieselt Der Schnee (Eduard)
3. Doedoe Baba Doedoe (Geni Sadero)
4. Babawethu Babawethu
5. Wake-Up (Betty Misheiker)
6. Sing Nachtigall Sing (Micheal)
7. Doemela Ma, Afrika
8. Marianina (Percy Fletcher)
9. Cucoo (Peter Bloom)


SKOOLKOOR
Name gelees van links na regs:
Voorste Ry. Johan van Rooyen (St. 1); Petrus Erasmus (St. 1); Kerneels de Bruin (St. 2); Johnny Duvenhage (St. 3); Okkie Stadler (St. 1); Johan Stadler (St. 2); Amie van Tonder (St. 3); Rita de Bmin (St. 3); Judy Barnard (St. 3);
Middelste Ry: Mev. Janet Karsten (Afrigster); Koos Jooste (St. 4); Henry Kotze (St. 4); Simon Bylsma (St. 3); Gerard Duvenhage (St. 3); Esta Fleming (St. 4); Hennie Hoffmann (St. 5); Theunis Duvenhage (St. 4); Anita Claasens (St. 3); Hester Smith (St. 5); Wilma Smith (St. 3); Mandie Hoffmann (St. 3); Johnny Kotze (St. 3); Amelia Barnard (St. 4); Mnr. B. Karsten (Skoolhoof).
Agterste Ry: Rudy van Tonder (St. 5); Jan Barnard (St. 5); Retha Kotze (St. 4); Susan de Bruin (St. 5); Elseue Kotze (St. 5); Kotie Nieuwoudt (St. 5); Danita Steenkamp (St. 5); Hermien Hattingh (St. 4); Mandy du Plessis (St. 3); Afwessig: Alta Noeth (St. 3).

Aangesien beide mev. Karsten en ek aan die einde van die jaar uit die onderwys tree, het ons hierdie aandenkingsplaat van die koorsang van ons skooltjie laat sny.
Hierdie liedere is saarngestel uit opnames sedert 1967. Die meeste word gelewer deur die 1972-koortjie wie se foto op die omslag pryk. Die duet, Dumela, gesing dear Berdine Karsten (Sopraan) en Hannatjie Jooste (Alt); dateer nog uit 1967.
Die koortjies het gewissel, van 20 tot 33 lede wat uit 'n maksimum van 70 leerlinge saamgestel rnoes word... gereken vanaf St. 1 tot St. 5.
Ons dank aan mev. Janet Karsten vir haar opofferings, ywer en toegewydheid waarmee sy hierdie kore afgerig het.
Mag hierdie kinderstemrnetjies u menige genotvolle uurtjies verskaf. - B.J.P. Karsten - SKOOLHOOF - Vanzylsrus-Laerskool


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )