Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Taffy Kikillus (Taffie Kikillus) (T. Kikillus) (Taffie En Sy Skottels)
Taffie Kikillus
vetseun
Saai Uit Die Goeie Nuus LP . UNA 1532 UNIKA

Al Debbo met orkes onder leiding van Taffie Kikilusvetseun
vetseun
Die Nuwe Al Debbo LP ..... UNA 1528 UNIKA
Kant Een:
1. Hasie (Carstens - De Waal)
2. Die Hand Vol Vere En Stoppie (Gerangskik T. Kikillus)
3. Drommels In Nood (P. Schreuder - Gilbert Gibson)
4. Riksjabooi (Carstens - De Waal)
5. Kappit Yt (Nico Carstens)
6. Tamatiesous En Kerriekos (J. Boonzaaier - N. Carstens)
Kant Twee:
1. Voem-Ba-Voem (Carstens - De Waal)
2. Die Brakkie Van Turfontein (Danie Pretorius)
3. Hy-Ba-Ba-Rie-Bab (Segal, Styger, De Waal)
4. Saans As Die Sterre (Taffie Kikillus)
5. Paddatjie (Carstens - De Waal)
6. Dieng-Dong (Taffie Kikillus)

vetseun
Dawie en Doortjie In Die Bosveld 7" EP . UNA 1521/EXU 101 UNIKA
- Dawie Couzyn en Doris Brasch met musiek onder leiding van Taffie Kikillus
Kant Een:
1. Drinklied
2. Op My Ou Ramkietjie
Kant Twee:
1. Oom Bossie Van Die Bosveld
2. Huisie Van Die Berge

Taffie Kikillus
vetseun
Boereklawers LP ................ UNA 1512 UNIKA

Taffie Kikillus sy klavier en orkes
vetseunvetseunvetseun
Kleurige Klanke LP ........ PRL 6026 1968 PRESIDENT
Kant Een:
1. Wintermaan (Gilbert Gibson)
2. Stranger On The Shore (Bilk, Young)
3. Sarahbelle (T. Kikillus)
4. Sjampanjewals (T. Kikillus)
5. Piet-My-Vrou (The Mocking Bird) (T. Kikillus)
6. Newelmaan (Luna Blanca) (T. Kikillus)
Kant Twee:
1. Saans As Die Sterre (uit die rolpent, "Donker Afrika") (T. Kikillus)
2. Softly Awakes My Heart (uit "Samson and Delilah") (Saint-Saens)
3. Marie (T. Kikillus)
4. I Talk To Trees (uit "Paint Your Wagon") (Lerner-Loewe)vetseun
5. Rosielief (Rosie Dear) (T. Kikillus)
6. Uit My Kindertyd (R. Radecke, ger. T. Kikillus)
7. Suikerbosfantasie (Ger. deur T. Kikillus)

Met sy suksesvolle SPRANKELKLANKE (President - PRL 6018) het Taffie Kikillus-alombekend as een van Suid-Afrika se beste en veelsydigste orkesleiers, komponiste en pianiste-teruggekeer tot die platetoneel .... om duisende Iiefhebbers van Afrikaanse musiek weer ruim plesier te verskaf met sy byna foutlose kunstenaarskap. Dit is welbekend dat wanneer Taffie aan 'n klawerbord raak, dat note van ivoor skielik in ferweel en satyn verander. Sy musiek is deurspek met drome, romanse, kleur en die liefde wat hyself vir musiek koester-sonder om ooit stroperig te word.
Aan die anderkant kan hy weer so sprankelend, so borrelend en vreugdevol wees soos 'n skoenlapper in die son wat dartel van blom tot blom-en dit is aIIes opgesluit in sy vingers, sy onfeilbare smaak en sy uitmuntende tegniese beheer oor sy instrument.
Hierdie veelsydigheid het ons genoop om hierdie opname KLEURIGE KLANKE te noem, want dit is nie net kleurig nie, maar ook kleurvol, kleurryk en keurig. Op sommige van die snitte word hy bygestaan deur sy orkes (,,Piet-my-vrou", ,,Stranger on the Shore" en ,,Softly Awakes my Heart" is voorbeelde), maar dis wanneer sy kiavier alleen spreek (soos daardie verwaarloosde melodietjie uit die ou F.A.K.-volksangbundel, ,,Uit my Kindertyd") dat Taffie die ware omvang van sy aanvoeling en suiwere kunstenaarskap ten volle verraai.
Taffie is ook 'n komponis en het reeds talle suksevolle nommers geskryf wat hier en oorsee op plate vrygestel is. Op hierdie plaat word 'n paar nuwere komposisies aan ons voorgestel, die mooiste waarvan miskien sy sombere, sensitiewe ,,Newelmaan" is. Dis 'n lang nommer, maar ons wou die nie verkort nie. As u daarna geluister het, sal u weet waarom ....
Trouens, hierdie - voel ons - is 'n opname waarna u weer en weer sal wil luister. Talle plate van vandag kom en gaan, maar elke Kikillus-vrystelling is 'n ,,musikale gebeurtenis" en leef voort op die platerakke van hulle wat net 'n bietjle meer van opname verwag as tydelike plesier.
Taffie was die heel eerste Afrlkaanse pianis om langspeelplaat te maak. Hy was toe neg maar in sy vroeë twintiger jare en vandag is hy nog steedsdie eerste en die beste!

Taffie Kikillus - Klavier en Orkes
vetseunvetseun
Sprankelklanke LP .............. PRL 6018 PRESIDENT
Kant Een:
1. Hacienda (T. Kikillus)
2. Rose Van Portugal (T. Kikillus)
3. Vonkelwyn (T. Kikillus)
4. Laggende, Vonk'lende Oë (De Waal, Carstens)
5. Wals In Blou (T. Kikillus)
6. Die Aandklokke Lui In Die Verte (T. Kikillus)
Kant Twee:
1. Daar Onder In Die Kaap (Danie Bosman)
2. Red Sails In The Sunset (Kennedy, Williams)
3. Vaal Karooland (Gilbert Gibson)
4. Dieretuin (T. Kikillus)
5. Strandlopertjie
6. Skemermelodie (T. Kikillus)

vetseun
Die Brug Op Die Plaas 10" ... TLS 503 TRUTONE

vetseun
Skotteljons LP .......................... KY 2043

Gary Player met Taffy Kikillus
vetseun
If There Was No You / Walk In The Sun 7" . 41.968 1967 RCA/VICTOR
Side One:
1. If There Was No You (Kikillus)
Side Two:
1. Walk In The Sun (Kikillus)

Produced By Gilbert Gibson
Taffy Kikillus, piano, orch. and chorus

Taffy Kikillus
vetseun
Till The End Of Time LP ......................... RAVE

Taffie En Sy Skottels
vetseun
Skotteljons LP ...................... UNA 1517 UNIKA

Taffie En Sy Skottels
vetseun
Skotteljons / Sewende Straat 7" . SSU.606 UNIKA
Kant Een:
1. Skotteljons (D. Stainsby)
Kant Twee:
1. Sewende Straat (Verw. T. Kikillus)

vetseun
Make Believe With Taffy Kikillus LP . MG 1120 RAVE
Make Believe
J'attendrai
Trona Piecina Mia
Waltz In Blue
Charmaine
C'est Magnifique
Autumn Leaves
Deep In My Heart
Non Dementicar
I Want To Be Happy


ook op:
Die Blou Van Ons Hemel kompilasie LP - Daar Onder In Die Kaap; Aanstap Rooies oa
Parade Van Ons Gunsteling Sterre 4LP kompilasie - Strandlopertjie; Vonkelwyn
Chet Atkins - Travelin' LP


films:
Boerboel de Wet
Gevaarlike Spel / Dangerous Deals
Dis Lekker Om Te Lewe
Fratse in die Vloot
Hou Die Blinkkant Bo


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)