Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Universiteitskoor Stellenbosch
vetseun
Afskeidskonsert 1 December 1984 2LP . 1984
- Onder leiding van Johan de Villiers

vetseun
In Konsert LP ......................... US 03 1980
Kant Een:
1. Cantate Domino - Latyn
2. Psalm 25 - Afrikaans
3. Hodie Christus Natus Est - Latyn
4. Richard De Castre's Prayer To Jesus
5. Have Ye Not Known Ye Shall Have A Song
6. Jesus Reinig Sy Tempel
Kant Twee:
1. Nicolette - French
2. Ses Liedjies Vir Latenstyd
3. Oktobermaand
4. Pryslied
5. San Sereni
6. Ride The Chariot

Universiteitskoor Stellenbosch
vetseunvetseunvetseunvetseun
Studentestemme LP ................... FAK 1 FAK PLATEKLUB
Kant Een:
1. Hoor Die Hemelinge Sing (Uit Thoinot Arbeau se Orchésographie 1588) (Afr. P. McLachlan)
2. 'n Kindjie Klein (Michael Pretorius/Thuringen Melodie)
3. Môrelied (Afrikaanse Liederwysie uit Eeufeesliedjies 1938)
4. Middelpunt Van Ons Verlange (Ges. 118) (Verw. G.C. Cillié)
5. Ek Hef My Oë Bergwaarts Heen (Ps. 121) (J.P. Sweelnick, 1556-1615)
6. Die Hoë Hemelrond (Ps. 19) (Rosa Nepgen)
7. Aandlied (Sethus Calvisius, 1556-1615)
8. Onse Vader (Trad. Afrikaans)
Kant Twee:
1. Uit Die Chaos Van Die Eeue (S.H. Eyssen)
2. Laet Ons Nu Al Verblyden (Jan Belle, 16de Eeu)
3. Lamtietie Damtietie (E. Hullebroek) (Verw. G.C. Cillié)
4. Drie Overbergse Liefdesliedjies (Verw. R. Otterman)
5a. Willemien (Verw. A. Hartman)
5b. Meisiesfontein (Verw. P. McLachlan volgens J. Marais)
6a. 'k Heb Mijn Wagen Volgeladen (Verw. Felix de Nobel)
6b. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny (Verw. G.C. Cillié)

Onder Leiding Van Philip McLachlan
vetseun
"Die Universiteitskoor Stellenbosch het in 1936 ontstaan as 'n klein sanggroep onder leiding van mnr. William Morris, musiekdosent aan die Opleidingskollege, Denneoord. Aanvanklik was die doel van die Koor net om geleentheid vir aangename samesang te bied, maar spoedig het die Koor begin om in konserte op te tree en aan kunswedstryde deel te neem.
Die. geskiedenis van die Koor is ten nouste verbind met die name van prof. G. G. Cillie jr. en mnr. Philip McLachlan. Prof. Cillie het die leiding in die oorlogsjare oorgeneem, en dit was onder sy bekwame hand dat die Universiteitskoor 'n leeuedeel in die totstandkoming en uitbouing van die welbekende Stellenbosse Sangfees gehad het en deur konserttoere ontwikkel het tot een van die bekendste kore in die land.
Mnr. Philip McLachlan, die huidige dirigent, het in 1955 oorgeneem. In sy studentejare was hy reeds die eerste voorsitter van die Koor. Verhoogde eise ten opsigte van standaard en repertorium het daartoe gelei dat die Koor sedert 1958 omgeskep is in 'n gekeurde groep van vyftig tot sestig lede, in plaas van die ongeveer eenhonderd en vyftig vrywillige sangers waaruit dit voorheen bestaan het.
Sedertdien het die Koor, naas sy normale bedrywighede van konserte en radioprogramme, belangrike nuwe mylpale bereik waarvan die volgende die belangrikste is:
Deelname aan die eerste taalfees van "Die Wonder van Afrikaans" in Kaapstad; 'n konsert tydens die Goue Jubileumfees van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns te Stellenbosch 1959; die uitvoering van "Die Dans Van Die Reën" van Hubert du Plessis (wêreldpremière) en Beethoven se Neënde Simfonie saam met die S.A.U.K.-orkes onder leiding van Anton Hartman tydens die Uniefees, Bloemfontein, 1960;
die verskyning van twee langspeelplate, t.w. "Vrolike Volksliedjies" (F.A.K. 100) en "Die Stellenbosse Universiteitskoor onder leiding van Philip McLachlan" (H.M.V.J.C.LP. 10042); die opname van verskeie nommers uit die repertoire van die Koor vir die Transkripsiediens van die S.A.U.K.;
'n uitvoering tydens die 25-jarige Herdenkingsfees van die Eerste Ekonomiese Volkskongres, Bloemfontein, 1964.
Hierdie plaat, STUDENTESTEMME, bestaan uit 'n keurige aantal liedjies in beide ligte en ernstige luim. Dit sat luistergenot aan 'n iedere smaak verskaf. Want niks is mooier, niks is soeter as die sang stem van ons jeug nie ... waar daar sang is, is daar 'n blymoedige hart en verdraagsaamheid en dissipline en 'n vriendskapsband tussen sanger en toehoorder." - Albie Venter - omslag

Organiseerder vir F.A.K.: Gerrie van der Merwe
Produksie: Albie Venter

Universiteit Van Stellenbosch
vetseun
Die Maties Sing! LP .......................... 1971 IMAGE
- 25ste Sangfees 1971 -
Kant Een:
1. P.S.O. - Huis de Villiers olv Rustelle Taute: Mein Herr Marquis; Laudate Dominum
2. Simonsberg - Huis Ten Bosch - Lydia olv Suzelle Moorcroft: Oom Jakkals; Die Lied Van Die Herders
3. Majuba - Irene olv Awie van Wyk: Nobody Knows; Wata Come A Me Y'Eye; Deep River
4. Harmonie - Monica - Wilgenhof olv Ingrid Linde: Dixie; Hollah! Hoor Daardie Eggo!
5. Die Kraaie (Wilgenhof) olv Jan le Roux: Ach, Wie Ist's Moglich Dann
Kant Twee:
1. Dagbreek - Minerva olv Jannie Hough: Jack And Jill; Donkey Serenade; Cottonblossom No. 1
2. Helderberg - Nerina olv Christine Celliers: Beim Rosenwirt; Im Tiefen Keller Sitz Ich Hier; Der Graf Van Rudesheim
3. Huis Visser - Huis Marais - Sonop - Denneoord olv Frikkie Botha: Alouette; Ballade Van Die Haas
4. Huis Francie van Zyl olv Patricia Smith: La Montanara; Baa Baa Black Sheep
5. Eendrag - Heemstede olv Maretha Schoombie: Sanctus; Ja Im Schliersee; Ergo Bibamus

Universiteitskoor Stellenbosch
vetseun
Hier's Ons Weer LP ...... BCP.1229 1970 BRIGADIERS MUSIEK/FAK PLATEKLUB
- Onder leiding van Philip MacLachlan
Kant Een:
1. Hier's Ek Weer (Verw. G.G. Cilié), Hoenderkos (Verw. G.G. Cilié) (Uit Goud in die mond)
2. As Hier 'n Pot Met Bone Staan (Verw. R. Karsemeyer)
3. Pollie Ons Gaan Pêrel Toe (Verw. A. de Klerk)
4. Dis Julle Wat Die Wind Laat Waai (Verw. A. Wasserman)
Kant Twee:
1. Die Heifel En Die Feifel (Verw. B. Schalten)
2. Daar Onder Groei 'n Aandblom In Die Vlei (Verw. B. Schalten)
3. Drie Onsinliedjies (Verw. C. Lamprecht): Ghazelle Ghazoe (Opgeteken deur S.E. Mollentze); Bêjo (Opgeteken deur P. MacLachlan); Dissie Linne, Dissie Rieme (Opgeteken deur P. MacLachlan)

vetseun
Sangfees '70 LP .....................

vetseun
Sangfees '69 LP ................ EL 1026 1969 ELECTROCOPY
- Eendrag - Irene - Huis Den Bosch -
Kant Een:
1. Old McDonald Had A Farm
2. Hoe Ry Die Boere Sit Sit So
3. Die Somertyd Roep My
4. Puppet On A String
5. Stenka Rasin
6. Coconut And Banana
7. Gut' Nacht
Kant Twee:
1. Lili Marlene; O Mein Papa (Gekombineer)
2. Quodibet
3. Wanderlied
4. Dans Les Jardins D'Mon
5. Jeanie With The Light Brown Hair
6. Plenty O' Nuttin' uit "Porgy And Bess"

vetseunvetseun
Sangfeesmondigwording LP . AV. 1053 1966 AVS
- Opgedra aan die nagedagtenis van ons wyle Eerste Minister sy edele Dr. H.F. Verwoerd -

Stellenbosse Universiteitskoor olv Philip McLachlan
vetseunvetseun
Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie - Transkripsiediens LP . T 5168/T 5159 SAUK
Kant A:
Vuka Deborah
Oktobermaand
Kant B:
Kollie
Keurspel: Ou Tante Koba; Bobbejaan Klim Die Berg
O Boerenooientjie Fyn
Kinders Moenie In Die Water Mors Nie

vetseun
Die Eggo 1978 ..............
Jaarblad van die Stellenbosse Universiteitskoor. Die koor bestaan reeds sedert 1936.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)