Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Van Coke Kartel Gig/Flyer-blad

2019 10 18 - AMP Events presents Francois van Coke & Vriende 2019: Laudo Liebenberg, Die Heuwels Fantasties, Arno Carstens, Van Coke Kartel, Coenie de Villiers, Riana Nel, Danie du Toit, Fokofpolisiekar, Jack Parow, Tasché, Riky Rick, Early B, Sun Arena, Time Square, Pretoria, 20:00, R250 - AMP Events - Pringles - Time Square - kykNET - Jacarandafm 94.2 - Kulula.com - VALKIE VAN COKE
vetseun

2019 05 03 - AMP Events presents Francois van Coke & Vriende 2019: Jack Parow, Arno Carstens, Majozi, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Laudo Liebenberg, Early B, Coenie de Villiers, Van Coke Kartel, Riana Nel, Grand Arena, GrandWest, Cape Town - GrandWest - Pringles - Kulula.com - VALKIE VAN COKE
vetseun

2018 09 15 - AMP Events presents Francois van Coke & Vriende 2018: Karen Zoid, Jack Parow, Arno Carstens, Majozi, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Laudo Liebenberg, Early B, Coenie de Villiers, Van Coke Kartel, Sun Arena, Time Square, Pretoria, R225, www.computicket.co.za, facebook.com/event - Pringles - Time Square - kykNET - Jacarandafm 94.2 - Kulula.com - VALKIE VAN COKE
vetseun

2015 12 - Summer Fucking Loving 4 with Van Coke Kartel
2015 12 05 - Van Coke Kartel, Jolly Dolphin, Jeffrey's Bay
2015 12 05 - Van Coke Kartel, Plett Rage, Plettenberg Bay
2015 12 16 - Van Coke Kartel, Jolly Dolphin, Jeffrey's Bay
2015 12 17 - Van Coke Kartel, Zanzibar, George 2015 12 18 - Van Coke Kartel, The Barn, Mossel Bay
vetseun

vetseun
VAN COKE KARTEL: Die ENERGIE kortspeler is nou beskikbaar!

vetseun
Francois van Coke, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Dylan Hunt Fotos deur Hayden Phipps

VAN COKE KARTEL se splinternuwe kortspeler, ENERGIE, is nou eksklusief beskikbaar op iTunes. Voorafbestellings vir die 12" plaat is van nou af aktief op www.permanentrecord.co.za. Die digitale kopie kan gratis afgelaai word met die aankoop van die plaat.

"Die doel van hierdie EP is om pret te hê." Wynand Myburgh

vetseun
Kry ENERGIE op iTunes: http://apple.co/1J1UgIX

Die lede van VAN COKE KARTEL het 2015 grootliks op ander projekte spandeer. Francois van Coke en Jedd Kossew het die FRANCOIS VAN COKE debuut solo album van stapel gestuur. Wynand Myburgh was bedrywig met die bestuur van Jack Parow en Fokofpolisiekar se sake, terwyl Dylan Hunt by 'n ander groep (Southern Wild) ook aangesluit het.
Van Coke Kartel wou wel weer iets saam doen en hulle wou ook iets anders probeer.
Hulle het toe besluit om 'n kortspeler op te neem waar hulle ander groot kunstenaars se liedjies dek. Volgens Jedd Kossew was dit vir hulle belangrik om getrou aan hulself en hul styl van musiek te bly, maar ook getrou aan die liedjies te wees wat hulle besluit het om te dek.

Maar... "Hoe kies 'n mens die 5 liedjies?" - "Dis baie makliker vir ons om goeie songs vry te stel wanneer hulle alreeds goeie songs is." Francois van Coke

ENERGIE SNITLYS:

1. Energie - "Ons stel 'n ou liedjie weer bekend aan 'n nuwe gehoor." Dylan Hunt

Van Coke Kartel verduidelik: https://www.youtube.com/watch?v=8GQpnnxahWw
vetseun
Hierdie liedjie is heelwat persoonlik vir Van Coke Kartel. Francois sê dat die enigste Afrikaanse musiek waarna hulle geluister het tydens hul grootword jare, Johannes Kerkorrel en Koos Kombuis sin was. Hulle het gevoel dat dit die enigste musiek was waarmee hulle kon assosieer. Wynand was destyds ook klankingeneur by van Kerkorrel se vertonings.

2. Help! - "Die Beatles is my gunsteling band van alle tye." Jedd Kossew

Van Coke Kartel gesels oor Help!: https://www.youtube.com/watch?v=I4pPJo9VmHc
vetseun
Francois en Jedd speel hierdie liedjie al 'n geruime tyd by hul solo akoestiese vertonings. Help! is die eerste kortspeler vanaf ENERGIE. Dit is die eerste keer dat Jedd 'n hele vers sing in 'n Van Coke Kartel liedjie.

3. I Got You (I Feel Good) - "Wie wil nie 'I feel good' sing nie?" Francois van Coke

Kyk: https://www.youtube.com/watch?v=5D1Bz2yaCrY
vetseun
Wynand sê dat die groep 'n liedjie wou doen wat pret is, hulle goed kan speel en wat mense al ken.

4. Got To Give It Up - "Dit is iets wat ek met mense wil deel. Dit is een van my gunsteling liedjies." Francois van Coke

Hoekom dit 'n Thin Lizzy liedjie moes wees: https://www.youtube.com/watch?v=3ftbkucWCYA
vetseun
Francois is lief vir alles omtrent hierdie liedjie. " Elke noot wat gespeel word op dit. Ek is lief vir die oorspronklike weergawe."

5. Born To Die - "Born To Die is ons poging om 'n popliedjie te maak." Wynand Myburgh

VCK vind aanklank by hierdie liedjie: www.youtube.com/watch?v=9rpcJK8qRbs&feature=youtu.be
vetseun
Van Coke Kartel was gretig om hul eie spin op hierdie popliedjie te sit en hulle dink dit klink nou "Spaghetti Western-agtig".
*Opgeneem en vermeng deur Theo Crous by Bellville Studios.

Die plaat kan nou by Permanent Record vooraf bestel word.

vetseun
KANT A
A1 / ENERGIE
A2 / HELP!
A3 / I GOT YOU (I FEEL GOOD)

KANT 2
B1 / GOT TO GIVE IT UP
B2 / BORN TO DIE

SKAKELS:
Webwerf: www.vancokekartel.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/vancokekartel
Twitter: @vancokekartel
Musiekvideos: http://www.youtube.com/valkievancoke

vetseun

-------------------------------------------------------------------------------------

2015 09 - Jägermeister & Music Connection bied aan: "Energie" kortspeler bekendstellingstoer
2015 09 10 - Van Coke Kartel, Aces 'N Spades, Cape Town
2015 09 15 - Van Coke Kartel, Aandklas, Birdstraat 43a, Stellenbosch, 23:00, R50 - www.facebook.com/events
2015 09 16 - Van Coke Kartel, Mystic Boer, Kellnerstraat 84, Bloemfontein, 22:00, R50 - www.facebook.com/events
2015 09 17 - Van Coke Kartel, Mystic Boer, James Morokastraat, Potchefstroom, R50 - www.facebook.com/events
2015 09 18 - Van Coke Kartel, In Dreams, The Ts & Cs, Jonathan Peyper, Rumours Lounge, Shop 20 Palm Court, Corneliusstraat, Weltevreden Park, 22:00, R60 - www.facebook.com/events
2015 09 19 - Van Coke Kartel, Outlaw Empire, Pollinator, The Tazers, Arcade Empire, Pretoria, The Highwaystraat 256, Equestria, 23:00, R70 - www.facebook.com/events
2015 09 26 - Krank'd Up: Van Coke Kartel, Sundowners h/v Kliprivier en Kromvlei, Alberton, 19:00, R270, R350 - computicket.com/web/event - computicket.mobi - www.facebook.com/events
vetseun
vetseun
vetseun
vetseun
2015 09 19 - Van Coke Kartel, Outlaw Empire, Pollinator, The Tazers, Arcade Empire, Pretoria, The Highwaystraat 256, Equestria, 23:00, R70 - www.facebook.com/events
vetseun
2015 09 26 - Krank'd Up: Van Coke Kartel, Sundowners h/v Kliprivier en Kromvlei, Alberton, 19:00, R270, R350 - computicket.com/web/event - computicket.mobi - www.facebook.com/events
vetseun
vetseunvetseun

-------------------------------------------------------------------------------------

VAN COKE KARTEL: Neem 'n Cover kortspeler op & Mei Toer Datums
vetseun
Voor: Francois van Coke & Dylan Hunt Agter: Wynand Myburgh & Jedd Kossew Fotograaf: Jaco S. Venter

VAN COKE KARTEL is nie die soort ouens om gras onder hulle voete te laat groei nie. Hulle gaan terug studio toe om 'n cover kortspeler op te neem wat op 1 September hierdie jaar vrygestel gaan word. Hulle werk ook tans aan 'n oorspronklike Hip Hop liedjie saam met pH, maar meer inligting daaroor sal later bekend gemaak word.

In die verlede het Van Coke Kartel al vier liedjies waarvan hulle hou heropgeneem: Maniac; Skadu's teen die Muur; I want Brandy (I want Candy)

'Die eerste keer wat ons begin het om liedjies te dek was in 2010 toe ons Cocaine deur JJ Cale, Maniac deur Michael Sembello en Skadu's Teen Die Muur deur Koos du Plessis heropgeneem het. Al drie liedjies is te kry op ons Skop, Skiet & Donner album. In 2012 was ons deel van Ray-Ban se 'Legend Live' veldtog was gevra om I Want Candy deur Bow Wow Wow te dek. Ons het dit verander na I Want Brandy toe en die liedjie het 5FM se speellys gehaal," sê Wynand Myburgh, Van Coke Kartel se baskitaarspeler en bestuurder.

Die groep is opgewonde om nog van hul gunsteling liedjies her op te neem. Op die kortlys is Thin Lizzy, Lana Del Rey, Johannes Kerkorrel, The Beatles en James Brown liedjies.

'Ons wil nog nie te veel onthul oor die kortspeler op hierdie stadium nie, maar dit was nie maklik om op die vyf finale liedjies te besluit nie," sê kitaarspeler Jedd Kossew.

Francois van Coke sê dat hy 'n 'reuse fan" van Thin Lizzy is en die liedjie wat hulle gaan dek, een van sy 'gunsteling liedjies van all tye" is. 'Ek wil dit vir almal speel wat ek ontmoet en nou gaan ons dit opneem."

Van Coke Kartel het reeds vyf vollengte albums vrygestel. 'Ons voel dit is tyd om iets minder ernstig op te neem en om 'n bietjie pret te hê. Nou hoef ons nie te bekommer om nuwe musiek te skryf nie. Ons kan net ontmoet, jam en die proses geniet," sê Wynand.

Hierdie kortspeler gaan oor 'n periode van tyd by die vervaardiger, Theo Crous by Bellville Studios, opgeneem word.

2015 05 - Jägermeister bied aan: 'Here Man Toer'

Datum: 6 Mei 2015 - Plek: Aandklas, Stellenbosch, Adres: 43a Birdstraat, Stellenbosch, Kontak: 021 883 3545, Optrede: 23:00, Kaartjies: R50Facebook: https://www.facebook.com/events/
Datum: 7 Mei 2015 - Plek: Mystic Boer, Adres: James Morokastraat, Potchefstroom, Kontak: Eloise 0182931773, Optrede: 23:00, Kaartjies: R50, Facebook: https://www.facebook.com/events/
Datum: 8 Mei 2015 - Plek: Rumours Lounge, Adres: Shop 20 Palm Court, Corneliusstraat, Weltevreden Park, Kontak: Fred - 079 825 7995, Optrede: 22:00, Kaartjies: R60, Facebook: https://www.facebook.com/events/
Datum: 9 Mei 2015 - Plek: Arcade Empire, Pretoria, Adres: 256 The Highwaystraat, Equestria, Kontak: Rudolf 082 449 5144
Optrede: 23:00, Kaartjies: R70Facebook: https://www.facebook.com/events/

LINKS:
Webwerf: www.vancokekartel.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/vancokekartel
Twitter: @vancokekartel
Musiekvideos: http://www.youtube.com/valkievancoke


-------------------------------------------------------------------------------------

2016 04 26 - LifeStraw presents Live @ Hillcrest Quarry The Big Blue meets Rock Festival: Van Coke Kartel, Albert Frost Trio, Pebbleman with Jesse Jordan, Gerald Clark & the Deadman, Boulevard Blues & the Mojo Heads, Azurdee & the Blue River Band, The Black Cat Bones, Hatchetman - Computicket - LifeStraw - Paul Bothner - Fender - Combination Technology - www.bluesmeetsrock.co.za
vetseun

2015 12 - Van Coke Kartel presents Summer Fucking Loving 3 - Monster Energy - Jägermeister
2015 12 27 - Van Coke Kartel, Zanzibar, George 2015 12 29 - Van Coke Kartel, The Barn, Mossel Bay
vetseun

--------------------------------------------------------------------------------------

VAN COKE KARTEL: Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) musiekvideo is nou uit!

vetseun

'n kykNET Musiek MVP 2013 projek

Skiet veertig jaar die toekoms in en jy sal heel moontlik vir VAN COKE KARTEL vind in 'n ouetehuis in Seepunt waar hulle besig is om uit te rock. Dis egter nie nodig om jou verbeelding te ver te strek nie. Kyk net hulle nuwe musiekvideo, Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is).

vetseunvetseun
Francois van Coke Jedd Kossew Dylan Hunt Wynand Myburgh
vetseunvetseun

Hierdie musiekvideo is gekies vir befondsing as deel van kykNET Musiek se MVP projek en is vervaardig deur Chasing Migada Productions. Die Klein Wêreld enkelsnit was in die kol as keuse vir 'n nuwe musiekvideo aangesien dit reeds nommer 1 posisies op Tuks FM, MFM en Puk FM behaal het.
Cosmesis Advanced Prosthetics gee die kyker 'n voorsmakie na die groepslede se toekoms deur Van Coke Kartel te verander in oupas. Klein Wêreld het gisteraand premiere op DSTV kanaal 146.


Van Coke Kartel - Kyk Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) hier: http://bit.ly/1tHwk9z

Francois van Coke:vetseun

Sien Cosmesis Advanced Prosthetics in aksie: https://www.youtube.com/watch?v=VKh0_OltXhU
http://www.cosmesis.co.za/

Ghoema Toekennings:
Van Coke Kartel het weg gestap met twee Ghoema Toekennings op Sondag, 13 April. Hulle het toekennings ontvang vir Groep van die Jaar en vir Beste Rock Album vir hul nuutste vrystelling, Bloed, Sweet & Trane.
Hulle is ook genomineer vir 'n SAMA toekenning in die Beste Rock Album kategorie. Die seremonie vind Maandag, 28 April plaas.

Toekomsplanne:
Van Coke Kartel gaan weer vuur maak op van Suid-Afrika se grootste feeste se verhoë wat Oppikoppi en Innibos insluit. Meer inligting oor toere sal binnekort bekend gemaak word.
Minstens nog twee musiekvideos vir Here man en Sweef vanaf Bloed, Sweet & Trane sal later hierdie jaar vrygestelvervaardig word.

Van Coke Kartel op die naaste verhoog:

Datum: 5 Julie 2014
Program: Van Coke Kartel, Cortina Whiplash, K2 Band, Bittereinder, Shortstraw, Die Heuwels Fantasties
Plek: Innibos Feesterrein - Coca-Cola Rockverhoog
Adres: Innibos Feesterrein - Hoërskool Bergvlam, Geelhoutlaan
Kontak: Innibos Kantoor (013)741-5294 / Adelene Niehaus 083 643 5542
Tyd: Hekke open 10:00. Coca-Cola Rockverhoog 17:00
Kaartjies: R160.00 by die hekke, Innibos-kantoor en Computicket.

Datum: 11 Julie 2014
Plek: Jolly Dolphin
Adres: 30 Diaz Street, Jeffreysbaai
Kontak: 04 2293 2624
Deure maak oop: 09h00
Optrede tyd: 23:00

SKAKELS:
Website: www.vancokekartel.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/vancokekartel
Twitter: @vancokekartel
Music videos: http://www.youtube.com/valkievancoke

--------------------------------------------------------------------------------------

VAN COKE KARTEL: Weer aan die voorpunt - Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) se musiekvideo
vetseun
Dylan Hunt, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Francois van Coke Fotograaf: Fred van Leeuwen

VAN COKE KARTEL sal op 2 April 'n kykNET MVP musiekvideo skiet vir Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) vanaf hul hoogsaangeskrewe album, Bloed, Sweet & Trane, wat einde verlede jaar uitgereik is.

Hulle sal weer 'n transformasie ondergaan soos hulle gemaak het in die Dis 'n Land musiekvideo toe hulle as tannies uit die tagtigs aangetrek het. Hierdie keer gaan Chasing Migada Produksies in samewerking met Cosmesis Advanced Prosthetics Van Coke Kartel verander in bejaarde manne.

Die doel is, sê regiseur Quinton Lavery, 'om die band in 'n ouetehuis te sit saam met bejaardes en dit moeilik te maak om Van Coke Kartel van die ware bejaardes te onderskei.

Cosmesis, 'n grimering en prostetiese effekte studio, wat al op hoë profile projekte soos Mandela: Long Walk to Freedom, The Girl en Four Corners gewerk het, fasiliteer Van Coke Kartel se transformasie met die voorste nuwe grimering- en spesiale effekte.

Daar is verlede Saterdag gietvorms gemaak van die groep se koppe. Hierdie proses het twee ure per lid geneem. 'Die gietvorm-proses was baie angswekkend, sê Wynand Myburgh. 'Mens sit vir 50 minute en jy kan niks hoor, sien of jou lippe beweeg nie. Jedd Kossew moes sy gietproses in stukke doen, want 'dit voel asof 'n mense lewendig begrawe word. Dit is regtig ekstreem.
vetseunvetseun
Francois van Coke >>>

Op die dag wat die musiekvideo verfilm word, sal Van Coke Kartel tussen vier tot ses ure besig wees met grimering, hare en hul klerekas. Dit gaan 'n bietjie van 'n storie afgee met die nuwe tromspeler, Dylan Hunt, se baie lang Rastalokke, maar als sal onthul word in die finale weergawe van die video.

Met drie weke se pre-produksie, meer as twaalf ure van grimering en 'n hele dag se verfilming, gaan hierdie musiekvideo aan die voorpunt van prostetiese grimering in Suid-Afrika wees.

Kyk hoe lyk Van Coke Kartel as tannies vanuit die tagtigs in Dis 'n Land: https://www.youtube.com/watch?v=vGdSyK81-U0

Nominasies

Van Coke Kartel het verlede week 'n SAMA nominasie ontvang vir Beste Rock Album (Bloed, Sweet & Trane) en Ghoema nominasies in die Beste Groep en Beste Rock kategorieë

Aanhangers kan Van Coke Kartel help om Ghoema Toekennings te kry deur soos volg stem:
Beste Groep: SMS D5 to 41808 - Beste Rock: SMS O3 to 41808

SKAKELS:
Webtuiste: www.vancokekartel.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/vancokekartel
Twitter: @vancokekartel
Musiekvideos: http://www.youtube.com/valkievancoke

--------------------------------------------------------------------------------------

2015 04 - Jägermeister, Monster Energy en Music Connection bied aan Klein Wêreld Toer
2015 04 04 - Van Coke Kartel, Oudtshoorn Sportgronde
2015 04 09 - Van Coke Kartel, Die Mystic Boer, Potchefstroom
2015 04 10 - Van Coke Kartel, Rumours Lounge, Johannesburg
2015 04 11 - Van Coke Kartel, Arcade Empire, Pretoria
2015 04 12 - Van Coke Kartel, Barbas Café, Bloemfontein
vetseun
vetseun
2015 04 11 - Arcade Empire Turn 3: Van Coke Kartel, Desmond & The Tutus, The December Streets, Yo Grapes, Arcade Empire, Pretoria, R60 - Arcade Empire - Red Heart - Carling Black Label - Monster Energy - Jägermeister
vetseun
vetseun

2014 11 27 - Jägermeister presents Van Coke Kartel Free Show, Full House every Thursday, 20:00, Aces'N'Spades
vetseun

2014 10 26 - Jack Daniel's Park Acoustics: Jack Daniel's Music Stage: Ann Jangle, Le Voyage, Basson Laubscher & The Violent Free Peace, Johnny Foreigner (UK), Van Coke Kartel, DJ Michael Lesar, Sunset Comedy Stage: Loyiso Madinga, Werner Cloete, Eureka Nkese, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R100, R120, www.parkacoustics.co.za - Jack Daniel's - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Brent Black - GAP
vetseun

2014 04 04 - Kaktus Op Die Vlaktes: Springbok Nude Girls; Freshlyground; Karen Zoid; Die Skynmaagde; The Black Cat Bones; Van Coke Kartel; Bittereinder; Gangs Of Ballet - ABSA KKNK - MK
vetseun

-------------------------------------------------------------------------------------

VAN COKE KARTEL: Luister VANDAG na 5 liedjies vanaf Bloed, Sweet & Trane

vetseun
Jason Oosthuizen, Francois van Coke, Wynand Myburgh, Jedd Kossew Fotograaf: Jaco S. Venter

VAN COKE KARTEL is terug met hul beste album tot op datum. Bloed, Sweet & Trane is 'n Rock album wat die grense druk binne hierdie genre. Daar is elemente van punk, progressiewe rock en selfs metal op hierdie album. "Die album is 'n versameling liedjies wat handel oor die besef dat liefde, vriendskap, musiek en musiekmaak saam met ander jou deel maak van iets, selfs al is jy redelik onbelangrik in die groter skema van dinge', sê voorsanger Francois van Coke.

Bloed, Sweet & Trane sal teen die einde van hierdie week beskikbaar wees in winkels landswyd, maar aanhangers kan vandag al na vyf nuwe liedjies van die album gaan luister; eksklusief op Simfy Africa.

Luister hier: http://www.simfy.co.za/artists/359030...

Van Coke Kartel' se Wie's Bang? was een van die Top 25 liedjies waarna Simfy Africa verbruikers geluister het in die afgelope jaar. Die groep is een van die vyf groepe wat Suid-Afrika verteenwoordig op hierdie lys. Lees meer hieroor: http://mybroadband.co.za/news/internet/87140...

Bloed, Sweet & Trane op iTunes

Bloed, Sweet & Trane kan vooraf bestel word op iTunes: http://bit.ly/1fBCmPt
Laai die eerste enkelsnit, Môregloed, af: http://bit.ly/15xKqfd

Eendag op 'n Slag: 'n Intieme agter-die-skerms dokumentêr

Van Coke Kartel stel elke Woensdag 'n deel van 'n agt-stuk dokumentêr, Eendag op 'n slag, vry. Hierdie dokumentêr word deur Jägermeister aangebied en is vervaardig deur Freakscene. Die eerste twee dele is reeds vrygestel op Van Coke Kartel se Facebook-blad.

Deel 1 vertel hoe Bloed, Sweet & Trane gemaak is. Kyk hier: http://www.youtube.com/watch...
Sien hoe van Coke Kartel 'n liedjie skryf in Deel 2: http://www.youtube.com/watch...
Deel 3 sal Woensdag vrygestel word en handel oor die tromspeler, Jason Oosthuizen, en sy impak in die groep.

-------------------------------------------------------------------------------------

2013 12 - Summer Fucking Vibes 2: Van Coke Kartel - Monster Energy - Jägermeister - Music Connection
2013 12 05 - Van Coke Kartel, Eastwoords, Bellville
2013 12 16 - Van Coke Kartel, At The Park, Emperor's Palace
2013 12 18 - Van Coke Kartel, Flamingo's Rock Festival, Flamingo's Club
2013 12 20 - Van Coke Kartel, Diaz Summerfest, Diaz Beach, Mossel Bay
2013 12 21 - Van Coke Kartel, Melt's Tavern, Gordons Bay
2013 12 27 - Van Coke Kartel, Barnyard Theatre, Mossel Bay
2013 12 28 - Van Coke Kartel, Zanzibar, George 2013 12 29 - Van Coke Kartel, Zanzibar, Knysna
2013 12 30 - Van Coke Kartel, Pool City Walmer, Port Elizabeth
2013 12 31- Van Coke Kartel, Jolly Dolphin, Jeffrey's Bay
vetseun

2013 09 27-10 26 - Jägermeister, Monster Energy and Music Connection presents: Bloed, Sweet & Trane Album Launch Tour
2013 09 27 - Van Coke Kartel, Wie's Baden, Bloemfontein
2013 09 28 - Van Coke Kartel, Die Mystic Boer, Potchefstroom
2013 10 04 - Van Coke Kartel, Live, The Venue, Durban
2013 10 05 - Van Coke Kartel, Red Door, Pietermaritzburg
2013 10 08 - Van Coke Kartel, Café Barcelona, Elardus Park
2013 10 09 - Van Coke Kartel, Barnyard, Vereeniging
2013 10 10 - Van Coke Kartel, Rockabillies, Edenvale
2013 10 11 - Van Coke Kartel, Town Hall, Johannesburg
2013 10 12 - Van Coke Kartel, Arcade Empire, Pretoria
2013 10 18 - Van Coke Kartel, Mecury Live, Cape Town
2013 10 19 - Van Coke Kartel, Klein Libertas Teater, Stellenbosch
2013 10 25 - Van Coke Kartel, Stones Boksburg
2013 10 26 - Van Coke Kartel, Rhapsody's, Centurion
vetseun
vetseun
vetseun

2013 07 05-27 - Jägermeister, Music Connection, Monster Energy bied aan: Van Coke Kartel Winter Acoustic Tour - Ray-Ban - Wildfire Tattoos - Casio - Religion - Scar
2013 07 05 - Van Coke Kartel, Dizzy's, Camps Bay (Akoesties)
2013 07 12 - Van Coke Kartel, Dorpstraat Teater, Stellenbosch (Akoesties)
2013 07 13 - Van Coke Kartel, Die Boer, Durbanville (Akoesties)
2013 07 17 - Van Coke Kartel, Rumours Lounge, Weltevreden Park
2013 07 18 - Van Coke Kartel, Aandklas Pretoria, Hatfield Square (Akoesties)
2013 07 19 - Van Coke Kartel, Tin Cups, Witbank
2013 07 20 - Van Coke Kartel, Liedjieboer, Midrand (Akoesties)
2013 07 24 - Van Coke Kartel, Arcade Empire, Equestria (Akoesties)
2013 07 26 - Van Coke Kartel, Wolmer Bush Lounge, Pretoria North
2013 07 27 - Van Coke Kartel, Die Mystic Boer, Potchefstroom (Akoesties)
vetseun
vetseun
2013 07 17 - Jägermeister, Music Connection, Monster Energy bied aan: Van Coke Kartel saam met Wysdiman, Thundermerwe, Die Mislukte Rebellie, Kinky Robot, Rumours Lounge, Weltevreden Park
vetseun

2013 06 13-16 - Festival Voor Het Afrikaans: Literatuur: Antjie Krog, Ronelda Kamfer, Louis Janse van Vuuren, Etienne van Heerden, Gert Vlok Nel, Muziek: Luna Paige, Christoff Beukes, Radio Kalahari Orkes, David Kramer se Karoo, Stef Bos, Gerard van Maasakkers, Anne van Veen, Karin Hougaard, Emo Adams, Helena Hettema, Niël Rademan. Theater & Cabaret: My Naam is Ellen Pakkies en Theater aan de Braak. Rock/Rap/HipHop: Bittereinder & Tim Beumers, Van Coke Kartel, Wambuseun, Jack Parow. Film: Die Verraaiers, Die Wonderwerker, Rooiland. 13 @ Melkweg Amsterdam / 14-16 @ TAHS, Den Haag - www.festivalvoorafrikaans.nl
vetseun
2013 06 13 - Festival Voor Het Afrikaans & MK presenteer: Afrikaans Verower Harte Toer: Bittereinder, Jack Parow, Wambuseun, Van Coke Kartel, Boodskappers, De Melkweg, Amsterdam - www.festivalvoorafrikaans.nl - CC Arts - kykNET - Festival Voor Het Afrikaans - Orange Babies - MK
vetseun
vetseun

------------------------------------------------------------------------------------------

Van Coke Kartel - Maak gereed vir die vyfde album

VAN COKE KARTEL is skaars terug van hul hoogs suksesvolle 'Afrikaans Verower Harte' toer in Nederland maar is reeds vuur en vlam om in die pad te val vir 'n reeks nasionale optredes met hul Jägermeister, Monster Energy en Music Connection bied aan: Van Coke Kartel Winter Akoestiese Toer. Die toer sal 'n reeks akoestiese weergawes wees van hulle meer hard edge rock liedjies. Die kleiner intieme plekke belowe om 'n meer gesellige en lewendige atmosfeer te skep wat die winter blues sal weg hou.

Van Coke Kartel stel hul vyfde studio album vry op 27 September

Van Coke Kartel het sedert die vrystelling van hul vierde studio-album, Wie's Bang?, die musiekwêreld op sy kop gedraai. Hulle oorheers tans kampus radio charts, toer nasionaal en internasionaal en wen eindelose toekennings. Hulle stel gereeld skouspelagtige musiekvideos vry en hulle is 'n groot treffer by die top plaaslike musiekfeeste.

Alhoewel Van Coke Kartel se skedule propvol is, het hulle geïnspireerd gevoel om aan nuwe materiaal te begin werk kort ná die vrystelling van Wie's Bang? in November 2011. Theo Crous was die aangewese keuse vir vervaardiger van die album en na 'n produksie vergadering het hulle 'n daadwerklike besluit geneem om die skryf- en opneemproses so natuurlik as moontlik te laat ontvou.

Die doel was om die energie van die band vas te vang deur liedjies live te speel tydens opnames en ook nuwe materiaal op te neem. Hierdie benadering sal die album meer divers maak juis omdat die musiek oor 'n hele tydperk geskryf is en nie net in 'n paar maande nie.
Jedd Kossew, Wynand Myburgh, <a href=
Francois van Coke, Jason Oosthuizen, Wynand Myburgh, Jedd Kossew Fotograaf: Fred van Leeuwen

Van Coke oor die nuwe album

"Ons het nog altyd tyd uiteengesit om 'n album te skryf en eers nadat ons die versameling van liedjies het, sal ons dan begin met die opname daarvan. Die opname gebeur dan gewoonlik in 'n maand. Hierdie keer wil ons opsom wat in ons lewens aangaan oor 'n hele tydperk en nie net in 'n paar maande nie. Deur dit so te doen gaan die finale versameling van liedjies beloof om baie meer kompleks en opwindend te wees," sê baskitaarspeler Wynand Myburgh.

"Deur die liedjies op te neem terwyl ons almal saam speel in die studio help om daardie spesiale energie wat ons Van Coke Kartel maak, uit te bring", sê Jedd Kossew, hoof kitaarspeler.

"In die verlede het ons eers die skryfproses voltooi voor ons studio toe gegaan het om die liedjies te laat opneem. Die liedjies sal almal geskryf word binne 'n paar maande en baie meer een dimensioneel wees met 'n algemene tema. Ons wil hierdie keer hê dit moet iets anders wees", sê Francois van Coke.

Die eerste drie liedjies is opgeneem by Bellville Studios in September 2012.

Sedertdien het Van Coke Kartel 'n totaal van 7 snitte laat opneem en sal terugkeer na die ateljee om 'n verdere drie liedjies op te neem voor die einde van Julie 2013. Die album sal voltooi word voor die vrylatingsdatum: 27 September 2013.


Die band gaan getrou bly aan hulle rock 'n roll wortels wat grens aan progressiewe en punk rock.

"Ons probeer werk met alles wat voorkom en om nie gepla te wees oor liedjie-strukture nie", sê Wynand. "Jedd Kossew het die rol aangevat om op te kom met 'riffs' en 'guitar licks' en Francois voeg woorde by wat hy in sy notaboek geskryf het oor die afgelope jaar. As 'n band sal ons die liedjies struktuur en ons eie geur daaraan gee."


Nuwe musiekvideo oppad
vetseun
Die band het saam met Johan Nel (ou vriend en Fokofpolisiekar musiekvideo regisseur) tydens hul toer in Nederland in Junie 2013 beeldmateriaal opgeneem vir die musiekvideo van hulle eerste enkelsnit wat gratis beskikbaar gemaak gaan word teen einde Augustus 2013.

Die album (wat op hierdie stadium nog naamloos is) sal vrygestel word met 'n nasionale toer teen die einde van September 2013.
vetseun

SKAKELS:
Amptelike webtuiste: http://www.vancokekartel.co.za/
Facebook:http://www.facebook.com/vancokekartel
Twitter: @vancokekartel
Band Blog: http://www.vancokekartel.co.za/dftwr
Musiekvideos: http://www.vimeo.com/vancokekartel/videos
Musiek: http://www.vancokekartel.co.za/hifi
Fotos: http://www.vancokekartel.co.za/photos/press-shots

----------------------------------------------------------------------------------------

VAN COKE KARTEL

Releases the first music video from their upcoming album, Bloed, Sweet & Trane: MôREGLOED

vetseun

VAN COKE KARTEL will once again bring their A-Game with the release of their much anticipated fifth album, Bloed, Sweet & Trane on Friday, 4th of October. The band started working on this album soon after the release of their critically acclaimed fourth album, Wie's Bang? in November 2011.

Bloed, Sweet & Trane captures Van Coke Kartel's famed live energy, still deeply rooted in rock 'n roll, but verging on progressive and punk rock. Super producer, Theo Crous, from Bellville Studios, was the band's obvious choice to produce this album.

Today, Van Coke Kartel launches the music video for the first single from Bloed, Sweet & Trane - Môregloed.



vetseunThe band teamed up with their old friend and Fokofpolisiekar music video director, Johan Nel, to film the music video for Môregloed during their Afrikaans Verower Harte Tour in The Netherlands and Berlin in June 2013.

Môregloed can be purchased from iTunes soon and the complete album Bloed, Sweet & Trane will be made available to pre-order.
From 30 September, fans will be able to listen to five tracks from Bloed, Sweet & Trane exclusively on Simfy Africa. This is a week before the album is due for release in music retailers countrywide.

Keep an eye on: http://www.simfy.co.za/

artists/359030-Van-Coke-Kartel from 30 September.


Van Coke Kartel at Bellville Studios:

Watkykjy (video interview): http://www.youtube.com/watch?v=LeVd1QHpC8o
SA Music Scene: http://samusicscene.co.za/ct/?p=2719

----------------------------------------------------------------------------------------

2013 05 - Van Coke Kartel - Duba Bike Tour - Jägermeister - Monster Energy - Music Connection
2013 04 28 - Park Acoustics, Van Coke Kartel, Pretoria
2013 04 30 - Van Coke Kartel, Rockabillys, Edenvale
2013 05 01 - Van Coke Kartel, Aandklas Pretoria, Hatfield Square
2013 05 02 - Van Coke Kartel, Betego's Night Club, Benoni
2013 05 03 - Van Coke Kartel, Stones, Centurion
2013 05 04 - Van Coke Kartel, Arcade Empire, Equestria
2013 05 07 - Van Coke Kartel, Café Barcelona, Pretoria
2013 05 08 - Van Coke Kartel, Barnyard Vereeniging
2013 05 09 - Van Coke Kartel, Memphis Rock, Potchefstroom
2013 05 10 - Van Coke Kartel, Gig tyd, Boksburg
2013 05 11 - Van Coke Kartel, Blue Moon, Nelspruit
2013 05 31 - Van Coke Kartel, Mercury Live, Kaapstad
vetseun
2013 04 28 - Jack Daniel's: The Fantastic World Of Park Acoustics! Van Coke Kartel, Holiday Murray, City Bowl Mizers, Suburban Saints, Sons Of Settlers, Comedy with Mojack Lehoko, Robbie Collins, Al Prodgers, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, Pretoria, 11:00, R70, R80, www.ticketbreak.co.za - Jack Daniel's - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Brent Black Studios
vetseun
2013 05 11 - Bittereinder, Van Coke Kartel, Live At Blue Moon, Nelspruit
vetseun

2012 09 08 - VanFokKingParow: Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar, aKING, Jack Parow, Hatfield Square, Pretoria, R60, R80
vetseun

2011 12 - Van Coke Kartel - Summer Fucking Loving Vibes - Monster Energy - Jägermeister - Music Connection - Casio - Ray-Ban - Wildfire Tattoos - scar
2011 12 01 - Van Coke Kartel, Theewaters Sports Club, Synergy
2011 12 05 - Van Coke Kartel, Skoffelskuur, Hartenbos
2011 12 07 - Van Coke Kartel, Jolly Dolphin, Jeffrey's Bay
2011 12 07 - Van Coke Kartel, VIP, Plett
2011 12 08 - Van Coke Kartel, Nikita's Dance Club, Bellville
2011 12 14 - Van Coke Kartel, Beach Bar, Langebaan
2011 12 15 - Van Coke Kartel, Hazenvlakte Rock Fees, Bredasdorp
2011 12 18 - Van Coke Kartel, Barnyard, Mosselbay
2011 12 19 - Van Coke Kartel, West End Theare, George
2011 12 20 - Van Coke Kartel, Zanzibar, Knysna
2011 12 28 - Van Coke Kartel, Rock The River
2011 12 29 - Van Coke Kartel, VIP, Plett
2011 12 30 - Van Coke Kartel, Poole City Walmer, Port Elizabeth
2011 12 31 - Van Coke Kartel, Jolly Dolphin, Jeffrey's Bay
vetseun

2011 02 01 - Campus Invasion - Escape The Ordinary: Van Coke Kartel, Sons Of Settlers, Pascal & Pearce, Jack Parow & more... - Smirnoff - Red Bull Mobile - Ticketbreak - Hilltop Live - MK - MFM
vetseun

2010 - Sien Van Coke Kartel "Skadu's Teen Die Muur" Musiek Video nou by www.vancokekartel.co.za
vetseun

2010 - Van Coke Kartel - Unplugged in JHB with supporting act Wake To Wonder. For the first time in JHB Van Coke Kartel will be performing a live acostic set at Rumours Pub, R60
vetseun

2010 06 - Catch South African Music Award Winners Van Coke Kartel Live During The 2010 World Cup, Cape Town
2010 06 16 - Van Coke Kartel, Zula Bar, Long Str.
2010 06 19 - Van Coke Kartel, The Assembly, 61 Harrington Str., District Six
2010 06 24 - Van Coke Kartel, The Purple Turtle, Cnr. Long & Shortmarket Str.
2010 07 04 - Van Coke Kartel, CTICC, Lower Long Street
2010 07 05 - Van Coke Kartel, The Waiting Room
2010 07 06- Van Coke Kartel, Mercury Live
vetseun

2010 05 08 - Van Coke Kartel with Jack Parow - Album, Skop, Skiet & Donner, Muzone, 5 Kerwill Road, Okovango, Brackenfell, R70 - Paul Botner - Casio - Von Zipper - Wildfire Tattoos - Jägermeister
vetseun

2010 04 29 - Van Coke Kartel! Live - The New album Skop, Skiet & Donner which is musically progressive and honest in sound and sentiment, once again confirms Van Coke Kartel as a unique phenomenon on the Afrikaans music landscape, 20:00, R100
vetseun

2010 04 01 - Van Coke Kartel - Maniacs On The Dancefloor: "Maniac" Online Music Video Release, http://vancokekartel.blogspot.com for more details -Jägermeister
vetseun

2010 02 - Van Coke Kartel, Back2Basix
vetseun

2010 12 - Van Coke Kartel Skop, Skiet & Donner Album LAUNCH Toer - Paul Bothner - Casio - www.vancokekartel.co.za
vetseun

2010 12 - Van Coke Kartel - Nuwe Music Video "Voor Ons Stof Word"
vetseun
vetseunvetseun

2010 03 - Van Coke Kartel Skop, Skiet & Donner: Download die eerste single "Voor Ons Stof Word" verniet by www.rhythmonline.co.za - Jägermeister - www.jagermeister.co.za
vetseun

2009 12 05 - MK Bruce Lee No. 5 LAUNCH Party: Oorlog Frankenstein Live - "Oorlog Frankenstein" EP LAUNCH, Van Coke Kartel Live - New VIDEO LAUNCH, Yesterday's Pupil - New VIDEO LAUNCH, Haezer, Assembly
vetseun

2009 07 30 - Die Heuwels Fantasties, Van Coke Kartel, Yesterday's Pupil, Jack Parow, Hatfield Square, R40
cantusstar

2009 05 29 - Van Coke Kartel with surprise support band, Mercury Live, R35, R40 - webtickets.co.za
vetseun

2009 03 27 - The SlashDogs and Van Coke Kartel - Video LAUNCH, Assembly, Cape Town, R40
2009 03 28 - The SlashDogs and Van Coke Kartel, These 3 Words - Video LAUNCH, Corner Bar, Durbanville, R40
2009 04 01 - The SlashDogs and Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar - Video LAUNCH, Klein Libertas, Stellenbosch, R40
vetseun

2009 02 27-03 01 - Ramfest III: Lark, Fokofpolisiekar, aKING, Battery 9, Bed On Bricks, Taxi Violence, Van Coke Kartel, The Dirty Skirts, Hog Hoggidy Hog, Foto Na Dans, Die Antwoord (aka MaxNormal.TV), V.O.D, Kidofdoom and many more Reggae, Electro and Metal Acts plus 2nd SA Air Guitar Championship, Nekkies Resort, Worcester, Cape Town - ramfest.co.za - computickets.co.za - Hunter's
vetseun

2009 02 14 - Vrede Fest: Van Coke Kartel, Crash Car Burn, Wonderboom, Klopjag, éF-éL, Hatfield Sq., Pretoria, 18:00, R40 - MK - Guervo Tequila - In support of young people with cancer - www.vredefoundation.co.za
vetseun

2009 02 07 - Boksburg Rock City: Van Coke Kartel, Sonsteek, Saving Silence, 7StukkeSilwer, Boon, Trotters, Boksburg, Dakota Street, Impala Park, 14:00, R30
vetseun

2008 09 25 - Maloneys Rock Show: Fokofpolisiekar Brand new CD Launch, aKING, Van Coke Kartel, Revolusie, Glaskas, Die Helde, Foto Na Dans, éF-éL, Fokofpolisiekar, Straatligkinders, Klopjag, Pretoria Rugby Club
vetseun

2008 12 - Bellville Rock City - RHYTHM RECORDS - PUNKSKELM - The African Attachment - SMD
2008 12 05 - Van Coke Kartel & Ashtray Electric - Official Bellville Rock City CD/DVD LAUNCH, Durbanville Kunskafee, Durbanville, R30, R45, 17:00 - '12 Mile Stone' documentary will be screened at 20:00
2008 12 06 - Fokofpolisiekar & KOBUS! - Official Bellville Rock City CD/DVD LAUNCH, Assembly, Harrington Street, Cape Town, 21:00, R50, R70 - '12 Mile Stone' documentary will be screened at 22:00
2008 12 12 - aKING, Ashtray Electric, New Holland - Official Bellville Rock City CD/DVD LAUNCH, Mercury Live, Cape Town, 20:00, R50 - '12 Mile Stone' documentary will be screened at 21:00
vetseun
vetseun

2008 10 - Van Coke Kartel Die bekendstelling van die nuwe 10 track album "Waaksaam & Wakker" - Von Zipper - Fender - Wildfire Tattoos - PUNKSKELM - RHYTHM RECORDS
2008 09 30 - Tapas Rocktober: Van Coke Kartel, Tapas Al Sol, Port Elizabeth, 21:30, R40
2008 10 04 - Van Coke Kartel & Others, OppiAarde, Potchefstroom, 15:45
2008 10 07 - Van Coke Kartel, Tings 'n Times, Hatfield, 21:00, R40
2008 10 08 - Van Coke Kartel, Firkin, Centurion, 21:30, R50
2008 10 09 - Van Coke Kartel,
Back2Basix, Westdene, 21:30, R60
2008 10 10 - Van Coke Kartel, Foto Na Dans en ander, Hoërskool De Anker, End Straat, Brenthurst, Brakpan, 21:00
2008 10 10 - Van Coke Kartel with Reach and MyEpic, Black Dahlia, Boksburg, 23:00, R40
2008 10 11 - Van Coke Kartel, Blue Moon, Nelspruit
2008 10 14 - Van Coke Kartel, Café Barcelona, Elardus Park, 21:00, R60
2008 10 15 - Van Coke Kartel, Die Mystic Boer, Bloemfontein, R40
2008 10 18 - Van Coke Kartel with Obsessie Met Als, Aandklas, Stellenbosch, 22:00, R30
2008 10 31 - Van Coke Kartel & aKING, The Assembly, Cape Town, 22:00, R60, R70

- Liny Kruger, Rhythm Records, PROMO, 021-556 1726, 082-464 1926
vetseun
2008 10 04 - Vodacom En Jose Guervo Tequila bied aan OppiAarde: aKING, F*kofpolisiekar, Van Coke Kartel, Karen Zoid, The Narrow ...en vele meer, Fanie du Toit Sportgronde - Aardklop - Sound Good - Oppikoppi - Vodacom - MK - Guervo
vetseun
2008 10 31 - Halloween Party: Van Coke Kartel Launching their new album - Waaksaam & Wakker + aKING, The Assembly, Harrington Str., Cape Town, 22:00, R60, R70
vetseun
vetseun

vetseun

2008 08 - Van Coke Kartel Die Opname Van XXX Toer - Lees meer oor die opname van die nuwe album en studio diary, vancokekartel.blogspot.com - vancokekartel.co.za - Wildfire Tattoos - PUNKSKELM - RHYTHM RECORDS
2008 08 01 - Van Coke Kartel, Back2Basix, Melville, Johannesburg
2008 08 02 - Van Coke Kartel, Firkins, Pretoria
2008 08 06 - Van Coke Kartel, Tings 'n Times, Pretoria
2008 08 07-09 - Van Coke Kartel, Oppikoppi Wildcard Festival, Northam
2008 08 12 - Van Coke Kartel, Maloneys, Hatfield, Pretoria
2008 08 15 - Van Coke Kartel met Fuzigish, Roxy Rhythm Bar, Melville, Johannesburg
2008 08 16 - Van Coke Kartel, Sinkshack, Bronkhorstspruit
vetseun
vetseunvetseun

2008 08 01 - Van Coke Kartel, Back2Basix, R60
vetseun

2008 07 19 - Van Coke Kartel, Special guest: Obsessie Met Als, Laerskool Noord-Eind, Paarl, R30 - www.myspace.com/obsessiemetals
vetseun
vetseun

2008 07 10-12 - Die MK Mystic Sessies: Willim Welsyn en die Sunrise Toffies, Foto Na Dans, Bed On Bricks, aKING, Straatligkinders, Van Coke Kartel, Kellnerstraat, Die Mystic Boer, 22:00 - MK - Die Mystic Boer - Red Fox
vetseun

2008 06 28 - Van Coke Kartel, Stones, Tygervalley, 20:00, R30, R40 - www.stones.co.za
vetseun

2008 05 09 - Van Coke Kartel, Kobus, Corner Bar, Durbanville, R50 - Jägermeister - Von Zipper - Wildfire Tattoo
vetseun

2008 04 04 - Vestal Watch Launch Party performances by Van Coke Kartel, A KING, Mischif Video Premiere, Fokofpolisiekar, Assembly, Harrington Str, Cape Town, R60, R70, 22:00 - Mischif - aKING - Van Coke Kartel - Fokofpolisiekar - PUNKSKELM
vetseun

2008 05 - Die MK Kaktus Sessies: A Dedicated Rock Venue, R50 - MK mk.co.za - ABSA KKNK
2008 05 25 - Lara Frances, The Orange Stilettos, Die Melktert Kommissie
2008 05 26 - Zinkplaat, Bed On Bricks, Taxi Violence
2008 05 27 - Willim Welsyn en die Sunrise Toffies, éF-éL, Straatligkinders
2008 05 28 - Ashtray Electric, Die Helde, Fokofpolisiekar
2008 05 29 - aKING, Foto Na Dans, Van Coke Kartel
vetseun

2008 05 10 - Kakofonie: Van Coke Kartel, aKING, Die Lewens van Die Toegestikte, ?, Valkyrie Fighter, Obsessie Met Als, The Rose Of Sharon, Valskerm, Pik Meets Pierre, Hoërskool Tygerberg, 16:00
vetseun

2008 04 04-27 - Great Attraction April Lawwe Bantoer: Van Coke Kartel, aKING - Wildfire Tattoo - PUNKSKELM PLATE - The RCM - Blunt Magazine - Von Zipper - RHYTHM RECORDS
2008 04 04 - Van Coke Kartel, aKING with Fokofpolisiekar, Assembly, Cape Town
2008 04 14 - Van Coke Kartel, aKING, Tings N Times, Hatfield
2008 04 16 - Van Coke Kartel, aKING, Stones, Centurion
2008 04 17 - Van Coke Kartel, aKING, Back 2 Basix, Westdene
2008 04 18 - Van Coke Kartel, aKING, Blue Moon, Nelspruit
2008 04 19 - Van Coke Kartel, aKING, Cool Runnings, Boksburg
2008 04 23 - Van Coke Kartel, aKING, Mystic Boer, Bloemfontein
2008 04 24 - Van Coke Kartel, aKING, Zanzibar Sports Café, Potchefstroom
2008 04 25 - Van Coke Kartel, aKING, Carfax, Johannesburg
2008 04 26 - Van Coke Kartel & Others, Oppikoppi Easter Festival, Northam
2008 04 27 - aKING & Others, Oppikoppi Easter Festival, Northam
vetseun
vetseun

2008 04 25 - Heritage Music presents The Spectacular - Clash Of The Titans: aKING, Van Coke Kartel, The SlashDogs, Suicide Kings, Reach, MyEpic, The Shadowclub with Turntable Tuesday DJs, Carfax, 20:00, R60 - YBSA - Carfax - RAM
vetseun

2008 04 19 - Straight Into Benoni: Fokofpolisiekar, Prime Circle, Van Coke Kartel, aKING, 16Stitch, Straatligkinders, Sonsteek, Hellphones, Twentyone Guns, Head Honchos, Benoni Helipad, Golden Drive, Morehill, 12:00, R120, R200 - www.bbproductions.co.za - The Rockford
vetseun

2008 03 29 - Van Coke Kartel, MK89 Kaktus Kango Wijnhuis, KKNK (Oudtshoorn)

2008 03 24 - Van Coke Kartel, RSG Stage, KKNK (Oudtshoorn)

2008 03 24 - My Coke Fest, Van Coke Kartel, Kenilworth Racetrack
vetseun

2008 03 20 - Van Coke Kartel, Old Biscuit Mill - The Wavehouse Project, Woodstock, Cape Town

2008 03 - Van Coke Kartel April East Coast Tour - Blunt Magazine - RHYTHM RECORDS - Von Zipper
2008 03 13 - Van Coke Kartel, Tapas Al Sol, PE with aKING
2008 03 14 - Van Coke Kartel, Taphuis, Grahamstown
2008 03 15 - Van Coke Kartel, Club Rain, George
vetseun

2008 03 07 - Van Coke Kartel, Blizzards, Durbanville

2008 03 03 - Van Coke Kartel, Dorpstraat Teater (Woordfees), Stellenbosch

2008 03 01 - Van Coke Kartel, Raka River @ Kambati Acoustic Fees (Kambati River Resort), buite Swellendam

2008 02 29-03 02 - Ramfest - Beyond Boundaries 2008: Battery 9, K.O.B.U.S!, Van Coke Kartel, Taxi Violence, Fuzigish, aKING, Lark, The Awakening, Hog Hoggidy Hog, Foto Na Dans, Kidofdoom, Unit-R, Mind Assault, Pestroy, Rhuts, Chromium, Gadabout, Day Turns Night, Knave, Torment, Contrast The Water, Ashtray Electric, Spindle Sect, Failing Forward, Decimation Age, Antipathy, Yossariian, Falling Short, White Buzz (UK) - myspace - facebook - www.ramfest.co.za
vetseun

2008 02 23 - Durbanville Rockfest: Pik Meets Pierre, Skuim, Pudrema, Valskerm, Nightfall, Revenge By Dawn and Van Coke Kartel, Kontermanskloof Plaas, 17:00, R50 - blizzard - Durbanville Kunskafee - Blizzards
vetseun

2008 02 - Van Coke Kartel Februarie Fools Toer - PUNKSKELM PLATE - Wildfire Tattoos - Von Zipper - Paul Bothner - www.mymusiek.co.za
2008 02 12 - Van Coke Kartel, Café Barcelona, Elardus Park, Pretoria
2008 02 13 - Van Coke Kartel, Back2Basix, Westdene
2008 02 14 - Van Coke Kartel, Cool Runnings, Lakefield, Benoni
2008 02 15 - Van Coke Kartel, Studio 1 (Live op MK89)
2008 02 16 - Van Coke Kartel, Thrashers Skate Park, Menlyn.Pretoria
2008 02 16 - Van Coke Kartel, Taxi Violence, Zeplin's, Pretoria
2008 02 17 - Van Coke Kartel, Taxi Violence, Tempo's
2008 02 18 - Van Coke Kartel, Tings'n'Times, Hatfield, Pretoria
2008 02 20 - Van Coke Kartel, Die Straatligkinders, Die Mystic Boer, Bloemfontein
2008 02 21 - Van Coke Kartel, Dag Na Gister, Castillions, Potchefstroom
vetseun

2008 02 02 - Van Coke Kartel, Up the creek, Swellendam

2008 02 02 - Van Coke Kartel, Stellenbosch Jool, Die Braak. Stellenbosch

2008 01 25 - Van Coke Kartel, Taxi Violence, Mercury, Cape Town - www.vancokekartel.co.za - www.taxiviolence.co.za
2008 01 26 - Van Coke Kartel, Aandklas (Old Rustic Café), Stellenbosch
2008 01 30 - Van Coke Kartel, Kunskafee, Durbanville - Over 18's
2008 02 01 - Van Coke Kartel, Kunskafee, Durbanville - Under 18's
vetseun
vetseunvetseun

2007 12 - Van Coke Kartel Debut ALBUM LAUNCH Tour Provocative, Sexual & Violent By Nature - Wildfire Tattoos, Von Zipper - Blunt Magazine - RHYTHM RECORDS
2007 11 29 - Van Coke Kartel, Mercury Live, Cape Town - Official CD LAUNCH Party
2007 11 30 - Van Coke Kartel, Zeplins, Pretoria with Fuzigish & Kid Of Doom
2007 12 01 - Van Coke Kartel, Woodstock Festival, Harrismith
2007 12 02 - Van Coke Kartel, African International Tatoo Fest, Durban
2007 12 05 - Van Coke Kartel, Red Door, Pietermaritzburg
2007 12 06 - Van Coke Kartel, Backstage, Margate
2007 12 07 - Van Coke Kartel, Burn, Durban
2007 12 08 - Van Coke Kartel, Playhouse, Durban
2007 12 10 - Van Coke Kartel, Raggies, East London
2007 12 11 - Van Coke Kartel, Tapas Al Sol, PE
2007 12 13 - Van Coke Kartel, Stones, George 2007 12 15 - Van Coke Kartel, Kaktus, Langebaan
2007 12 19 - Van Coke Kartel, Berties Mooring, Gordons Bay
2007 12 21 - Van Coke Kartel, Summer X, Camps Bay
vetseun
vetseun
2007 11 30 - Van Coke Kartel, Fuzigish, Kid Of Doom, Zeplin's The Club, R40
vetseun

2007 12 26 - MK en De Plate Kompanje bied aan Groot Gees Rock Fees: Zinkplaat, Die Helde, Foto Na Dans, Van Coke Kartel, Straatligkinders, éF-éL, Lukraaketaar, Monochord, New Holland, Rean Rottweiller, Die Melkterk Kommissie, Glaskas, The Orange Stiletto's, Die Oranje Vryskape, Stilbaai
vetseun

2007 12 17-22 26-31 - De Plate Kompanje bied aan Die MK Tweede Avontoer
vetseun

2007 12 11 - Van Coke Kartel, Tapas Al Sol, Port Elisabeth
2007 12 07 - Van Coke Kartel, Burn Night Club, Durban
2007 11 29 - Van Coke Kartel, Mercury Live, Kaapstad
vetseun


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )