


















Temalied
1999 - Die Mense Op Die Bus - Christopher Torr - Iemand Om Lief Te Hê (TV-reeks)
1992 - Helena Hettema - Sonkring (TV-reeks)
1985 - Van der Merwe P.I. - David Kramer - Van der Merwe P.I. (rolprent)
1984 - Ballade Vir 'n Enkeling - Richard van der Westhuizen - Ballade vir 'n Enkeling (TV-reeks)
1984 - Raai Raai Loeloeraai - Jannie du Toit - Loeloeraai (musiekblyspel)
1979 - Kruidjie-Roer-My-Nie - Anton Goosen - Pretoria, O Pretoria! (rolprent)
1978 - Kinders Van Die Wind - Laurika Rauch (Koos du Plessis) - TV-reeks Phoenix & Kie
1967 - Timothy - Four Jacks And A Jill - rolprent Die professor en die prikkel pop (Jamie Uys)
Binnelanders - Jak de Priester - Binnelanders (TV-reeks)
Dromer - Jan Blohm - Dit Wat Stom Is (TV-reeks)
Engelliedjie - Richard van der Westhuizen - Songs uit my Binnesak - Hart van Staal (TV-reeks)
Neem My Saam, Wie Weet?, of Jopie Adam - Koos du Plessis, melodie Tham Pace, Karla du Plessis (Rank) - Jopie Adam (TV-reeks)
Lize Beekman (Ekslusief kompilasie) - Soutmansland (TV-reeks)
Ek Wil Jou Ken - Anneli van Rooyen - Skoppensboer, Jan Scholtz (TV-reeks)
Helena Hettema - Dot en Kie (TV-reeks)
Elrine-Louise/Jan Blohm - Dit Wat Stom Is (TV-reeks)
Patricia Lewis - Bang Jan, Dooie Jan (TV-reeks)
Patricia Lewis - Blonde Ambisie (TV-reeks)
Patricia Lewis - Supersterre (TV-reeks)
Claude Larson Sangers - Leef Vir Vandag - Môre môre (Jan Scholtz)
Trompie - Anton Goosen - Trompie (TV-reeks)
skakels :