Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Van Wyk Broers (Stompie van Wyk)
vetseun
Tot Laataand Met Die Van Wyk Broers . CDTPG 03 2003 TPG RECORDS
1. Kaalvoet Sitees
2. Melodie Vir Sonja
3. Blink Klip Vastrap
4. No Matter What
5. Kitaar Boogie
6. Blueberry Hill
7. Be Back Home
8. Konsertina Knor
9. Diamant Waltz
10. Woomba Boom
11. Nick Se Sitees
12. Mary Loo
13. Stompie Se Vastrap
14. Tippie Tin
15. Letsekae Mabane
16. Lente Op Die Plaas
17. Toko
18. Barkley West Vastrap
19. Kitaar Melodie

vetseunvetseun
Wakker Kitaar (Die Bobaas Reeks) . TRCD7024 1978 TRIO RECORDS
1. Liefie Se Vastrap
2. Vaalrivier Setties
3. Kalfiewals/Die Hartseerwals
4. Sonop
5. Laat My Gaan
6. Kookwater
7. Blikkiesdorp Vastrap
8. Boegoeberg Se Dam
9. Die Ou Ryperd
10. Nooit Op Sondag
11. Lieflike Dag
12. Rooirevier Kwela

Van Wyk Broers
vetseunvetseun
Wakker Kitaar LP ............... TRLP 3010 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Liefie Se Vastrap (Van Wyk)
2. Vaalrivier Seties (Van Wyk)
3a. Die Kalfie Wals
..b. Die Hartseer-Wals (Trad.)
4. Sonop (C. & W. Cooper)
5. Laat My Gaan (Verw. Van Wyk)
6. Kook Water (H. v. d. Westhuizen)
Kant Twee:
1. Blikkiesdorp-Vastrap
2. Boegoeberg Se Dam (D. Bosman)
3. Ou Ryperd (Old Faithfull) (Kennedy Carr)
4. Nooit Op Sondag (Never On Sunday)
5. Lieflike Dag (Verw. Van Wyk)
6. Rooirevier-Kwela (Trad.)

Willie en Kobus van Wyk - of soos hulle oral beter bekend is - Die Van Wyk Broers, is afkomstig van Vereeniging. In hierdie kontrei word hulle gereeld gehoor up Bruilof-Feeste, Boeredanse en so meer.
Op hierdie nuwe langspeelplaat tree nog 'n bekende kitaarspeler, naamlik Hennie van der Westhuizen, saam met hulle op.
Luister lekker na twaalf wakker kitaar wysies wat enige partytjie gou aan die gang sal kry. - omslag

Die Van Wyk Broers
vetseun
Kerrie En Rys!!! LP .......... TRL-A-3144 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Kerrie En Rys
2. Donkie Kwella
3. Duiwelstreke
4. Roos Knoppies
5. Blink Skoene
6. Appelkoos
Kant Twee:
1. Timothy
2. Groen Gras
3. Silwer Boogie
4. Lekker Kry
5. Kalahari Setties
6. Hamburger Twist

Die Van Wyk Broers
vetseunvetseun
Mini Skirt Boogie LP ... TRL-A 3118 1966 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Mini Skirt Boogie (H. van Wyk)
2. Bell Bottom Kwella (H. van Wyk)
3. Sekelmaanwals (H. van Wyk)
4. Kraalmuur Vastrap (H. van Wyk)
S. Daar's Dit Kwella (H. van Wyk)
6. Volstruis Biltong (H. van Wyk)
Kant Twee:
1. Thoko (H. van Wyk)
2. Vat '69 Boogievetseun (H. van Wyk)
3. Vassit Kwella (H. van Wyk)
4. Styf Om Die Lyf (H. van Wyk)
5. Die Ou Kraalliedjie (The Old Corral) (H. van Wyk)
6. Kolskoot! (H. van Wyk)

Die "Mini Skirt Boogie°' en die "Bell Bottom Kwella"; "Die Ou Kraalliedjie" en "Vat '69 Boogie"; ja, dis weer 'n egte Van Wyk Broers opname hierdie wat so "up-to-date" is soos die Mini skirt self.
Dan kom die "Sekelmaanwals" wanneer ons weer so 'n bietjie nader aan mekaar kan kom om net weer "mal te gaan" met die "Vassit Kwella".
Die van Wykies, soos ons noual weet, is 'n baie bekende musiek groepie, wat met huiie unieke styl van spel die Afrikaanse platemark op horings geneem het. Huiie is afkomstig van Kierksdorp, waar hulle hul eie orkessie met groot sukses handhaaf.
Hulle vorige plate is ook baie oulik en word aanbeveel vir hulIe opskud, ritteltit en kwella Iiefhebbers. - omslag

Toesig: H. van Rensburg
Ingenieur: R. Morris

Die Van Wyk Broers
vetseun
Boogie Party LP ................ TRL-A-3099 TROUBADOUR

vetseun
Twist Tyd Op Safari LP .... TRL-A 3062 TROUBADOUR

Die Van Wyk Broers
vetseun
Twist Tyd LP ...................... TRL-A-3034 TROUBADOUR

Die Van Wyk Broers
vetseunvetseunvetseun
Kitaar Kielie LP ...................... BON 229 BONUS
Kant Een:
1. Kobus Se Vastrap (K. van Wyk)
2. Van Wyk Seties (W. van Wyk)
3. Rina Se Tango (W. van Wyk)
4. Wipneusie (S. V. D. Vywer)
5. Meyerton Mazurka (W. van Wyk)
6. Kitaar Kwêla (J. van Tonder)
Kant Twee:
1. Oujaar Tango (W. van Wyk)
2. Lente Op Die Eiland (Trad.)
3. Half Twaalf (Verw. van Wyk)
4. Moet My Nie Verlaat Nie (W. van Wyk)
5. Ek Bemin Jou (Verw. van Wyk)
6. Suikerbossie (Trad.)

Die Van Wyk Broers is alombekend - vanaf die Oos Rand tot in Vanderbijlpark waar hulle tans woonagtig is. Hierdie veelsydige broers is o.a. die elektriese orrel, konsertina, trekklavier, kitaar, mondfluitjie, tromme, trap orrel en bas-kitaar magtig. Hulle styl van speel laat mens se voete sommer jeuk en ons is seker hulle talle bewonderaars wat hierdie plaat aangevra het, sal nie teleurgesteld wees nie. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )