Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tobi Jooste .co.za (Jooste, Tobi)
vetseunLAAI AF
Als Is 'n F*kop ............ 2020 NALEDI
ISBN: 9781928518723
- Tawwe tye hou nie, maar tawwe mense wel
- Voorwoord deur Steve Hofmeyr

vetseun
Die Katedraal DVD . LEODVDCD325 2016 LEO MUSIEK

vetseun
'n Man Se Hart .................................... 2016 LEO MUSIEK
1. Met Een Kyk
2. Boyfriend En Tieran
3. 'n Man Se Hart
4. Drome
5. Quisas Quisas Quisas
6. Dans Met My Die Tango
7. Liefde Soos Die Wind
8. Die Troue Song
9. Red Rose Café
10. Can't Take My Eyes Off Of You
11. Hamba Kahle Madiba
12. Skipskop
13. Begin Te Leef
14. O Heer My God
15. Nader My God By U
16. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom

vetseunvetseunLAAI AF
Daar Is 'n Eiffeltoring In Sy Boedel / (eBook) . 2013 NALEDI
ISBN: 9780992176440
ISBN: 9781920654306
ISBN: 9780928316353
- 'n Oupa, 'n kleinseun en die lewe se grootste lesse

Jongman herontdek die dinge wat werklik saak maak in 'n boeiende storie wat jou laat skaterlag en soms ook 'n traan laat wegvee. Dis 'n hartsreis van Parys, Frankryk tot in die skone Karoo, 'n avontuur wat oorloop met wysheid, humor en wereldkennis. Hierdie storie gaan jou hele lewe verander. Ten goede.
Hierdie is 'n roerende verhaal van 'n oupa wat in genadetyd op sy sterfbed lewe, en die kleinseun wat soveel moontlik wil leer voor hy nie meer daar is nie. Sy oupa deel met hom sy avonture, stories en staaltjies en moderne gelykenisse wat die jongman se lewe onherroeplik verander. Hy stuur sy kleinseun op twee onvergeetlike vakansies waar by blootgestel word aan plekke, kleurryke karakters en situasies wat hom meer oor homself en die lewe leer. Dis 'n hoogs vermaaklike ontdekkingstog na buite en binne. Sy oupa se stories inspireer hom om sy volle potensiaal te bereik, sy grootste drome te volg en wysheid te vind wat gewoonlik net met die grysheid kom. Sy oupa se dood het vir hom lewe gebring.

vetseun
Die Beste Sover .......... LEOCD 236 2010 LEO MUSIEK
1. Sprei Jou Vlerke
2. Engel
3. Man Without Love
4. Strangers In The Night
5. Jim Reeves Medley
6. Ek Sien Vandag Die Son Weer Skyn
7. Home To Mamma
8. Great Pretender
9. Distant Drums
10. Please Release Me
11. Return To Love
12. Liefde Is Soos Die Wind
13. My Friend The Wind
14. Bridge Over Troubled Waters
15. Kaapstad
16. My Way
17. Another World
18. You Raise Me Up
19. Amazing Grace
20. Jerusalem

vetseun
Amoré .................... STORMCD 007 2009 STORM REKORDZ
1. Ek Wens Ek Was Jy
2. Die Beste Lê Nog Voor
3. Net So
4. Vincent
5. Luister Na Die Son
6. Ek Mis Jou So
7. Hierbinne
8. Andante Andantevetseun
9. That's Amoré
10. Begin Te Leef
11. Solitaire
12. Skipskop

Tobi Jooste approaches the contemporary and light classical genre with style and grace. He puts his own stamp on old favorites such as ABBA's "Andante", David Kramer's "Skipskop",
and the inspirational song "Begin te leef". Evergreen hits such as Don McLean's "Vincent" is given new appeal while "That's Amoré" gets a lascivious jazz injection. Revered music director Christa Steyn's signature touch gracefully guides the album through tender lights and shades further enhanced by contributions from the award winning Akustika Choir. The album is further supported by a highly talented group of musicians; Dawid Klassen on drums& percussion, Mauritz Lötz and Douw Steyn on guitars, Jasper Janse van Rensburg on bass,
Matthys Maree on accordian, Brendon Ross on saxophone and Christa on piano. A must have listening experience!


vetseun
Inluister ........................... 2008
- skreeu-snaakse-stories

vetseun
Onthou Jy 2CD .................... LEOCD146 LEO MUSIEK
Disk 1:
1. Glo In Jou Droom
2. Engel
3. Another World
4. Circle Of Life
5. Ek Sien Vandag Die Son Weer Skyn met Rina Hugo
6. Onthou Jy?
7. Home To Mamma
8. Paradys
9. Pa met Chris Harper
10. Mona Marie
11. Kaapstad
12. I Do
Disk 2: (Crooners)
1. Man Without Love
2. Great Pretender
3. Distant Drums
4. Strangers In The Night
5. New World In The Morning
6. Release Me
7. My Friend The Wind
8. Amazing Grace

vetseun
Hartkamers ............... CDRPM 1802 2003 RPM/TFA RECORDS
1. Dalk Net Dit Of Dat
2. Hartkamers
3. Santa Fé
4. Waar Hoop Is, Is Lewe
5. Ringe En Kringe
6. Aan Die Einde Van Die Reënboog
7. Hoekom Hoor Ek Niks Van Jou Nie?
8. Bridge Over Troubled Waters
9. Deur Jou Vingers
10. Love Changes Everything
11. Jy
12. Trein Na Margate
13. Dit Is 'n Wonder
14. There's A Place In My Heart
15. Liefliedjie

vetseun
Sprei Jou Vlerke 2CD ....... LEOCD110 LEO MUSIEK
Disk 1vetseun:
1. Hasta La Vista
2. Sprei Jou Vlerke
3. Jy Is Die Beste
4. Prinses Van My Hart
5. As Ek Net Kon
6. Op Soek Na Jou Liefde
7. Die Aand Is Ons S'n
8. Return To Love met Arina de Witt
9. I'd Like To Be ... Jim Reeves (Jim Reeves)
10. My Way, My Way (Frank Sinatra)
11. Hello Girl met Martin Lane (Verdi, Groot Mars) (Helmut Lotti)
12. Tiritomba
13. Liefde Is Soos Die Wind
14. You'll Win (Triumphant March, Aïda) (Helmut Lotti)
15. Jy Laat My Hart Boem Bam
16. Balke Toe met Klipwerf
Disk 2:
1. You Raise Me Up (Josh Groban)
2. Ek Sien Vandag Die Son Weer Skyn met Rina Hugo
3. Bridge Over Troubled Water (Simon and Garfunkel)
4. Sal Jy?


flyers :
2004 11, Rittelfees MC Zane Johnson, Amor & Joost van der Westhuizen, Gerrie Pretorius, Die Campbells, Francois Hayes, Chereé, Marius de Bruin, Stich, Gert Visser, Carine, Riaan, Limpopo, Jennifer Zamudio, Johnny & Vivian, Rudi Muller, Alta Joubert, Pieter Koen, Thys Die Bosveldklong, Beeskraal, Dowwe Dolla (Plaasmeisie van Pniel), Christo & Cobus, Marius de Bruin, Michiel Visser, Nic Stevens, Tobi Jooste, Rooies, The Stone, Nicholis Louw, Guillaume, Too Much, Suzanne, Pieter & Grietjie, Danie Niehaus, Arina de Witt, Dozi, Shine 4, Starstruck, Kurt Darren, DNA Strings, 60's Show, Loslappies, Nádine, Soweto String Quartet, Weskuns Konsert, Juanita, Zing Wenners 2004, Steve Hofmeyr, Jacques de Coning, Pieter & Tannie Grietjie .rittelfees.co.za


skakels : tobijooste.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)