Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Tahlita Strauss
vetseun
Ek Wil Ietsie Vra... ....... CDCRS057 2010 ONBEKEND/BRETTIAN
1. Dankie Pappa
2. Lig Daai Voete
3. Dis Lekker Om Te Lewe
4. Een, Twee, Drie, Vier
5. Alles Wat 'n Kind Wil Hê
6. Dagboek Van 'n Ma
7. Ek Wil Ietsie Vra
8. Ek Is Sterk In Jesus
9. I Feel Like Dancing
10. God Van Wonders
11. Bokka Se Liedjie
12. My Liedjie Vir Jesus

Tahlita Strauss is die dogter van Gospel sanger, Tania Strauss en ook die kleindogter van die bekende Gospel sanger Willie Botha. Alhoewel Tahlita slegs 12 jaar oud is, het die meisiekind al van jongs af menigte harte gewen met haar unieke styl en stem. (Tahlita sing reeds op verskeie ander cd's ).
"Ek Wil Ietsie Vra" Word reeds op verskeie radiostasies gespeel en Tahlita is verseker 'n naam wat nog baie gehoor gaan word!


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)