Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tant Bettie Ferns
vetseun
Op Haar Beste ....................... AACD 80 ALFA ATELJEE
1. Draai Bobbejaan Mazurka
2. Kalfie Wals
3. Kolperd-Drafstap
4. Swartskaap Vierpas
5. Jakkalsfontein Wals
6. O, Was Ek Maar Dood Wals
7. Jan Pierewiet Mazurka
8. Wêreld Ek Wil Jou Verlaat Wals
9. Skietfontein Settees
10. Kommando Polka
11. Boere Braaivleisaand Vastrap
12. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
13. Bietjie Bees Mazurka
14. Blesperd Vierpas
15. Lettie Brand Settees
16. Bloemfontein Lansers
17. Daar Lê Die Ding
18. Hartlam Ek Is Lief Vir Jou Settees
19. Transvaalse Nooiens Polka
20. Daar Bo In Die Berg Mazurka
21. Wys My Die Pad Vierpas
22. As Ons Getroud Is Polka
23. Aai, Aai, Die Witborskraai
24. My Hartjie, My Liefie Vierpas

vetseunvetseun
Die Ou Familie Traporrel ................. 2008

vetseunvetseun
Huismusiek LP ........................ SL 1164 SAFFIER (ONS LAND REEKS)
Kant Een:
1. Skietfontein Settees (Trad.)
2. Lettie Brand (Trad.)
3. Jakkalsfontein Wals (Trad.)
4. Boere Braaivleisaand (C. & W. Cooper)
5. Jan Pierewiet (Trad.)
6. Kolperd-Drafstap (Trad.)
Kant Twee:
1. Kommando Polka (Trad.)
2. Daar Lê Die Ding (Trad.)
3. Draai Bobbejaan (Trad.)
4. Swartskaap (Trad.)
5. Kalfie Wals (Trad.)
6. Bloemfontein Lansers (Verw.: B. Ferns)

Ja-nee ons oumense het geweet hoe om musiek te maak. Daar is gelukkig nog die enkeles soos Tant Bettie wat al die ou stukke onthou en hulle nog goed kan speel. Sy het op haar dag maklik agt dae met 'n wa en span osse gery dans-toe. Ja sy is 'n ou veteraan van Lydenburg se wêreld en daardie vlaktes lê wyd!
Toe Tant Bettie twaalf jaar oud was het sy eendag onder die bokseil op haar vader se wa gaan loer en tot haar verbasing 'n klavier-instrument daar gevind. Sy het skelmpies daarop begin voel-voel en die uiteindelike gevolg daarvan is dat sy 'n uithaler musikant geword het. U sal met ons saamstem as ons sê dat ons baie bly is dat Tant Bettie daardie dag so nuuskierig was. Lekker luister!

Opname En Produksie Pierre J. Lombard en Dries Lombard

vetseun
Die Ou Familie Traporrel LP/CD . UITSPAN/LEOCD156 LEO MUSIEK



skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)