


















Tania Strauss .co.za (Tania Botha)
met Bobby van Jaarsveld

Genees Hierdie Land CDS ............. 2010
1. Genees Hierdie Land
2. Agter Die Skerms (vir rekenaar gebruik)
Die "single" CD bevat die treffer "Genees Hierdie Land" asook 'n 9 min kykie agter die skerms. Armoede is ongelukkig 'n werklikheid, maar ons kan 'n verskil maak. Hierdie projek is 'n bewys daarvan! "Genees Hierdie Land" is opgeneem ten bate van die Annebel Foundation, wat honderde minderbevoorregte tienermeisies versorg. SAMA wenner, Bobby van Jaarsveld en Gosperlsangeres, Tania Strauss (stigter van die Annebel Foundation) span hul talente saam, om met die lied, 'n verskil in ons land te maak. "Genees Hierdie Land" word reeds met groot welslae bemark en beloof om binnekort op verskeie radiostasies 'n treffer te wees.
met Willie Botha

Sing Saam - DVD Volume 3 . D/DVDCRS 003

U Ken My ............................................
met Leon Ferreira, Cathy Viljoen, Willie Botha

4 Life .................................... CDBRT153 BRETTIAN
1. Intro
2. Laat My Lewe - Willie Botha
3. Stand Up For What Is Right - Cathy Viljoen
4. Lament For Wasted Lives - Tania Strauss
5. Sonskynkind - Leon Ferreira
6. Lei U My Kind - Cathy Viljoen
7. Die Wêreld Sê - Willie Botha
8. Ek Het 'n Lewe In My - Tania Strauss
9. Liefste Ma - Leon Ferreira
10. Een Tree - Cathy Viljoen
11. Child Support - Tania Strauss
12. Make Up The Years - Willie Botha
13. Tiny Hands, Tiny Feet - Leon Ferreira
Oor aborsie is baie gepraat, gepreek en geskryf. Dit was hoogtyd dat iemand die insiatief sou neem en daaroor sou sing. Ek is van mening dat die liedere op hierdie produksie mense se harte gaan bereik en die denke van individue en die publieke opinie sterk gaan beïnvloed. - Dr. Isak Burger (President: AGS Kerk)
Tania Botha

Nooit Alleen ........................ CDBRT275 BRETTIAN
Willie & Tania

In Duo ..................................................

Rain Down On Me ...............................
met Willie Botha

Oppad .................................. CDBRT226 BRETTIAN
Tania Botha Strauss

My Liedjie Vir Jesus .......... CDBRT189 BRETTIAN
1. More
2. With Each Drop Of Blood
3. My Liedjie Vir Jesus
4. I Thought
5. Child Of Africa
6. Oogknip
7. Father Me
8. We Rill Ride
9. Sing En Dans En Juig
10. Blue Blue Sky
11. I Looked Up
12. Come, Now Is The Time To Worship
met Willie Botha

Hoeveel Keer Moet God Jou Nog Roep . CDBRT136 BRETTIAN

Saved By Your Blood .............................
skakels : taniasing.co.za