Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Transformers
vetseunvetseun
Die Transformers ............. WILD003 1997 WILDEBEEST
1. Agter Wind Aan - MP3 >>>
2. Vandat Jy Weg Is
3. As Jou Vriende Jou Los
4. Geld (Yuppie's Lament)
5. Why Don't You See?
6. Dis Nie Te Sê
7. People They Like To Cry
8. Uit Hierdie Plek
9. Bly By My, Bokkie
10. Rug Teen Die Muur

soos die omslag effe weggee is die musiek baie lig en vrolik, danserig. van die eerste snit se "ons" en die kenmerkend suid-afrikaanse klank van die trompie verstaan mens wat aangaan, en jaag mens teen die tweede vers saam. verder word vertel van die lewenservaring, deur Geld en vriende en liefde en verhoudings. daar word in engels en afrikaans gesing, mans en vrouens, en die veelkleurige invloed kan in daai jollende jillende kitaar ritmes gevoel en gehoor word (sien "Dis Nie Te Sê")

sien Johnny Dopper en Die Rubber Soles


skakels : indie coza

















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)