Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tommy Thompson en Jackie Jackson (Jannie de Bruin)
vetseunvetseun
Kinderkonsert LP ...... PANL 10062 1980 PANORAMAvetseun
Deel 1: Op Toer
1. Kaspaas (T. Meiring)
2. Tant Koek Se Hoenderhaan (Trad.)
3. "Jingle Bells" (Trad.)
Deel 2: Op Toer Vervolg

"Dagsê Maats,
Ja, en hier het ons voor ons wis waar ons is, kan sê holderstebolder, op 'n plaat beland. Laat ek julle eers vertel hoe dit gebeur het. Dit was vroeg oggend toe die telefoon lui. Aan die anderkant die stem van daardie bekende musiekman en plate produksie bestuurder oom Corrie Myburgh, Jnr.
'Ek het so pas 'n artikel oor julle in 'n bekende kinder tydskrif gelees en ek wil hê julle (dis nou Tommy Thomson, Jackie Jackson en myself) moet 'n plaat kom maak'. 'n Plaat? Jannie ons doen nie dit nie', het Tommy dadelik teengestribbel. 'Plate is vir musikante en sangers. Ons hoort op 'n verhoog'.
Jackie die klein snip was dadelik ene vuur en vlam. 'Ek ken 'n paar liedjies en sal baie graag my stem op 'n plaat wil hoor', het hy gesê. Hoe dit ook al sy, Jackie en oom Corrie het ons omgepraat en hier is dit nou. Alhoewel julle nou nie die twee ondeunde gesigte, soos die gehore voor wie die opnames gemaak is, kan sien nie, hoop ek nogtans julle vind iets op hierdie plaat waarvoor julle kan lag." - Jannie de Bruin - omslag

'n Corrie Myburgh produksie


skakels : janniedebruin.yolasite : facebook; zambi.co.za.. : juldie-magic.co.za

















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)