Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Trompie Is Dood (Incorruptus)
vetseunvetseun
Onkruid vir 'n siel .......................... 2005
1. Nougeset - MP3 by mweb
2. Leë Woorde
3. So Jy Weet
4. Paralipsis - MP3 by samp3
5. Fluistergalery - MP3 >>>
6. Mentaliteit Illusie
7. Triviatydlyn
8. Ek En Die Sonspektrum
9. Karl Neef
10. Destinasiedroom
11. Stilte

is Bianca Louw, Theuns Schoonwinkel (Foto Na Dans), Neil Basson (Foto Na Dans), Ludwig Gericke, Dirkie Uys (Foto Na Dans), Alex Fourie (Foto Na Dans)

dit begin met sulke ou klavier musiek wat mens aan 'n plaashuis eetkamer klavier laat dink, maar na sekondes is daar dromme, sekondes kitaar, en twee drie booom!! stereo elektriese kitare orals en binnekort kom daar 'n perfekte stem uit die geraas ...
afrikaans so kaal as wat hy/sy kom. maar viby met trompet, viool en alomteenwoordige kitaar.

2005 04 15, Mercury Live, CT met Kobus! poster
"..hawemuur.." pasoooooop!!!! afrikaaaanrrssss. het hart, wil liefhê.
so nou ry ons maar mercury live toe want Trompie en Kobus! is daar. Hulle het ook bier. Heel *** rooskleurig. Maar as daai afrikaanse meisie eers begin rondspring, en klankvorme verken word deur kitare, ritme en viool, kom die bier tweede.
Eers was daar lekker punkrock met Waverley, wat ook 'n hele boks cds weggegee het, ernstig, en 'n hoed vir die bebaarde man met die vriendlikste meisie.
maar terug na viool en hare. Trompie speel 'n klomp songs van Onkruid vir 'n siel af, onder andere daai grys een, plus alles anders cool. Bo en behalwe die feit dat hulle absoluut rock, en jy jouself moet keer om nie fisies uplift te word nie, is hulle live amper vasgevang asof die musiek te groot is om daarmee te speel. stuipe kry en van lekkerkry ruk, ritmies saamstem en die kore skree, is mos wat jy gesoek het, nie waar nie. oorgenoeg daarvan, plus 'n encore..
dis ook 'n icon gig want een van die vetseun stigterslede was daar, dit kon nie anders nie, lindster jyt ons gewys wat wen is. een vir een, almal. dankie ook vir die invisibility cloak wat jy vir ons geleen het. jou arms sal ons nooit weer verlaat nie, hoe jy goed laat rym.
Kobus!

2005 03 23, Independant Armchair Theatre, Obs poster 2 3
Onkruid vir 'n Siel CD LAUNCH
kannie onthou waarvoor rsvp staan nie, maar daar was "kaas en wyn", so hierdie was 'n vermenging van jou normale sosiale situsies van vetseunformaat... tannies en babes ooms en dudes wat in mekaar vasloop en vriendelik jammer sê? armchair fleur.
"my woorde is myne..."
anyway, Trompie Is Dood, en die idee skop af met 'n video. 'n projek vir een of ander uni, waarin trompie se mense een na die ander verduidelik aan hoe hulle voel, oor die hele afrikaner ding natuurlik. ander mense in die video is karen zoid, jackie nagtegaal en verskeie kenners op verskeie gebiede... en met 'n gelykstaande klankbaan was dit meer as voorgereg.
"...die grys atmosfeer..."
vetseundie band, * nie baie rond nie en vinnig is die plek vol en almal druk rond, die mikrofoon word onderhande geneem en kitare aangesit. vinniger is die eerste song aan en 'n skreeunede bianca plus 'n mini-moshpit! en hierdie is musiek waarop jy kan mosh. dit behoort nie saak te maak as jy nie kan hoor nie, behoort nie verskil te maak as jy nie weet waaroor die meisie so uitdagend rym nie, behoort nie en maak nie. al kop knikkend breek min die kyk na die verhoog, deur reeds bekende musiek.
so hou dit aan deur van die lekkerste rockmusiek wat mens kry... gelukkige ritmes - versterk met viool - word saam met 'n ernstiger boodskap herhaal. hierdie is miskien waarvoor jy gewag het.. die CD is nog 'n amper ernstiger saak, maar dankie trompie vir 'n aand van insigewende genot/genotvolle insig met kitaar.

flyers :
2005 05 07, La Rochelle, Paarl Trompie Is Dood
2005 04 22, Stones, Stellenbosch Trompie Is Dood + Prime Circle
2005 04 15, Mercury Live, Kaapstad Kobus!, Trompie Is Dood, Waverly kobusmusic.coza
2005 04 08,9, Hidden Cellar, Stellenbosch GIFappel-fees II flyer line-up 8 - Slagyster, Die Misdaad Kinders, The Rudimentals, EmoKidJosh, Plofmot, Trompie Is Dood, Kallitz, Zinkplaat
20050407gifappelfees 2 met Zinkplaat, Kallitz, Slagyster, Plofmot, Die Misdaad Kinders
2005 03 23, Independant Armchair Theatre, Obs .. meer Trompie Is DoodOnkruid vir 'n Siel CD LAUNCH
2005 03 12, Woordfees, Stellenbosch
2004 12 04, Detour, Wellington, R20 Detour Breakup Day Festival Halfprice, Neshamah, Gross Misconduct (JHB) Emo Kid Josh, Trompie Is Dood, Three Chord Theory, Damn Right drunkpunk.co.za
200412burnthiscity flyer
20040731detour 2 flyer Willim Welsyn (ipv Ivanhoe), Plofmot, Trompie Is Dood!, Doringdraad redcollarmovement.co.za
31 07 04, Detour, Wellington flyer 2 Bandit Battle of the Bands flyer Willim Welsyn (ipv Ivanhoe), Plofmot, Trompie Is Dood!, Doringdraad redcollarmovement.co.za plofmot.i8.com
30 07 04, De Lapa, Stellenbosch Bandit Battle of the Bands flyer New Day Rising, Pulled From 6 Feet, (Trompie Is Dood) redcollarmovement.co.za plofmot.i8.com 20040730umf 20040730UMF
24 07 04, Boogaloos Skate Park, Tygervally Centre, CT Ace's and Spades Festival Hog Hoggidy Hog, Neshamah, Cannon To A Whisper (PTA), Impropriety, Pulled From Six Feet, Tonight We Die, Antipathy, Passenger, My Shade, Trompie Is Doodplus meer...
14 05 04, La Rochel High, Paarl Trompie Is Dood, Spinnekop, Zinkplaat punk.co.za 20040514littlerock flyer met Gian Groen en Zinkplaat


skakels : sarockdigest.com : jip : solarpop.com










2005 04 08 - The Gif Appel Festival: Slagyster, Trompie Is Dood, Plofmot, Rudimentals, Emo Kid Josh, Kallitz, Misdaad Kinders, Zinkplaat, Hidden Cellar, Stellenbosch, 19:00, R40
2005 04 09 - The Gif Appel Festival: Hog Hoggidy Hog, Half Price, Neshamah, Tonight We Die, Armour For Nightmares, Black India, Doppler Effect, Antipathy, Captain Stu & The Llama's, Impropriety, Lovehunter, Hidden Cellar, Stellenbosch, 14:00, R40 - www.gifappelfestival.co.za
vetseun
vetseun

2005 03 12 - Straatfees: Hanru Niemand, Khuboes Mense, Plofmot!, Slagyster, Henri Jack, Livid, Ququlethu Queens, The Merry Melodies, Trompie Is Dood, Kallitz, Malva Centauri, Abel Kraamsaal, Melktertkommissie, Brixton, Skallabrak, Gorki, Zinkplaat, Delta Blue, Bed On Bricks, Fokofpolisiekar, 11:00, Victoria Straat voor Mystic Boer en Bohemia, Gratis
vetseun
2005 03 12 - Straatfees met great bands soos: Fokofpolisiekar, Melktert Kommissie, Bed On Bricks, Abel Kraamsaal, Trompie Is Dood, Delta Blue, Skallabrak, Victoria Straat voor Mystic Boer & Bohemia, 10h00, Gratis Pasella Free
vetseun

2004 07 31 - Bandit Battle of the Bands: Willim Welsyn (ipv Ivanhoe), Plofmot, Trompie Is Dood!, Doringdraad, Detour, Wellington, 20:00, R20 - www.redcollarmovement.co.za - plofmot.i8.com
vetseun
vetseun

2004 05 14 - La Rochelle presents Little Rock Festival: Gian Groen, Trompie Is Dood, Zinkplaat, Paarl - punk.co.za
vetseun

2004 04 08, 09 - Gif Appel festival: The Rudimentals, Hog Hoggidy Hog, Neshamah, Kallitz, Tonight We Die, Lovehunter, Plofmot, Zinkplaat, Trompie Is Dood, Half Price, Captain Stu, Misdaad Kinders, Black India, Antipathy, Doppler Effect, Emo Kid Josh, Impropriety, Armour For Nightmares, Slagyster, Hidden Cellar, Stellenbosch, 19:00, R40 - blunt - www.gifappelfestival.co.za
vetseun

2004 03 24 - Onnerikoppi met Akkedis, Zinkplaat, Antipathy en Empire Down voorprogram, Trompie Is Dood, Five Minutes Famous, Something For Nothing, No Go-Go en Buitestander, Hoër Jongenskool, Paarl

vetseun vetseunvetseun vetseunvetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )