Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tom Senekal
vetseun
Bielies van die Boerejol ..... AACD 205 ALFA ATELJEE
1. Keurspel - Laat My Los
2. Pietie Se Wals
3. Die Skoffelploeg Seties
4. Wonderboom Wals
5. Wals Vir Jan
6. Laat In Die Nag
7. Askoek Seties
8. Knersvlakte
9. Taaibos Polka
10. Jaap Se Spykers
11. Tref En Trap Keurspel


Tom Senekal Boereorkes
vetseun
Wenner Van Die 1991 Tradisionele Boereorkeskompetisie (Radio) . AACD 199 ALFA ATELJEE
1. Hier's Ek Weer
2. Pietie Se Wals
3. Fynloop Seties
4. Keurspel: Laat My Los Polka; Lenie Se Polka
5. Die Skoffelploeg Seties
6. Wonderboom Wals
7. Witwortel Vastrap
8. Roosterkoek Seties
9. Uit Die Boland
10. Kransdraai
11. Keurspel: Kromdraai; Waenhuis Mazurka
12. Potbrood Seties

vetseun
Tom Senekal op sy Beste .... AACD 14 ALFA ATELJEE
1. Kommando Polka
2. Pietie Se Wals
3. Kransdraai
4. Transvaal Wals
5. Potbrood
6. Oestyd Op Die Plaas
7. Kromdraai Mazurka
8. Kêrels, Kêrels
9. Fynloop Setties
10. Hier's Ek Weer
11. Wonderboom Wals
12. Laat My Los; Lenie Se Polka
13. Roosterkoek Setties
14. Uit Die Boland
15. Skoffelploeg Setties
16. Jaap Se Spykers
17. Kalfiewals No. 2; Daar's Net Een Soos Jy
18. Witwortel Vastrap
19. Dierbaar Is Jy
20. Robbie Se Disselboom Setties
21. Blinkfaan

vetseun
Ouboet Speel Weer .............. AACD 12 ALFA ATELJEE
1. Kransdraai
2. Wals Vir Jan
3. Tolbos Setties
4. Wals Vir Adrie
5. Frik Se Vastrap
6. Ek En My Soetlief Alleen
7. Neef Frans Se Polka
8. So Speel die Boere
9. Laat In Die Nag
10. Daar Onder In Die Vlei
11. Manie Se Vastrap
12. Kromdraaiwals
13. Askoek Setties
14. Jakaranda Vastrap

vetseun
Tom en sy Boerekonsertina ... AACD 11 ALFA ATELJEE
1. Kommando Polka
2. Lentebloeisels
3. Dik Anna Polka
4. Wonderboom Wals
5. Fynloop Setties
6. Hartlam Wals
7. Taaibospolka
8. Uit Die Boland
9. Jaap Se Spykers
10. Wals Van Tant Sannie
11. Oestyd Op Die Plaas
12. Suikerbossie
13. Knersvlakte
14. Daar Onder In Die Vlei
15. Peet Se Setties
16. Transvaal Wals
17. Tref En Trap Vastrap
18. Henk Se Streke
19. Rosyntjiebos
20. Tom Se Vastrap

Tom Senekal Boere Orkes
vetseunvetseun
Wenner Van Die 1991 Tradisionele Boereorkeskompetisie (Radio) LP . LM (U) 103 1992 LEKKER MUSIEK/MUSIC TEAM
Kant Een:
1. Hier's Ek Weer (Trad.)
2. Pietie Se Wals (T. Senekal)
3. Fynloop Seties (S. de Lange)
4. Keurspel: Laat My Los Polka / Lente Se Polka (Trad.)
5. Die Skoffelploeg Seties (T Senekal)
6. Wonderboom Wals (T. Senekal)
Kant Twee:
1. Witwortel Vastrap (S. de Lange)
2. Die Roosterkoek Seties (Trad.)
3. Uit Die Boland (Trad.)
4. Kransdraai (T. Senekal)
5. Keurspel: Kromdraai / Waenhuis Mazurka (Trad.)
6. Potbrood Seties (T. Senekal)

MUSIKANTE: Tom Senekal - Engelse en Boere konsertina. Piet Venter - Banjo. Wynand Jacobs - Basviool. Henk Strydom - Kltaar. Johnny Coetzer - Kitaar.
MUSIEKREGISSEURS: Fanie van Staden / Ekkie Eckhardt.
OPNAME INGENIEUR: Wynand Welthagen.
'n SAUK Produksie.
FOTOGRAAF: Ray Otto.

TOM SENEKAL
Tom Senekal is op Loubad in die distrlk Nylstroom gebore waar hy reeds op 8-jarlge ouderdom die kitaar on banjo kon speel. Op 9-jarigo ouderdom prikkel die konsertlna hom wat hy toe ook in daardie jaar Ieer speel.
Toe hy op Hoërskool kom, beslult hy om 'n orkoe te stlg en die bekende trekklavierspeler Theo Erasmus, toe 'n jong knaap van dertlen jaar oud, sluit hom by hulle aan. Hierdie orkes speel vlr 'n paar jaar op verskeie funksies, waar Tom so aanhang en gewildheid begln het.
Deur die jare heen bly Tom in voeling met die musiekwêreld en word in 1983 tot Voorsitter van die Konsertlna Klub van Suid-Afrika verkies, 'n amp wat hy vir drie jaar Iank beklee.
Tom Senekal noem ook gereeld aan kompetisies deel en in 1989 noem hy o.a. deel aan die eerste kompetisie in die gewilde TRADISIONELE BOEREORKESKOMPETISIE (RADIO) deel en presteer as volg:

• Eerste prys vir beste eie komposisie - "Die Disselboom Seties" - 1989.
• Die Orkes behaal die derde plek on die 1990 kompitisie.
• Die orkes behaal die eerste plek in 1991.
• Die orkes wen die Noord-Transvaal uitdunronde van die BOEREMUSIEKGILDE (Tradisioneel) kompetisie.
• Die orkes wen die finale kompetisie van die Iandswye boeremusiek kompetisie te Pioniersmuseum op 10 Oktober 1991, gereël deur die Boeremusiekgilde van S.A. Tydens dieselfde kompetisie word hy ook aangevvys as die beste konsertinaspeler in die Tradisionele afdeling.
Die SAUK noem in 1992 'n Transkripsieplaat van bekende Tradisionele wysies, wat ook vyf komposisies in dieselfde styl van Tom bevat, op. Hierdie selfde plaal verskyn in Aprilmaand 1992 in die handel en word deur MUSIC TEAM versprei.

PLAATOMSLAGNOTAS:
Ons ls trots en verheug om hierdie langspeelplaat van Tradisionele Boeremusiek in die handel bekend te stel. Nie alleen is Tom Sonokal is begaafde musikant nie, hy is ook 'n pragtige mens wat met jarelange toeowydlng en deursettlngsvormoe die hoegste sport bereik deur as 1991 se beste orkes in die TRADISIONELE BOEREORKESKOMPETISIE (RADIO) die eerste plek behaal het.
Al die wysies wat hierop verskyn word in die Tradisionele styl voorgedra, en Tom is ewe vaardig op beide die Engelse en Boerekonsertlna. Ook is sy se eie komposisies "'Die skoffolploeg seties", "Potbrood seties" en "Wonderboom waIs" nie alleen puik komposlsies nie, maar ult die boonste rakke. Ander bekende tradisionele wysies soos Silwer de Lange se "Witwortel Vastrap" en die moeilike maar pragtige "FynIoop seties" asook Tom se uitmuntende vertolking van "Die Roosterkoek seties" maak hierdie langspeelplaat 'n pragwork vir elke Iiefhebber van boeremusiek.
Tinus Esterhuizen - SEKRETARIS: TRADISIONELE BOEREMUSIEKKOMPETISIE (RADIO) - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )