Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Van Pletzen

2021 04 16 - Early B, Van Pletzen, Wowi (NL), Melkweg, Amsterdam, 19:30, €16
vetseun

vetseunLAAI AF
Van Pletzen & Francois van Coke - Kakmal (Afrikaans Wil Dans Remix) CDS . 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/10/21

vetseunLAAI AF
Kakgroot (BeatsByHand Remix) CDS . 2020

Jägermeister Presents: NUWE ENKELSNIT & MUSIEKVIDEO: FRANCOIS VAN COKE & VAN PLETZEN bied aan: 'n Fees vir jou oë en jou brein - KAKMAL
vetseun
vetseun
Francois van Coke & Van Pletzen (Nik Nax & Peach van Pletzen) Fotograaf: Hein Kruger

"Francois van Coke het al gesê 'Die wêreld is mal', maar dit is eintlik verkeerd. Die wêreld is kakmal!" Van Pletzen


Van Pletzen & Francois van Coke - Kakmal VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/08/29
- LYN VAN DIE DAG 2020/09/18 - ... " ... ons is deurmekaar, die hele wêreld is, mis die skrif teen die muur, nutteloos en clueless, ons ervaring beteken niks... "

Francois van Coke en Peach van Pletzen (Van Pletzen) kom al 'n lang pad saam. Hul vriendskap strek al oor twee dekades.
Dit het alles in 2009 begin toe hulle saam liedjies vir 'n mal teater produksie genaamd 2-21 geskryf het. Daardie liedjies het ontaard in Oorlog Frankenstein. Peach het toe Van Coke Kartel se Skop, Skiet & Donner album in 2010 vervaardig.
Nou, uiteindelik, het die tyd gekom vir die "vader van Bellville" (Francois van Coke) en die "prins van die Noord" (Peach van Pletzen) om saam te smelt en 'n MASSIEWE, kakmal liedjie los te laat!
Die musiekvideo, wat deur Louis Minnaar gemaak is, is 'n kakmal fees vir jou oë en brein.
Francois en Van Pletzen sal Kakmal vir die eerste keer saam opvoer by Francois van Coke & Vriende Livestream 2020 op 18 September om 8pm.

KOOP NOU >>> Sing Saam!!!!

As jy wil groot gaan dan kom saam met ons
Dekades se ervaring in rock & roll en bons

Van laat aand parties tot 'n tactical kots
Van Coke en Groothond ons ken die scores

En ons bring die kakgroot gees

So kom ons gaan groot
Kom ons dans tot die dood
Die vader van Bellville en die prins van die Noord
Cos now's the time, Oorlog Frankenstein
Kom ons gaan mal soos 2009

Kom ons gaan kakmal vanaand

Ons is deurmekaar
Dis hele wêreld is
Mis die skrif teen die muur
Nutteloos & clueless
Ons ervaring beteken niks
As ons in elkgeval heengaan
Vat my saam
Ons moet groot gaan
Ons moet altyd groot gaan
Van my saam
Van Pletzen

Kom ons gaan kakmal vanaand

>>>: francoisvancoke.co.za / Twitter: @FrancoisVanCoke / Facebook: francois.vancoke / Instagram: francoisvancoke
>>>: VanPletzen.co.za / Instagram: vanpletz / Facebook: VanPletz

vetseunLAAI AF
Francois van Coke & Van Pletzen - Kakmal CDS . 2020
- LIED VAN DIE DAG 2020/08/29

vetseunLAAI AF
Decent Ou CDS ................................. 2020

is Peach van Pletzen en Nik Nax

vetseunLAAI AF
Dronk Op Liefde (Wolk Nege Bootleg Remix) CDS . 2020
- Afrikaans Jol Musiek

vetseun
Kakgroot (Tizel Remix) CDS ........... 2020


Van Pletzen - Swaai 'n Zaab VID >>>
- LIED VAN DIE DAG 2021/01/18

vetseun
Swaai 'n Zaab CDS ........................... 2020


Van Pletzen - Dronk Op Liefde met Early B VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/07/14

vetseun
Love & Legehness ............................ 2020
1. Kakgroot
2. Yo Nax met Early B
3. Hartedief
4. Dronk Op Liefde met Early B
5. Stop Die Games
6. Pap Is Dik met Biggy & Tim Beumers
7. Awaken The Legehness met Early B
8. Jy Bly Stil met Jack Parow
9. Time-Out
10. Always & Altyd
11. Vir Ewig met Janie Bay
12. Waar Is Jy?
13. Golden Punani met Tim Beumers
14. Afrikaans Is Kakgroot
15. Drooming
- LYN VAN DIE DAG 2020/08/03 - " ... help my, hier kom die verdriete, ek's dronk op die liefde... " - Dronk Op Die Liefde


Van Pletzen - Die Beats Amazing met Early B (Justin Vega Remix Video) VID >>>

vetseun
Jy Bly Stil (Justin Vega Remix) CDS . 2020


Van Pletzen - Awaken The Legehness met Early B VID >>> (2019)
>>> The Unknown Coloured

vetseun
Van Pletzen - Awaken The Legehness met Early B CDS . 2019

vetseun
Awaken The Legehness CDS ........ 2019


Van Pletzen - Jy Bly Stil met Jack Parow VID >>>

vetseun
Jy Bly Stil met Jack Parow CDS ...... 2019

vetseun
Legeh Remixes EP ........................... 2018
1. Zaberfluten (The Kiffness Remix)
2. Jy Het Dit Nodig (Jan Bloukaas Remix)
3. Die Beats Amazing (Justin Vega Remix)
4. Goud (Haezer Remix)


Van Pletzen - Zaberfluten VID >>>


Van Pletzen - Die Beats Amazing met Early B VID >>>

vetseun
Kak Lekke Vibe ................................... 2018
1. Jy Het Dit Nodig
2. Boude
3. Eiland Styl
4. Zaberfluten
5. Liefde Maak
6. Goud
7. Kak Lekke Vibe
8. Dutchman Dude
9. Riddim
10. Die Beats Amazing met Early B

vetseun
Eiland Styl CDS .................................. 2017


Van Pletzen - Goud VID >>>

vetseun
Goud CDS ........................................... 2017
- LIED VAN DIE DAG 2020/10/04


Van Pletzen - Beurtkrag met Bouwer Bosch VID >>>

vetseun
Beurtkrag met Bouwer Bosch CDS . 2015


skakels :









2020 12 19 - RockNET-konsert: Biggy, Janie Bay, Albert Frost & Tubatsi Mpho Moloi, Van Pletzen, Die Heuwels Fantasties kykNET Verhoog, Bosmôl, 19:00, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - kykNET
vetseun

2020 10 31 - Halloween 2020: Van Pletzen, PHFAT, Desmond & The Tutus, December Streets, Ruff Majik, The Klubs, Loftus Park, Pretoria, R250, http://bitly.ws/9WGj, facebook.com/event - RAM - GRIET - Halloween PTA
vetseun
vetseun

2020 09 27 - Pringles Park Acoustics: The Return Of Park Acoustics ft Van Pletzen, Black Cat Bones, Pedro Barbosa, Zebra, DSCO Cam, Fort Schanskop, 10:00, R150, facebook.com/event, plankton.mobi
vetseun

2020 11 24 - Early B, Van Pletzen, Wowi (NL), Melkweg, Amsterdam, 19:30, €16 - POSTPONED
vetseun

2020 09 18 - In Concert presents Francois van Coke & Vriende - LIVEstream 2020: Introducing Van Pletzen, Matthew Mole and Tarryn Lamb and returning Danie Reënwolf, Early B, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Jack Parow, Tasché, Laudo Liebenberg, Jan Blohm, 20:00, itickets.co.za, facebook.com/event - itickets.co.za - Jacarandafm 94.2 - Amp Events - MTN
vetseun
vetseun

2020 08 14 - Van Pletzen & Early B - Live & Legeh, 19:00, R80, facebook.com/event
vetseun
vetseun

2020 07 10 - Van Pletzen - Live & Kakgroot - VOD - Urban Sessions, R40, tickets.computicket
vetseun

2020 07 10 - Van Pletzen, https://militia.computicket.com/event/live_kakgroot, Internet
vetseun

2020 04 11 - Pringles Park Acoustics: Hangouts: Van Pletzen, 16:00, Zoom
vetseun

2020 01 30-31 - NWU Jool Rag - Howler - OFM - Carlsberg - United We Are SA - Belgravia London Dry Gin
2020 01 30 - Mensdom, Bad Peter, Van Pletzen & Early B, Prime Circle, Spoegwolf, Francois van Coke
2020 01 31 - Memphis Panic, Sunset Sweatshop, Appel, Majozi, Die Heuwels Fantasties, Karen Zoid, Bok van Blerk
vetseun

2019 10 - Van Pletzen - Kak Lekke Pretouria
2019 10 19 - Van Pletzen with Early-B, Aandklas, Pretoria
2019 10 19 - Van Pletzen with Early-B & Jan Bloukaas, Platteland, Centurion

vetseun

2019 07 28 - Pringles Park Acoustics: Pringles Main Stage: The Lebowski, Moonga K., The World Of Birds, Desmond & The Tutus, Shortstraw, Van Pletzen, Trio Nova Vinyl Stage: Bongani Dube, Ebenhaezer Dibakwane, Dillon Oliphant, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R160, R200, www.parkacoustics.co.za - Park Acoustics - Southern Comfort - Cape Brewing Co - Rekorderlig Cider - Voortrekkermonument - Texx And The City - SPAZA!
vetseun


2018 10 28 - Pringles Park Acoustics: Matthew Mole, Klopjag, Van Pletzen, Half Sister, We Are Charlie, Basson Laubscher & The Violent Free Peace, Comedy with Jason Goliath, Donovan Goliath, Nicholas Goliath, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R135, R175, www.parkacoustics.co.za - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Southern Comfort - Cape Brewing Co - Rekorderlig Cider
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )