Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Theo Erasmus
vetseun
Legendes 3CD .................................. 2016
Disk 1:
1. Aan Die Einde Van Die Reënboog
2. Agter Elke Man
3. Melody For Lovers
4. Pampoen
5. Klein Karoo
6. Tango Simfonie
7. Sprokie Vir 'n Stadskind
8. Forgotten Shores
9. Pal Nosso
10. Township Vastrap
11. Naby Jou
12. Die Houtkapper Se Lied
13. Straatkafee
14. Buon Vino
15. Sophiatown
16. Droomvrou
17. Vakansie In Venesie
18. Lentevrolikheid
19. Rondomtalle
20. Fyntrap
Disk 2:
1. Tijuana Drafstrap
2. More Lyk Dit Anders
3. Tribute BZN
4. Dit Is My Wens
5. Warrel Wind Spiraal
6. Sweet Soos 'n Arend
7. Distant Drums
8. Sdwaaiboom En Disselboom
9. Umfaan
10. Boontjiesop
11. Winterman
12. Frandre
13. Akkordeon Bossa Nova
14. Dankie
15. Drie Vrolike Akkordeon
16. Ek Verlang Na Jou
17. Melodie Van Die See
18. Mengelmoes
19. Soutpansberg
20. Trekklavier Mallemeule
Disk 3:
1. Etude To Love
2. Hoe Se Mens Dankie
3. Islands In The Stream
4. Karoonagte
5. Maanligserenade
6. Somewhere Out There
7. Trompetgeskal
8. Vlooi Fieterjasies
9. Brulof In Die Veld
10. Drie Vrolike Switserse Wals
11. Flinkdink
12. Buenos Aires
13. Shonalanga
14. Pata Pata
15. Wil Jy Dans Carina
16. Die Mense In Mooinooi
17. Winter Wilgers
18. Ken Jy Jouself
19. Rowbottom Square
20. The Lion Sleeps Tonight

vetseun
Vintage Afrikaans (Theo Erasmus) . CDSKAT 012 2016

vetseun
Melodie Van Die See ........................ 2012 NEXT MUSIC
1. Pai Nosso
2. Township Vastrap
3. Sophiatown
4. Somewhere Out There
5. Carl Gerhardt
6. Ken Jy Jouself
7. Donkerduine
8. Madame Curani
9. Naby Jou
10. Melody For Lovers
11. True Love
12. Die Houtkapper Se Lied
13. Klein Karoo
14. Wolke Hemel
15. Wintermaan
16. Aan Die Einde Van Die Reënboog
17. Straatkafee
18. Melodie Van Die See
19. Ek Sal Jou Nie Vergeet Nie
20. Die Mense Van Mooinooi
21. Suid-Afrikaanse Roos
22. Maanligserenade
23. Buon Vino

vetseun
Mengelmoes ..................................... 2012
1. Wit Die Wolke
2. Weskus Calypso
3. Umfaan
4. Soutpansberg
5. Saans In My Drome
6. Mengelmoes
7. Groter
8. Droom 'n Liefdesdroom
9. Die Skilpadskop
10. Buenos Aires
11. Boontjiesop
12. Kalahari Kaperjolle
13. Jy Is My Droom
14. Bruilof In Die Veld
15. Rozella
16. It's Autumn
17. Paramanel
18. Dream Of Love

vetseun
Akkordeon Romanse . NEXTCD 362 2012 NEXT MUSIC
1. Môre Lyk Dit Anders
2. Islands In The Stream
3. Pampoen
4. Winterwilgers
5. Sweef Soos 'n Arend
6. Hoe Sê Mens Dankie
7. Distant Drums
8. Agter Elke Man
9. Ek Verlang Na Jou
10. Dankie
11. Winter By Die See
12. Tribute BZN
13. Amor Gitano
14. Karoonagte
15. Dit Is My Wens

vetseunvetseun
Huldeblyk Aan Hansie Roodt . BASCD007 2009 BASJAN
1. Die Seewind Bring Heimwee
2. So Gou Verby
3. Zabadabadam
4. Kitaartrane
5. Bosveldstilte
6. Tienerkitaar
7. Lentewals
8. Neem My Saam
9. Die Mooiste Meisie Van Potch
10. Rofie
11. Suidwes
12. Magaliesberg
13. Suidersee
14. Greasy
15. Warmsnare

vetseunvetseunvetseun
Die Classics Gaan Sakkie Sakkie . MORFCD 773 2010 DAWN MUSIC
1. Eine Kleine Nacht Polka
2. Blou Donou Wals
3. Light Cavalry Seties
4. William Tell Vastrap
5. Radetsky Seties
6. Rose Van Die Suide
7. Hongaarse Vastrap
8. Klavier Konsert No. 1
9. Sylvia Seties
10. Tris Tras Polka
11. Vlermuis Wals
12. Can Can Seties
13. Pizzacato Polka
14. Lentestemme Wals
15. Simfonie No. 40 Seties

vetseun
Die Romantiese Akkordeon . CDTGE 169 2008 GALLO
1. Help Me Make It Through The Night
2. Gebed
3. Sproetjies
4. Ben
5. Frandre
6. Sprokie Vir 'n Stadskind
7. Akkordeon Heimwee
8. Forgotten Shores
9. Droomvrou
10. Kom Sweef Saam Met My
11. I Will Love You All My Life
12. Mandy
13. Blouberg Se Strand
14. Miswolke
15. Aandster Verlange

vetseun
Trekklavier Skatkis ...... SELBCD460 2003 SELECT
1. Oupa Doors
2. Helderkruin Setties
3. Wonderboom Wals
4. Tant Sannie Se Dinge
5. Vyf Oor Elf
6. Keurspel
7. Elarduspark
8. Opstal Setties
9. Two Sharps
10. Sakkie-Sakkie Wals
11. Variasies Op 'n Tema Van Two Sharps
12. Die Luilekker Drafstap
13. Wals Vir Theo
14. Belem Infante
15. Oom Frikkie Se Setties
16. Dit Is My Wals
17. Pietersburg Setties
18. Roodekrans Wals
19. Sterlig Vastrap
20. Vrydagaand Setties
21. Zwartkop Vastrap
22. Vuurlike Vastrap

Theo Erasmus is een van 'n handjievol soliste wat ook komponis, verwerker, regisseur, orkesleier en 'n gesogte ateljeemusikant is. In sy loopbaan wat oor die vyftig jaar strek, is hy vir talle musiekpryse benoem en ruim vereer - onder meer met 'n Artes- en OKTV-prys, oorkondes van die ATKV en RSG en 'n platinumtoekenning vir sy 50e solo-album, Rondomtalie. Van sy albums is ook met Engelse titels in Europa uitgereik. Naas die trekklavier kan hy ook die konsertina, tuba, klarinet, xilofoon, kitaar en klawerbord bespeel. Hy't sy eerste professionele fooi verdien toe hy kwalik dertien jaar oud was: 'n volle een pond en vyftien sjielings! Sy eerste album - Gevleuelde Vingers - is in 1960 uitgereik. Nou trek hy al by die 51e album! Tussen sy baanbrekerswerk tel 'n wêreldrekord, 'n optrede in 'n warmlugballon wat regstreeks oor die radio uitgesaai is en 'n konsert in vlug van 'n Boeing 747 ! Theo was 24 jaar lank in diens van die SAUK en het hom in dié tyd onderskei as die skepper van talle radio- en TV-kenwysies, onder meer Dagbreekdeuntjies, Afrikaanse Treffers en Flinkdink. Sedert sy uitrede in 1993 is Theo egter bedrywiger as selfs toe!

2003 - kykNET-span (Koos Bekker, Glen Marques, Jan du Plessis, Theo Erasmus, Marida Swanepoel, Elise Malherbe) Erepenning vir Rolprentkuns

vetseun
Straatkafee ................... CDTGE 14 1997 GALLO
1. Liefdeslied (Melody For Lovers)
2. Ware Liefde (True Love)
3. Die Houtkapper Se Lied
4. Klein Karoo
5. Wolkehemel
6. Tango Simfonie
7. Wintermaan
8. Aan Die Einde Van Die Reënboog
9. Straatkafee
10. Vakansie In Venesië
11. Melodie Van Die See
12. Ek Sal Jou Nie Vergeet Nie
13. Die Mense Van Mooinooi
14. Suid-Afrikaanse Roos
15. Liefdesdroom (Dream Of Love)
16. Maanligserenade
17. As Ek Droom (Whenever I Am Dreaming)
18. Buon Vino
19. My Serenade

vetseun
Rondomtalie Saam Met Theo Erasmus . CDVM44 VALUE MARKETING

vetseun
Rinkink LP .......................................... 1975 SATBEL
Kant Een:
1. Oshakati
2. Jumping Jelly Beans
3. Sounds Fun
4. Meisie Van My Drome
5. Mooi Suid-Afrika
6. Wild En Wakker
Kant Twee:
1. Sy Kom Van Kommetjie
2. Rinkink
3. Kimberley
4. Reëndruppeltjies
5. Somermaande
6. Mosbolletjie

vetseun
Vakansie Vir Akkordeons LP ........... 1972 CAPRIVI
Kant Een:
1. Dagbreekdeuntjies
2. Karnevalklanke
3. Mymering
4. Riksdaler
5. Hier En Daar
6. Tierlantyntjies
Kant Twee:
1. Vakansie Vir Akkordeons (Vakansie Vir Trompette)
2. Akkordeonsamba
3. Die Vrolike Switserse Wals
4. Op En Wakker
5. Polkapartyjie
6. Akkordeonmallemeule

vetseunvetseun
Kies En Keur Saam Met Theo Erasmus En Sy Orkes LP . PRL 6023 1968 PRESIDENT
Kant Een:
1. Suidwes Polka
2. Mimosa Cha-Cha
3. Hik Polka
4. Land Van Son
5. Opstaan Tyd
6. Winter Kwela
Kant Twee:
1. Kitwe Polka
2. Seewind
3. Laeveld Polka
4. V.V. Kwela
5. Skotse Vastrap
6. Magwalandini

Theo Erasmus en sy orkes
vetseun
Die Koffiehuis LP ................................... SAUK
Kant Een:
1. Rowbottom Square
2. Mooi Suid-Afrika
3. Jumping Jelly Beans
4. Trekklavier Mallemeule
5. Rita Van Oom Faan
6. Someraande
Kant Twee:
1. Zil Zil; Ons Is Vrolike Boere; Turkey In The Straw; Pick Pick
2. Riksdaler "Can Can"
3. Die Vrolike Switserse Wals
4. Springbokvlaktes
5. Mama Tembu's Wedding
6. Viool Fieterjasies

met Theo Erasmus
vetseun
Vinnig Draai LP ......................... GBS.51 GALA

met Fanie Bosch
vetseun
Vinnig Draai LP ...................TRL-A 3103 TROUBADOUR

Vicki du Preez met Theo Erasmus en sy orkes
vetseun
Springbok Radio LP (eensydige langspeler) . SPRINGBOK RADIO
Kant 1:
1. Want Ek Is Verlief Op Jou (Sias Reinecke/Gert van Tonder)
2. Maatjie (Heine Toerien)
3. Wees Tog Nou Vrolik (Miranda Visser)
4. Somer (D. Uys)


ook op :
De Maniacs - Boere Techno 2
De Maniacs - Kruisband Boere Techno


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)