Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tienie Coetzer (T. Coetzer)
vetseun
Huldeblyk aan Tienie Coetzer . AACD 86 ALFA ATELJEE
1. My Liefdeslied
2. Vrolik En Verlief
3. Konsertina Knor
4. Wie't Jou So Wonderlik Gemaak?
5. Brakpan Kwêla
6. Marita
7. Neef Frans Se Polka
8. Daar Dans 'n Meisie
9. In The Mood
10. Houtkappertjie
11. Drakensberg Settees
12. Kaapstad
13. Dik Anna Polka
14. My Maatjie
15. Verloof Wals
16. Banjo Rock
17. Graskop Keurspel
18. Red River Valley
19. Boesman Kwêla
20. Somebody Stole My Girl
21. Tim Se Vastrap
22. Lente In Bloemfontein
23. Penniefluitjie Kwêla
24. Margie
25. Grietjie Wintervoël
26. Vaalhaar Toe
27. Cherry Pink & Apple Blossom White
28. Lag Sing En Dans
29. Soutpansberg Polka
30. Bye Bye Blues; The World Is Waiting For The Sunrise; Whispering
31. Hik Hik Wals
32. Plaas Toe
33. La-Die-Da-Da
34. Pasop Vir Die Goljuiter
35. Paddatjie

Dulcie Debbo en Tienie Coetzer
vetseun
Vrolik En Verlief LP .............. UNA 1510 UNIKA

Tienie Coetzer en sy Orkes
vetseunvetseunvetseun
La-Die-Da-Da LP . KY 2055/UNA 1505 UNIKA
Kant Een:
1. Kaapstad (T. Coetzer)
2. My Maatjie (L. Combrinck-A. de Waal)
3. Banjo Rock (T. Coetzer)
4. Red River Valley (Tradisioneel)
5. Somebody Stole My Girl (Leo Woods);
... Swanee (G. Gershwin)
6. Lente In Bloemfontein (T. Coetzer)
7. Margie (C. Conrad-J.R. Robinson)
8. Vaalhaar Toe (Tradisioneel)
Kant Twee:
1. Lag, Sing En Dans (H. Susan)
2. Bye-Bye Blues (Humin-Bennett);
... The World Is Waiting For The Sunrise (Fritz-Lockhart);
... Whispering (Rose-J. & M. Schonberger)
3. Plaas Toe (Joan Retief)
4. La-Die-Da-Da (T. Coetzer)
5. My Liefdeslied (A. de Waal)
6. Wie't Jou So Wonderlik Gemaak (N. Carstens-L. Combrinck-A. de Waal)
7. Marita (Cielito Linde)
8. Daar Dans 'n Meisie (C. & W. Cooper)

Hierdie keurspel is onder leiding van Anton de Waal opgeneem.

Tienie Coetzer is al so 'n bekende en gewilde persoonlikheid in boeremusiekkringe dat daar seker liefhebbers van ligte musiek is wat nog nie op een of ander stadium met hom of sy musiekuitvoerings kennis gemaak het nie.
Reeds op jeugde leeftyd openbaar hy 'n lewendige belangstelling in musiek en hy was in der waarheid maar slegs vier jaar oud toe hy vir die eerste maal 'n banjo in sy hande geneem het. Nadat hy 'n leidende aandeel in musiekaangeleenthede tydens sy skoolloopbaan gehad het, sluit hy op een-en-twintig jarige ouderdom by Hendrik Susan se orkes aan as banjospeler. In hierdie bekende orkes ontwikkel hy sy talent verder en tree later ook as 'n uitmuntende ghitaarspeler te voorskyn. Dit is dan ook met hierdie instrument wat hy sy grootste populariteit verwerf het.
As 'n lid van Hendrik Susan se orkes het hy verskeie landwye toere ondemeem en in talle gewilde verskeidenheidskonserte opgetree. Benewens uitvoerings in S.A.U.K.-programme, soos die bekende Koffiehuiskonserte en ,,Bog met blou Maandag"-aanbiedings, het hy ook in 'n hele paar Afrikaanse rolprente, o.a. ,,Kom Saam Vanaand", ,,Hier's Ons Weer" en ,,Altyd in my Drome" opgetree.
Baie van u onthou nog seker die trefferopnames wat Tienie Coetzer onder die Trek-etiket die lig laat sien het. Ghitaarnommers soos ,.Betowering" en ,,Dit Is My Wens", met orrelbegeleidings deur Ken Espen, laat 'n mens met heimwee terugdink. Dan was daar nog ,,Bolandse Berge" en die betowerende ,,Heidelied", om maar net 'n paar to noem. Laasgenoemde twee word deur Tienie Coetzer se eie orkes uitgevoer en hy tree hier ook as sanger op, 'n rol wat hy op verskeie geleenthede met besondere welslae vervul het.
Na 'n tydperk van twee jaar, waartydens hy as gevolg van drukke sakebedrywighede nie in noue voeling met die musiekwêreld verkeer het maak Tienie Coetzer nou weer sy buiging met hierdie banjokeurspel. As befaamde banjo- en ghitaarspeler was Tienie Coetzer by uitstek die persoon met die besondere gawe om hierdie sestien nommers uit te soek en vir die banjo te verwerk. Hierdie versameling immergewilde Engelse en Afrikaanse melodieë is die ware Jakob om 'n feestelike stemming te verleen aan danspartytjies en ander gesellighede. Die aansteeklike ritme wek onwillekeurig by 'n ieder en elk die begeerte om deel te hê in die lughartige atmosfeer deur saam te dans, te sing of te neurie. Ons is seker daarvan dat hierdie opname u sommer baie genot gaan verskaf. - omslag

vetseun
Boere Opskud LP ...............................
Pol Se Jol
Hans Se Gemmerdans
Jy Is My Liefling
Daar Lê Die Ding
My Hartjie, My Liefie
Sukkel Sukkel
Jy Is My Sonskyn
Oslo Wals
Antjie
Jeppestraat
Meisie Van My Drome
Pale Toe

vetseun
Sonop EP .......................... 7EGJ 10001 HIS MASTER'S VOICE
Kant Een:
1. Sonop (C. and W. Cooper)
2. Liedjie Van Verlange (Traditional)
Kant Twee:
1. My Rita (Traditional)
2. Oom Bossie Van Die Bosveld (D. Bosman)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)