Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Trike
2007 06 16 - Trike "Vingerbakatel" CD LAUNCH, Eerste laan 15, Melville, 20:00
vetseunvetseun
Vingerbakatel ............... ONEF 1012 2006 LOOPHOLE/RHYTHM RECORDS
1. Waar Die Olifante Lewe
2. En Vir Krismis ...
3. Luilekker Woensdag
4. Simon
5. Josephine
6. Soos Opium
7. Budgie Broers
8. Groei Weer Weg

vetseun
Kennis van die Oggend .. OneF 1008/ONEF 100 2006 ONE F MUSIC
1. Die Afwesigheid Van Klokke
2. Bye Bye Bothaville
3. Boekdeel
4. Sal Ons Ou Vriende
5. Bees
6. Kop Aan Kop
7. Die Klaar Verby
8. Speel Vir Tyd
9. Lie (Lucky Luke Mix)
10. Desember
11. Gif In Die Grond
12. Vincent
13. Oud
14. Die Brute Krag Van Lê


Trike - Skaamkoekie VID >>> (2017)

2003 09 10 - Trike "Volle Militêre Eerbetoon" CD LAUNCH, Red Room, Honeydew - soundissue.co.za
vetseunvetseun
Volle Militêre Eerbetoon . ONEF1004 2004 ONE F MUSIC
1. Luislang
2. Hobo
3. Skaamkoekie
4. Wesrand - MP3 >>>
5. Rachel
6. Brixton Shebeen
7. Rede 93
8. Johannes Die Stoker
9. Trein Na Bitterfontein
10. Torings
11. Swart
12. Meranti
13. Sand

met Drikus Barnard (BMRO, Plank), Esmé Evakwaad (Plank) en Paul Riekert (Battery 9), Jamie Hendricks, Elton Bong, Bullebak Blaasorkes atmosferies strelende klanke vergesel die man en vroue stem wat die wêreld op 'n vriendelik siniese manier besing. stadig dralende rympies en kore oor musiek met dieselfde strelend agterblywende kenmerke. nie dat daar nie saam geneurie kan word nie, bewusteloos of nie sal jy aangegryp word deur die reguit realisties herhaalde vertellings vanuit die suburban eentonigheid. luilekker beat rock met atmosferiese skuiwe, en later ook effense (totaal akkurate) beats en meer revolusionêre woordordes ... doen jouself 'n guns.

ook op :
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange


skakels :







vetseun

2008 11 07 - Trike @ Rock Bar, 7th Road, Melville
vetseun

vetseunvetseun
Bacchus Nel en Brixton Barnard in die Kaap

Bacchus Nel en Drikus (Brixton) Barnard span eersdaags kragte saam vir 'n vinnige toer deur die Kaap. Die akoestiese vertonings sal bestaan uit musiek van Trike, Die Brixton Moord En Roof Orkes en Bacchus se eerste en nog onuitgereikte tweede cd.
Die sangers sien die vertonings as 'n oorsig van hul loopbane tot dusver en hoop om die gehoor 'n groter insig te gee oor die herkoms van liedjies soos "Oppieplaas" "trane van 'n terroris" en nog vele meer.
Hierdie gaan 'n unieke vertoning wees - moet dit beslis nie mis nie!

Datums en plekke:
29 Augustus: Durbanville Kunskafee, 1 Sher Str, Tel: 021 979 3131
4 September: Independent Armchair Theatre, 135 Lower Main Rd, Obs, Tel: 021 447 1514
5 September: Die Ou Meulteater, Meulstraat, Paarl, Tel: 083 564 0056
6 September: Klein Libertas Teater, Du Toitstr, Stellenbosch, Tel: 021 883 8164

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun

2007 07 18 - Grassnyer tentoonstelling: Paul Riekert, Anton L'Amour, Trike, Steak'n'Ale, 20:30, R50
vetseun
vetseun

2007 06 24 - Sidewalk Café Close Down: Marcia Moon, Janice (en die Halfjacks), AD, Klopjag, Seeleeu Leipoldt, Anika, Drikus Barnard, Bacchus Nel, Riku Lätti, Swartskaap
vetseun
vetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseun

2007 02 28 - Gert Vlok Nel & Trike - Die Als Is Nie Altyd Maanskyn En Rose Toer, Steak'n'Ale, 20:30, R50
vetseun
Weer noord. Die Steak'n'Ale is soos volgepak, mense orals. Oorgehaal vir die blatante aanslag van die twee name op die poster, links. Het gelyk asof meeste mense geweet het wat om te verwag. Maar kan mens ooit gereed wees hiervoor ...?
Eers was Gert Vlok Nel aan die woord met Drikus op so bietjie bass, ondenkbaar cool. Dit verleen 'n soothing naaktheid aan die Beaufort songs, en 'n nuwe een dink ek. Die liedjies kom van jare gelde, maar daar is soveel nuwes dat jy nie asem kan skep nie ... Saam met die Trike geluide 'n werklik ontstellend mooi en ontnugterend lekker ...

2006 04 11 - Buckfever Underground, Plank, Trike, Rokkeloos, Bacchus Nel, Back 2 Basix
vetseun

2005 08 17 - Gert en Trike, Steak'n'Ale, Pretoria

2005 06 18 - Trike, Ulla La, R40

2005 03 25, Northam, PTA Oppikoppi "Dust on my Meerkat" Easter Festival Airship Orange, Albert Frost, Bafo Bafo (Syd Kitchen, Madala Kunene), Blow the Band, Brixton Moord En Roof Orkes, Cutting Jade, Fake Leather Blues Band, Gordon's Suitcase met Greg Georgiades, Hog Hoggidy Hog, Karma, Old Mol, The Parlotones, Paul Hanmer, Pestroy, Plank, Prime Circle, Rokkeloos, Rooibaardt, Skwatta Kamp, SLT, Southern Gypsey Queen, Stock-X-Change, Tal Bachman (CAN), Tidal Waves, The Narrow, Trike, Trio Amsallem (FRA) oppikoppi.co.za

2005 03 10 - Vlugskrif: Erns Grundling, Zwai Mosei, Jasper van Zyl, Charlton-Lee George, Kiwidore Fillis, Ronel Schaeffer, Ronelda Kamfer, Thérèse Bartman, Kabous Verwoerd, Jean Jordaan, Almuir Botha (Chinees Afrikaans), Trike, Bacchus Nel, Die Naaimasjiene, saamgestel, Johann Kotze, Hidden Cellar, Stellenbosch
vetseun

2005 03 - Out Of Office Autoreply - bastardmedia.co.za
2005 03 08 - The Buckfever Underground, The Brixton Moord En Roof Orkes, Trike, Independent Armchair Theatre, 21:00, R20
2005 03 12 - The Buckfever Underground, The Brixton Moord En Roof Orkes, Trike, Hidden Cellar, Stellenbosch, 21:00, R20
2005 03 15 - The Buckfever Underground, Bacchus Nel, Independent Armchair Theatre, 21:00, R20
2005 03 19 - The Buckfever Underground, Bacchus Nel, Hidden Cellar, Stellenbosch, 21:00, R20
vetseun
vetseun
vetseun
2005 03 08 - The Buckfever Underground, The Brixton Moord En Roof Orkes, Trike, Independent Armchair Theatre, 21:00, R20
vetseun
vetseun
2004 07 - The Buckfever Underground + Trike with special guests - The Laaste Kans fir Afrikaans Tour
2004 07 24 - The Buckfever Underground + Trike, Die Mystic Boer, Stellenbosch
2004 07 26 - The Buckfever Underground + Trike, Mercury Lounge, Cape Town
2004 07 27 - The Buckfever Underground + Trike, Lounge, Cape Town
2004 07 28 - The Buckfever Underground + Trike, The Indie Armchair, Cape Town - armchairthatre.co.za
2004 07 31 - The Buckfever Underground + Trike, Die Mystic Boer, Stellenbosch
2004 08 02 - The Buckfever Underground + Trike, Back2Basix, Johannesburg
vetseun
2004 07 28 - The Buckfever Underground + Trike, The Indie Armchair, Cape Town - armchairthatre.co.za
vetseun
vetseun

2003 09 10 - Trike "Volle Militêre Eerbetoon" CD LAUNCH, Red Room, Honeydew - soundissue.co.za

.



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )